Announcement

Collapse
No announcement yet.

Haiti se verbond met satan...

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Haiti se verbond met satan...

    Ek het nou al 'n paar artikels gelees hieroor en laat die wat hier lees met die volgende skakel (Haiti: The Untold Story), wat ek glo sekere 'hoekoms' oor Haiti kan beantwoord. So twee dae na die aardbewing in Haiti word ek een nag so by 3 uur wakker met die volgende teks wat sommer spontaan by my opkom, 2 Sam 22:8. Ek het nie 'n idee gehad wat dit behels nie en wou dit eers nie ernstig opneem nie, maar die volgende oggend het dit my gepla en ek lees toe die volgende...

    Toe het die aarde geskud en gebewe, die fondamente van die hemel het gesidder en geskud, omdat Hy toornig was.
    (2Sam 22:8 AOV)

    Ek wil nie te veel verklarings hieraan koppel nie, behalwe dat ek dit nie toevallig gevind het, om twee dae na Haiti se aardbewings op hierdie wyse by die teks uit te kon kom nie. Al is die boodskap net vir myself, om aan my te wys dat die liewe Heer lewe en Hy dit op so manier aan my wil wys, dan is dit vir my genoeg, maar ek deel dit graag, sou dit iets beteken...
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Baie interesante skakel, en iets waaroor ek ook al gewonder het, en nog steeds oor wonder. Kan 'n mens werklik natuurrampe as straf van God sien ?



    NS : Voodoo is seker een van die vieslikste gelowe wat bestaan.

    Comment


    • #3
      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
      ..... Kan 'n mens werklik natuurrampe as straf van God sien ?
      Hoekom nie??
      Kan mens siekte as starf van God af sien, hoekom nie??
      Is alle natuurrampe en siektes van God af?? HY laat dit toe.... die rede is aan Hom bekend.
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      Working...
      X