Announcement

Collapse
No announcement yet.

Is Israel deel van jou gebeds kalender?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

    Originally posted by Johnny View Post
    Die wereld noem julle sienig en houding teenoor die Jode "Antisemitisme". Aangesien julle so graag aanhaal uit die HAT....dit beteken die volgende:
    Jy doen nou wat Malema doen as hy weet hy is verkeerd en in 'n hoek gedryf......speel die RACE-card..

    Die Bybel en die Bybel alleen Johnny. As jou siening 100% strook met die Woord van God behoort dit maklik te wees om jou glo te verdedig uit die Bybel uit. Al die Bybelse getuienis moet dan aan jou kant wees!...en teen ons wees. Nie die internet en mense soos Johan Malan en jul pastoor se "steun" nie... Slegs die Bybel, my vriend.

    Comment

      Jy sien, uit my eie krag kan ek dit nie doen nie, daarom raadpleeg ek mense wat baie meer kennis as ek het. Ek verhef nie myself hier op die forum asof ek alles weet soos jy en jy alleen nie. Julle kommentaar oor ons videos se alles. Julle is die nie eerste of die laaste wat my leraars en ons gemeente sal verkleineer hier op die forum nie. Daar was al baie voor julle. Gelukkig kan ek my beroem op die volgende:

      2 Timoteus 3:14 "Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het,......"

      Ek wil net vir jou en almal hier se wat sulke dinge oor my gemeente en leraars kwytraak. Julle het GEEN mandaat om sulke uitlatings te maak nie. Julle kan julle ou vrot skoene agter hulle aangooi!

      Comment

      • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

        Originally posted by Louwrens Erasmus View Post
        Fila

        Baie dankie vir jou antwoord. Ek dog ek is die enigste een wat gaan kyk het. Het al Johnny se DVD's afgelaai van hulle "kerk" site soos hy ges het, en ander sites, en ek en my vrou is verbaas oor al die twak wat hulle kan kwytraak. Gelukkig werk ek van die huis so my internet is 'n groot pyp en word deur die ontvanger betaal. Bly iemand anders lewer kommentaar wat sy gewone antwoord an my is maar net "Ja Louwrens", of hy kan nie glo dat iemand nie vir sy Israel wil sien as die Bybelse Israel. gelukkig het ek soveel ammunisie gekry vir my volgende boek wat ek so teen die einde van die vakansie wil klaar skryf, dat ek nie omgee dat hy soveel van hul dwaalleer verkondig nie.
        Die duiwel sorg ook vir sy kinders.

        Comment

        • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          Ek het uiteindelik een van Johnny se video's gekyk, en is eerlikwaar erg teleurgesteld.

          Nie net word verse deurentyd uit konteks aangehaal om 'n punt te "bewys" nie, maar Israel vervang as te ware Jesus Christus as fokuspunt van die Bybel. Dit word 'n valse en oneerlike evangelie, met geen krag vir redding nie.
          Hierdie weergawe van die "goeie nuus" is dat Israel die geredde volk is, met Christuskinders wat deurentyd aan die agterspeen van 'n afgewaterde weergawe van Jesus se Reddingsplan tevrede moet wees.

          Die Menorah en Israel lands vlag is deurentyd sigbaar in die video, en word duidelik en ondubbelsinnig gebruik om die kruis te vervang as simbool van redding. Verder word daar aangemoedig om, in direkte teenstelling met Jesus se evangelisasie opdrag, eerder op 'n verdraaide weergawe van 'n tipe sendingsreis te gaan na Rusland en ander plekke om "die plan" te gaan verkondig : die deportering van joodse families na Israel. Die kersie op die koek is dat daar vir gebed met hierdie pogings gevra word : nie dat hierdie jode hulle harte vir Jesus moet gee nie, MAAR DAT HULLE OORREED WORD OM ISRAEL TOE TE TREK.

          Hierdie lyk amper soos 'n poging van hierdie groep (die "organisasie" soos daar in die video na hulle verwys word) om God aan te jaag met Sy planne vir die eindtyd, maar dit daar gelaat.

          Johnny,
          die uitdaging van jou kant is natuurlik om nou hierdie standpunte wat julle huldig te verdedig. Ek het na jou video gekyk soos wat jy gevra het, en dit laat meer vrae as antwoorde. Ek is verder bevrees dat, as DIT die tipe videos is wat julle vir nuwe christenne aanbeveel(soos wat jy doen), dit ontsaglike misleiding kan veroorsaak, veral aangrsien dit blyk dat jy, soos telkemale gesien in hierdie en ander drade, geen Bybelse fundering vir jou sieninge het nie.

          Bewys my verkeerd, en antwoord bietjie van die vrae wat jy reg deur hierdie forum gevra is, sonder om na NOG 'n video te verwys, om een of ander ellelange obskure plasing te spoeg en plak van die eerste webtuiste wat jy kon raak-Google.
          Yip.....na langer as 4 jaar op die forum het niks nog verander nie. Die selfde ou aanslae van die satan. Gelukkig weet ons dat Jesus hom reeds oorwin het.

          Comment

          • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

            So jou gemeente en leraars is verhewe bo die Bybel?
            My vraag aan jou was:
            Originally posted by Ben Cronje View Post
            Die Bybel en die Bybel alleen Johnny. As jou siening 100% strook met die Woord van God behoort dit maklik te wees om jou glo te verdedig uit die Bybel uit. Al die Bybelse getuienis moet dan aan jou kant wees!
            Jou antwoord:
            Originally posted by Johnny View Post
            Jy sien, uit my eie krag kan ek dit nie doen nie, daarom raadpleeg ek mense wat baie meer kennis as ek het. Ek verhef nie myself hier op die forum asof ek alles weet soos jy en jy alleen nie. Julle kommentaar oor ons videos se alles. Julle is die nie eerste of die laaste wat my leraars en ons gemeente sal verkleineer hier op die forum nie. Daar was al baie voor julle. Gelukkig kan ek my beroem op die volgende:
            2 Timoteus 3:14 "Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het,......"
            Ek wil net vir jou en almal hier se wat sulke dinge oor my gemeente en leraars kwytraak. Julle het GEEN mandaat om sulke uitlatings te maak nie. Julle kan julle ou vrot skoene agter hulle aangooi!
            Die Woord Bybel kom nie eers voor in jou antwoord nie..???

            Kyk biedjie na die verskil tussen die volgende twee sinne, Johnny:

            Php 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
            Originally posted by Johnny View Post
            Jy sien, uit my eie krag kan ek dit nie doen nie, daarom raadpleeg ek mense wat baie meer kennis as ek het.
            Jy steun dalk te veel op jou gemeente en pastoor, en te min op die HELE Woord van God, Johnny?

            Comment

            • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

              Originally posted by Ben Cronje View Post
              So jou gemeente en leraars is verhewe bo die Bybel?
              My vraag aan jou was:

              Jou antwoord:

              Die Woord Bybel kom nie eers voor in jou antwoord nie..???

              Kyk biedjie na die verskil tussen die volgende twee sinne, Johnny:

              Jy steun dalk te veel op jou gemeente en pastoor, en te min op die HELE Woord van God, Johnny?
              Dit wil vir my voorkom dat Ben Cronje is "God's gift to Afrikaanse Lighuis". Ek is baie trots op my gemeente en leraars. Manne van God wat die Woord reg sny. Ek dank die Here vir hulle

              Comment

              • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                Originally posted by Johnny View Post
                Dit wil vir my voorkom dat Ben Cronje is "God's gift to Afrikaanse Lighuis". Ek is baie trots op my gemeente en leraars. Manne van God wat die Woord reg sny. Ek dank die Here vir hulle
                Nee, Johnny. "God is my gift" en ek dank Hom elke oomblik daarvoor dat Hy nie op my opgee nie!
                Hy leer my elke dag iets nuuts, en in my gebede vra ek Hom om my trotse eie-ek te verwyder sodat dit nie in die pad sal staan van Sy waarheid nie!
                Ek vra ook elke dag vir nederigheid sodat ek sal erken wanneer ek verkeerd is, my trots in my sak sal steek en Sy waarheid sal om-arm.
                En ek het al op hierdie forum erken waar ek verkeerd was. En as enige iemand my uit God se woord uit kan oortuig dat ek op ander plekke verkeerd verstaan, sal ek dit ook erken. Want ek is eerder verkeerd as wat ek God se waarheid mis!
                So kom ons keer terug na God se Woord toe, die Bybel.......

                Comment

                • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                  Originally posted by Ben Cronje View Post
                  Nee, Johnny. "God is my gift" en ek dank Hom elke oomblik daarvoor dat Hy nie op my opgee nie!
                  Hy leer my elke dag iets nuuts, en in my gebede vra ek Hom om my trotse eie-ek te verwyder sodat dit nie in die pad sal staan van Sy waarheid nie!
                  Ek vra ook elke dag vir nederigheid sodat ek sal erken wanneer ek verkeerd is, my trots in my sak sal steek en Sy waarheid sal om-arm.
                  En ek het al op hierdie forum erken waar ek verkeerd was. En as enige iemand my uit God se woord uit kan oortuig dat ek op ander plekke verkeerd verstaan, sal ek dit ook erken. Want ek is eerder verkeerd as wat ek God se waarheid mis!
                  So kom ons keer terug na God se Woord toe, die Bybel.......
                  Dan bid ek dat die Here deur die Heilige Gees jou iets leer omtrent Israel en Sy volk die Jode.....sommer GOU!

                  Comment

                  • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                    Johnny,

                    Jou laaste paar poste op hierdie draad wys maar net weereens dat jy nie werklik ernstig opgevat kan word nie. Antisemitisme ? Duiwelskinders ?

                    Regtig ?

                    Dit wil voorkom asof die groot kommunikasie gaping tussen jou en die res van die forum gebaseer is op die verskil in definisie van die term "Woordgebaseerd".

                    Die "anitsemitiste" en "duiwelskinders" , soos wat jy ons noem, verstaan hierdie term as "gebaseer op die Bybel" , terwyl jou eie definiese blyk te wees " gebasseer op die internet en vaalpark AGS se pastore. "

                    Hierdie verskil in verstaan is so ver verwyder van mekaar dat die gaping eenvoudig onoorbrugbaar is. Dit is veral die geval omrede die deelnemers hier nie bereid is om af te staan van hulle Bybelse fondasie nie, en jy nie wil afstaan van jou nie-Bybelse bronnelyste nie.

                    Jy moet egter verstaan dat, solank jy aanhou om stellings te maak wat nie op die Bybel gegrond is nie, jy konsekwent daarop gewys gaan word.

                    Comment

                    • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                      Jy moet egter verstaan dat, solank jy aanhou om stellings te maak wat nie op die Bybel gegrond is nie, jy konsekwent daarop gewys gaan word.
                      Solank as wat jy nie God se volk die Jode en land Israel erken nie, sal jy daarop gewys word.

                      Comment

                      • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                        Next week Israel celebrates the 65th anniversary of the miraculous rebirth of the Jewish state in 1948. There is no question that this unprecedented event was the direct fulfillment of the prophecies of Scripture. Yet on the very day that Israel announced independence there were attacks from all sides. Military forces from the surrounding Arab nations invaded in an attempt to destroy Israel before it could be established.

                        The survival of the tiny Jewish state was another miracle—it cannot be explained solely in the military arena. It was impossible … yet it happened. But of course you know that was not the only desperate struggle for survival that Israel faced. There were major wars in 1956, 1967, 1973 and 1982. And there have been terrorist attacks, raids, missiles, bombings and more throughout the years.

                        Today as Israel prepares for a milestone birthday, the Jewish state is still a nation on the brink. The old threats of war have been taken to another level by the Iranian nuclear program. Mushroom clouds over Israeli cities represent the greatest threat of mass murder of the Jewish People since the Holocaust. And these fears are in addition to the knowledge that thousands of chemical and biological weapons next door in Syria could easily slip through the fingers of a crumbling regime into the hands of terrorists.

                        So while this is a day for celebration and thanksgiving, it is also a day for solemn prayers for God’s deliverance and continued protection. The threat that Israel faces today is not the threat of a massive invasion of numerically superior forces, but a sudden strike with weapons capable of killing hundreds of thousands in a single attack. The Jewish People need the defense of the God of Abraham more than ever right now.

                        The Prayer of the Solemn Assembly
                        Joel 1:14,15 Sanctify ye a fast, call a solemn assembly, gather the elders and all the inhabitants of the land into the house of the LORD your God, and cry unto the LORD, Alas for the day! for the day of the LORD is at hand, and as a destruction from the Almighty shall it come.

                        Comment

                        • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                          Originally posted by Johnny View Post
                          Solank as wat jy nie God se volk die Jode en land Israel erken nie, sal jy daarop gewys word.
                          So wanneer gaan Vaalpark AGS hul naam verander na Vaalpark Sinagoge toe en julle julle tot die orige kwart Joodse geloof bekeer? Julle is al immers driekwart daar...

                          Comment

                          • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                            Ag nee, is dit nou al weer 'n Jew bashing wat hier aangaan?

                            En ja, hulle is. Ps 122:6 s tog ons moet. So hoekom sal ek nou daai deel van die bybel skip as ek die hele woord wil deel maak van my lewe.
                            'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                            Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                            [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                            Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                            [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                            Bemidbar 6:24-26
                            [Numbers 6:24-26]

                            Comment

                            • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                              Originally posted by Ben Cronje View Post
                              So wanneer gaan Vaalpark AGS hul naam verander na Vaalpark Sinagoge toe en julle julle tot die orige kwart Joodse geloof bekeer? Julle is al immers driekwart daar...
                              Hoor wie praat! Ons probeer nie die Joodse Sabat hou soos die 7de dag Advintiste.....en Ben Cronje en Hammerhead nie.

                              Comment

                              • Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

                                Originally posted by Francois Marais View Post
                                Ag nee, is dit nou al weer 'n Jew bashing wat hier aangaan?

                                En ja, hulle is. Ps 122:6 s tog ons moet. So hoekom sal ek nou daai deel van die bybel skip as ek die hele woord wil deel maak van my lewe.
                                Dit het nog nooit opgehou nie Franscois.....nog nooit! Inteendeel, antisemitisme gaan net erger word.

                                Comment

                                Working...
                                X