Announcement

Collapse
No announcement yet.

Verkiesingsuitslae as deel van die eindtydgebeure?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Verkiesingsuitslae as deel van die eindtydgebeure?

    Die gebrek aan n volstrekte meerderheid in verkiesings regoor die wereld (Swede, Italie , Israel om maar n paar te noem )in die laaste ruk het my baie laat wonder of die gebrek aan n volstrekte meerderheid vir die regeringsparty en n gedwonge koalisie regering nie die 'tafel dek' vir die antichris om as 'held' en 'man van die pan' en 'man van vrede' na vore te tree en te verklaar: EK SAL JULLE PROBLEME VIR JULLE OPLOS nie! Let maar op: Dis werklik enkele verkiesings waar daar wel volstrekte meerderhede is.

    Ek wonder maar net ......
Working...
X