Die gebrek aan n volstrekte meerderheid in verkiesings regoor die wereld (Swede, Italie , Israel om maar n paar te noem )in die laaste ruk het my baie laat wonder of die gebrek aan n volstrekte meerderheid vir die regeringsparty en n gedwonge koalisie regering nie die 'tafel dek' vir die antichris om as 'held' en 'man van die pan' en 'man van vrede' na vore te tree en te verklaar: EK SAL JULLE PROBLEME VIR JULLE OPLOS nie! Let maar op: Dis werklik enkele verkiesings waar daar wel volstrekte meerderhede is.

Ek wonder maar net ......