Announcement

Collapse
No announcement yet.

Woolworths en die eindtye

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Woolworths en die eindtye

    'n Redelike drastiese titel vir hierdie draad, maar ek verstaan dat Woolworths geen Christelike lektuur voortaan op hul rakke gaan toelaat nie. Dit is 'n redelike arrogante besluit wat hul bestuur geneem het, want mens wonder, watter skade kan Woolworths nou hÍ, deur Christelike lektuur te verkoop? Dit lyk werklik of die tye waarin ons is, geen tolleransie vir God en die Christendom het nie.

    As dit vir almal moet geld, sou mens seker reken dat die halaal teken (Halaal Trust) van die Moslems op voedsel ook nie meer toegelaat kan word nie. Daar is dus nog godsdienstige lektuur op hul produkte, maar die Christendom mag soos in absoluut geen lektuur in hul winkels daarstel nie..., laat mens dink...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  • #2
    Re: Woolworths en die eindtye

    Woolworths verkoop glo nie 'godsdiens en politiek'


    Die winkelketting Woolworths het besluit het om onder meer Christelike tydskrifte van sy winkelrakke te verwyder en dit nie langer te koop aan te bied nie.
    Tydskrifte soos Lig, Juig, Joy en Lťťf sal dus nie langer in Woolworths-winkels te koop wees nie.

    Adri-Louise van Renen, redakteur van Lig, het gister aan Die Burger gesÍ dat sy ingelig is oor Woolworths se besluit nadat hulle 'n e-pos van hul verspreider ontvang het.

    Woolworths het 'n sakebesluit geneem om nie langer enige godsdienste tydskrifte in voorraad te hou nie, met onmiddellike effek. Hulle het reeds al hulle winkels opdrag gegee om godsdienstige titels van die winkelrakke te verwyder, het Van Renen gesÍ.

    Nietemin gebruik die winkelgroep die bemarkingsgeleentheid van godsdienstige dae soos Kersfees en Paasfees tot sy eie voordeel.

    Simon Susman, hoofbeampte van Woolworths, het op navraag van Die Burger gesÍ dit is strydig met die winkelgroep se beleid om godsdienstige en politieke tydskrifte te verkoop.

    Bron
    Kersfees en Paasfees sal hulle benut, dankie. Vertel dit nie maar iets nie?
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Re: Woolworths en die eindtye

      Ek het glad nie aan die Halaal kwessie gedink nie CFJ, skerp van jou om dit op te tel !
      "Sakebesluit" nogal, sal graag wil hÍ Woolworths moet uitbrei daarop ? Hoe dit ookal sy, twyfel ek of Woolies iets soos 'n boikot aan hulle sakke gaan voel, die mense wat daar koop WIL daar koop, en min gaan daaraan verander, nie eers 'n anti-Christen/ pro moslem houding nie. Ek kom agter ons voel nog nie die moslem bedreiging so aan ons basse hier in SA soos in Europa nie.

      Comment


      • #4
        Re: Woolworths en die eindtye

        Presies so Fila,
        Mens kan maar ou tydskrif op 'n ander plak loop koop, want 'n boikot van Christene teen Woolies...?? Wie sal dit doen, en Woolies sal nie eers die handjievol wat dit sal doen voel nie
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Re: Woolworths en die eindtye

          Dit kan jy weer sÍ Fila, wat ons nie raaksien nie is dat die wÍreld stadig maar seker besig is om in 'n moslem wÍreld te verander en die gees van die anti-chris dryf hierdie dinge soos ons dit ook hier in hierdie draad sien, hy sal nie teen Islam staan nie, Islam is 'n anti-christelike godsdiens en hy kan homself maklik daarmee vereenselwig, dit is vir Christus wat hulle wil ondermein, Hom en sy bruid.

          Kyk bietjie na hierdie video, dit is skrikwekkend. Ek hoop dit is die regte video, my internet is gedood vandag, so ek kan nie die ding kyk nie:

          Islam Immigration

          Comment


          • #6
            Re: Woolworths en die eindtye

            Dit kan jy weer sÍ Fila, wat ons nie raaksien nie is dat die wÍreld stadig maar seker besig is om in 'n moslem wÍreld te verander en die gees van die anti-chris dryf hierdie dinge soos ons dit ook hier in hierdie draad sien, hy sal nie teen Islam staan nie, Islam is 'n anti-christelike godsdiens en hy kan homself maklik daarmee vereenselwig, dit is vir Christus wat hulle wil ondermein, Hom en sy bruid.

            Kyk bietjie na hierdie video, dit is skrikwekkend. Ek hoop dit is die regte video, my internet is gedood vandag, so ek kan nie die ding kyk nie:

            Islam Immigration

            Comment


            • #7
              Re: Woolworths en die eindtye

              Wel ek hoor dat M-o-l-e-m-a ook by hulle (Islam) besig is om sy bed te maak...
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Re: Woolworths en die eindtye

                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                Ek het glad nie aan die Halaal kwessie gedink nie CFJ, skerp van jou om dit op te tel !
                "Sakebesluit" nogal, sal graag wil hÍ Woolworths moet uitbrei daarop ? Hoe dit ookal sy, twyfel ek of Woolies iets soos 'n boikot aan hulle sakke gaan voel, die mense wat daar koop WIL daar koop, en min gaan daaraan verander, nie eers 'n anti-Christen/ pro moslem houding nie. Ek kom agter ons voel nog nie die moslem bedreiging so aan ons basse hier in SA soos in Europa nie.
                Fila,

                Die ding is, waar trek mens die streep, want alles is so ingevleg in alles, dat mens die bose op geen plek kan mis nie. Woolies se besluit verander eintlik niks aan enige gelowige Christen nie, want mens bevind jou in 'n wÍreld wat in die mag van die bose lÍ. Hierdie besluit van hulle gee mens net meer oordeelsvermoŽ, dat mens kan wťťt, dit is regtig so, die wÍreld lÍ in die mag van die bose.

                Dit bring mens weer terug na die beginsel van koop en verkoop, want wanneer mag mens nie meer by 'n plek koop nie en wanneer mag jy? Ek het self nie 'n antwoord wat ek dink waterdig is nie, maar dit sal interessant wees om dit bietjie te ondersoek...

                Dra mens die merk van die dier eers as jy letterlik die merk ontvang of dra mens dit reeds as jou aksies en denke alles vooraf goedkeur en veral goedkeuring gee aan hulle wat reeds blatant alles so rig? Moeilike een...
                The Rapture

                My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                but I must confess, donít worry
                the rapture is not before the Great Tribulation
                itís before Godís wrath!!!

                Because His wrath is not meant for you
                itís for all the people in the zoo
                think about it and refreshÖ
                you will see thereís no way out of here, in the flesh

                If you really believe, you will see
                the rapture is for you and me
                when we decide to leave from here
                that very day, oh! God adhereÖ


                Comment


                • #9
                  Re: Woolworths en die eindtye

                  Net so CFJ, hoe warmder die vuur, hoe suiwerder die eindproduk.

                  As 'n beweging onderdruk word bv, Christendom, sal dit groei,
                  Vryheid van geloof het dalk gemaak dat die Christen geloof op die bree vlak beland het en mense makliker afvallig geword het.
                  Deesdae sÍ mense nog "Ek is 'n Christen" maar sien nooit die binnekant van die kerk nie, maar jol eerder op 'n Sondag as om in 'n aanbiddings diens te sit..
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Re: Woolworths en die eindtye

                    Alles wat julle skryf stem ek mee saam, en wil ek ook vra : "Wat nou?" As 'n mens streng gesproke net goed wil eet wat nie op een of ander tyd "ingeseŽn" is nie, gaan mens net reg kom as jy jou eie goed groei en slag. Mens kan dan seker ook vra hoekom dit by kos stop ? Wat van ander produkte ? (Klere skoene ens... )

                    Is daar 'n reel/wet wat sÍ dat ons nie hierdie goed mag gebruik nie ? Is ons dan nie juis vry van hierdie wette nie ?

                    Comment


                    • #11
                      Re: Woolworths en die eindtye

                      Afgodsvleis en kosse, hier is Romeine 14 en 1 Kor 8 ter sprake, ek het geen probleem om dit te gebruik nie, maar as 'n broer van my 'n probleem het, sal ek hom nie daarin laat struikel nie. Ek glo in elk geval die teken van die anti-chris gaan nie so 'n spekulasie wees nie, dit gaan verskriklik wees, soos dit verskriklik gaan wees as ons deur Islamietiese Suriha Law (sp?) regeer gaan word. Dit is iets meer om oor bang te word.

                      Veral as mens kyk na seker dinge in Openbaring:

                      Perde - Die Arabiere is lief vir hulle perde jong
                      Onthoofings - Die Islam word nie verniet The People of the Sword genoem nie, kyk hulle landsvlae, veral Saudi ArabiŽ en die hoeveelheid onthoofings wat hulle vandag nog pleeg vir diegene wat hul geloof nie wil aaneem nie. Islam kom vir my nogals baie prominent voor as ek Openbaring lees en dit is ook logies as ons terug gaan na Abraham toe.

                      My 2 Zim $

                      Comment


                      • #12
                        Re: Woolworths en die eindtye

                        BAIE goeie pos Phil ! ( Stem nie heeltemal saam met die Abraham-Ishmael konneksie nie maar ok )

                        Soos ek geskryf het, is die moslem-kwessie nog nie hier so promenent soos op ander plekke nie, dalk omrede ons as derde-wÍreld land met probleme sit wat dit verdoesel. Mens moet egter verstaan dat, om 'n Afrika land oor te neem nie 'n sterk weermag benodig nie, maar 'n vet tjekboek : iets wat die moslem-lande tradisioneel nie 'n probleem mee het nie.

                        Comment


                        • #13
                          Re: Woolworths en die eindtye

                          Go Woolies!

                          Ek kan nie wag dat als in plek val nie, want dan weet ons net meer en meer dat Jesus oppad is! En niemand gaan dit stop sit nie!
                          'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                          Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                          [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                          Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                          [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                          Bemidbar 6:24-26
                          [Numbers 6:24-26]

                          Comment


                          • #14
                            Re: Woolworths en die eindtye

                            Hierdie is maar net 'n kenmerk wat vandag om ons aan die gebeur is... ek dink ons moet aanvaar, christene sal in die toekoms net al hoe meer "uitgeskuif" word soos die tyd vorder. Ware, wedergebore kinders van die Here word alreeds beskou as 'n klein groepie "fanatics" en daar is nie werklik meer plek vir ons nie. Maar dit daar gelaat. Iets wat by my opkom, is die feit dat hierdie aanslag op die christendom slegs op christene toegepas word, en op geen ander godsdiens nie. Niemand het 'n probleem met die moslem geloof, of hindoeisme, boedisme, (noem maar op), nie. Dit laat mens nogal dink, nie waar nie? Waarom is juis die christendom so in die spervuur? Is dit nie so dat alles deur die satan geinisieer word nie? Sien, slegs die christendom is vir hom 'n bedreiging, hy is nie bekommerd oor ander godsdienste nie. Is dit nie ook waarom slegs ons God se Naam as vloekwoord gebruik word nie? Is dit nie 'n baie duidelike bewys dat ons God, die enigste ware, Lewende God is nie? EfesiŽrs 6:12 waarsku ons nie verniet dat ons stryd nie teen vlees en bloed is nie.....

                            Fila, is Romeine 8, wat handel oor die eet van vleis wat aan afgode geoffer is, nie ook hier van toepassing nie? Paulus reken daar is niks mee verkeerd nie, omdat daardie afgod in elk geval 'n dooie god is, maar hy sÍ dat ons versigtig moet wees dat hierdie vryheid nie ander, wat swakker in die geloof is, laat struikel nie...

                            Comment


                            • #15
                              Re: Woolworths en die eindtye

                              Originally posted by Phil Fourie View Post
                              Kyk bietjie na hierdie video, dit is skrikwekkend. Ek hoop dit is die regte video, my internet is gedood vandag, so ek kan nie die ding kyk nie:

                              Islam Immigration
                              Regtig 'n baie insiggewende video en ek glo dis die regte een Phil. Die argument is dat 'n kultuur net kan oorleef as daar kinders gebore word en die groei in 'n bevolking 2.11 vir elke huwelik is. In die westerse wÍreld en in Europa spesifiek is hierdie syfer tans gemiddeld net bo 1.3. Moslems se gemiddelde aanwas kom neer op 'n syfer net bo 8! In minder as 30 jaar, sal die hele Europa slegs weens hierdie feite, Islam-state wees. Islam gaan oor grondgebied en op hierdie wyse blyk dit dat Europa bloot statisties gesproke, reeds hul grondgebied is, want hoe gaan dit omgedraai word?
                              The Rapture

                              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                              but I must confess, donít worry
                              the rapture is not before the Great Tribulation
                              itís before Godís wrath!!!

                              Because His wrath is not meant for you
                              itís for all the people in the zoo
                              think about it and refreshÖ
                              you will see thereís no way out of here, in the flesh

                              If you really believe, you will see
                              the rapture is for you and me
                              when we decide to leave from here
                              that very day, oh! God adhereÖ


                              Comment

                              Working...
                              X