Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Holocaust...was dit regtig?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Johnny
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
    Johnny, Ta-An het die punt gemaak dat 6 miljoen nie 'n vergesogte syfer is nie, maar jy laat dit klink asof die res van die wreld se mense wat tydens WWII gesterf het nie so belangrik geag behoort te word soos die Jode se sterftes nie. Vreemder en vreemder.
    Jy verstaan my verkeerd....en dalk het ek Ta-An se plasinng ook verkeerd verstaan. Vir my lyk dit asof sy beweer: "Wat is 6 000 000 Joodtjies nou......wat van die 20 000 000 Russe!

    Leave a comment:


  • Die Filadelfieer
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Johnny, Ta-An het die punt gemaak dat 6 miljoen nie 'n vergesogte syfer is nie, maar jy laat dit klink asof die res van die wreld se mense wat tydens WWII gesterf het nie so belangrik geag behoort te word soos die Jode se sterftes nie. Vreemder en vreemder.

    Leave a comment:


  • Johnny
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Originally posted by Ta-An View Post
    Iain, hoe klink 20 000 000 Russe vir jou??? Veel meer as 6 000 000 Jode n
    Ta-An......miskien moet julle nie vergeet nie dat Israel (Jode) nie deel was van die oorlog nie. Hulle is koelbloedig uitgemoor omdat hulle God se volk was. Die sterftes soos jy dit noem onder die Russe is omdat hulle deel was van die oorlog. Mense gaan dood in oorloe......weet jy? Die Russe is ook nie net deur Hitler dood gemaak nie, maar ook deur ander lande se weermagte. Die Holocaust gaan oor die Jode.....en NIE oor die Russe nie. Die omstandighede is NIE dieselfde nie. Miljoene civilians is dood in bom aanvalle deur bomber vliegtuie wat miljoene ton bomme op stede soos Londen, Berlyn ens laat val het. NIKS te doen met die Holocaust nie.
    Axis Forces

    Country Pop. Killed/Mising Wounded Total(Military) Civilian (deaths)
    Germany 78m 3.5 million 4.6 million 8.1 million 2million
    Italy 44m 330,000 ? 70,000
    Japan 72m 1.75 million ? 350,000
    Rumania 20m 500,000 300,000 800,000 400,000
    Bulgaria 6m 10,000 ? 50,000
    Hungary 10m 120,000 250,000 370,000 200,000
    Finland 4m 100,000 45,000 145,000 4,000

    Country Pop. Killed/Mising Wounded Total(Military) Civilian (deaths)

    Allied Forces (in order of entry into the war)

    Country Pop. Killed/Mising Wounded Total(Military) Civilian (deaths)
    China 450m 1.3 million 1.8 million 3.1 million 9 million
    Poland 35m 130,000 200,000 330,000 2.5million
    U.K. 48m 400,000 300,000 700,000 60,000
    France 42m 250,000 350,000 600,000 270,000
    Australia 7m 30,000 40,000 70,000 --
    India 360m 36,000 64,000 100,000 --
    New Zealand 2m 10,000 20,000 30,000 --
    So. Africa 10m 9,000 14,000 23,000 --
    Canada 11m 42,000 50,000 92,000 --
    Denmark 4m 2,000 ? ? 1,000
    Norway 3m 10,000 ? ? 6,000
    Belgium 8m 12,000 16,000 28,000 100,000
    Holland 9m 14,000 7,000 21,000 250,000
    Greece 7m 90,000 ? ? 400,000
    Yugoslavia 15m 320,000 ? ? 1.3million
    U.S.S.R. 194m 9 million 18 million 27 million 19 million
    U.S.A. 129m 300,000 300,000 600,000 --


    http://web.jjay.cuny.edu/~jobrien/reference/ob62.html

    Leave a comment:


  • Die Filadelfieer
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Originally posted by 14390876 View Post
    Ek glo ook dat sekere geheime organisasies diep betrokke was by die 2de (en 1ste) wreld oorlog.
    Ek stem 100% saam met jou, dit is iets wat mens glad nie uit die oog moet verloor nie : WWI , WWII , Korea, Vietnam , Afghanistan (USSR en VSA ) , Irak .... daar is altyd 'n storie agter die storie.

    Leave a comment:


  • 14390876
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Originally posted by Ta-An View Post
    Iain, hoe klink 20 000 000 Russe vir jou??? Veel meer as 6 000 000 Jode n
    nogal. En ja dit moet ook in gedagted gehou word. Ek glo ook dat sekere geheime organisasies diep betrokke was by die 2de (en 1ste) wreld oorlog. Wat vir my vreemd is is hoe dikwels die wat jode vervolg self joodse bloed het. Stalin was ook van 'n joodse familie.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Iain, hoe klink 20 000 000 Russe vir jou??? Veel meer as 6 000 000 Jode n

    Leave a comment:


  • Johnny
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Originally posted by 14390876 View Post
    Ek sal die dvd beskou maar ek moet jou s dat ek die mees skepties is oor internet bronne. Die feit dat daar so baie is maak my net meer skepties. Die ware feite is dikwels ongewild en word selde wyd versprei.
    Ek benodig jou posadres. Stuur hom per e-pos vir my.

    Leave a comment:


  • 14390876
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Ek sal die dvd beskou maar ek moet jou s dat ek die mees skepties is oor internet bronne. Die feit dat daar so baie is maak my net meer skepties. Die ware feite is dikwels ongewild en word selde wyd versprei.

    Leave a comment:


  • Johnny
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Ek sou graag die bewyse wou sien vir sulke syfers.
    Die internet is 'n goeie bron van inligting en daar is 1000de videos oor die onderwerp. Jou ander opsie is natuurlik om saam met ons volgende jaar September Israel toe te gaan en dit eertehands te beleef by Yad Vashem. Toerprogram is hier besikibaar. Ek kan ook vir jou gratis dvd's stuur.

    http://www.oospoort.co.za/source/2011.html

    Leave a comment:


  • 14390876
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Nee ek glo dit nie heeltemal nie. Ek sou graag die bewyse wou sien vir sulke syfers. Ek sien dit (die hoeveelheid wat hulle s is doodgemaak) as propeganda. Jy mag van my verskil. En die duitsers was nie die enigste mense van daai tyd (of enige tyd daarna of voor dit) wat die jode geteiken het nie. Die Russe (wat volgens my die belangrikste rol gespeel het in die verslaan van duitsland) het heelwat meer jode dood gemaak as die duitsers. Dus was Stalin baie erger as hitler. Ek is bekend met die geskiedenis en weet presies wat hitler se ideologie was. En hitler was nie eers 'n duitser nie. Hy was 'n oostenryker in murg en been en hy was half joods. En swart mense is ook op 'n kleiner skaal deur hitler geteiken. sien. Ek glo nie alles wat ek op wikipedia lees nie en ek neem 'n krietiese standpunt in teen die algemeen aanvaarde weergawe van die geskiedenis.

    Leave a comment:


  • trudie
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Ek dink die vervolging van die Jode was so intens en berekend dat dit moeilik is om te begryp hoe dit kon gebeur het.Hitler het egter nie slegs net die Jode in Duitsland vermoor nie maar in elke plek wat hy kon.As mens dink aan Pole,Holland Oostenryk ens."Kristalnacht" was ook nie die begin nie dit het lank voor dit begin

    Leave a comment:


  • Johnny
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Originally posted by 14390876 View Post
    ek sal begin met die getalle waarvan hulle praat. Ek glo nie naastenby 6 miljoen jode is uitgewis nie. Die konsentrasie kampe was 'n latere ontwikkeling en ek twyfel of selfs die duitsers regtig so baie mense oor so 'n kort tydjie kon uitwis. Ek dink die getal word opgedis om meer simpatie uit te lok. Ten tye van die oorlog was dit bloot 'n toeval dat die vyande van die geallieerdes dieselfde was as die vyand van die jode. Die lande in europa was baie meer besorg oor duitse imperialisme. Dis duidelik dat hitler nie net jode wou dood maak nie maar ook die wreld wou oorneem.
    Ek stem 100% saam met jou. Daar is nie 6 miljoen Jode dood nie........maar veel meer. Jode is selfs nog na die oorlog tot 'n einde gekom vervolg en uitgemoor wanneer hulle teruggekeer het na hul huise. Selfs toe hulle per skepe na hul beloofde land wou terugkeer net voor 1948 is hulle deur Britanje verhoed om terug te keer en per skeep terug geneem na Duitsland. Hitler was 'n Jode hater. As jy eers eenkeer deur Yad Vashem gestap het en tyd daar spandeer het......kom jy nie dieselfde aan die ander kant uit nie.

    Why did Adolf Hitler think jews were evil?
    He considered the Jews as unclean and impure race. Hitler's vision was a nation of pure Anglo people, which, in his mind, would ensure superior genes, intelligence and power. Anyone considered impure...
    Nazism (Nationalsozialismus, National Socialism; alternatively spelled Naziism[1]) was the ideology and practice of the Nazi Party and of Nazi Germany.[2][3][4][5][6][7][8][9] It was a unique variety of fascism that involved biological racism and antisemitism.[10] Nazism presented itself as politically syncretic, incorporating policies, tactics and philosophies from right- and left-wing ideologies; in practice, Nazism was a far right form of politics.[11]

    The Nazis believed in the supremacy of an Aryan master race and claimed that Germans represent the most pure Aryan nation.[12] They argued that Germany's survival as a modern great nation required it to create a New Order — an empire in Europe that would give the German nation the necessary land mass, resources, and expansion of population needed to be able to economically and militarily compete with other powers.[13]

    The Nazis claimed that Jews were the greatest threat to the Aryan race and the German nation. They considered Jews a parasitic race that attached itself to various ideologies and movements to secure its self-preservation, such as: the Enlightenment, liberalism, democracy, parliamentary politics, capitalism, industrialisation, Marxism and trade unionism.[14]
    http://en.wikipedia.org/wiki/Nazism

    Leave a comment:


  • 14390876
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
    Jy't my nou nuuskierig, sal graag meer hieroor wil hoor !
    ek sal begin met die getalle waarvan hulle praat. Ek glo nie naastenby 6 miljoen jode is uitgewis nie. Die konsentrasie kampe was 'n latere ontwikkeling en ek twyfel of selfs die duitsers regtig so baie mense oor so 'n kort tydjie kon uitwis. Ek dink die getal word opgedis om meer simpatie uit te lok. Ten tye van die oorlog was dit bloot 'n toeval dat die vyande van die geallieerdes dieselfde was as die vyand van die jode. Die lande in europa was baie meer besorg oor duitse imperialisme. Dis duidelik dat hitler nie net jode wou dood maak nie maar ook die wreld wou oorneem.

    Leave a comment:


  • Die Filadelfieer
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Originally posted by 14390876 View Post
    Ek kon nog nooit verstaan hoe mense in alle erns kan glo dat die gebeure nooit plaasgevind het nie. Ek wil egter wel s dat ek wel glo dat die goed wat geleer word oor die gebeure rondom die tweede wreld oorlog nie heeltemal die werklikheid reflekteer nie.
    Jy't my nou nuuskierig, sal graag meer hieroor wil hoor !

    Leave a comment:


  • 14390876
    replied
    Re: Die Holocaust...was dit regtig?

    Ek kon nog nooit verstaan hoe mense in alle erns kan glo dat die gebeure nooit plaasgevind het nie. Ek wil egter wel s dat ek wel glo dat die goed wat geleer word oor die gebeure rondom die tweede wreld oorlog nie heeltemal die werklikheid reflekteer nie.

    Leave a comment:

Working...
X