Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die genetiese voedsel komplot

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die genetiese voedsel komplot

    Ons leef in 'n wêreld waar ook ons voedsel, blyk, nie meer is wat dit moet wees nie en dinge soos hierdie laat mens wonder. Volg die skakel hieronder (kyk ook die video) en laat weet wat dink jy daarvan? Dink julle genetiese voedsel is veilig?

    What Monsanto Doesn't Want You To Know - The Genetic Food Conspiracy
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Dokters waarsku: Vermy geneties gemanipuleerde voedsel! Die vraag is, hoe kan mens meer leer hiervan, want die kos wat ons eet is een van die sentrale dinge in elke mens se bestaan?
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Re: Die genetiese voedsel komplot

      Plant you eie tuintjie aan, Spinasie groei maklik, so ook tamaties en aartappels en kruie ......
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Die genetiese voedsel komplot

        Ek het begin om so bietjie groente te plant.

        Comment


        • #5
          Re: Die genetiese voedsel komplot

          Originally posted by Ta-An View Post
          Plant you eie tuintjie aan, Spinasie groei maklik, so ook tamaties en aartappels en kruie ......
          Mens moet kyk of mens nog die outydse soorte kan kry. Ons plant byvoorbeeld nog die outydse vleis-tamatie. Hulle hou nie lank nie, maar is so lekker soos 'n cracker en heilsaam sonder weerga. Aartappels verstaan ek is die Van der Plank aartappel byvoorbeeld een en mens kan miskien meer skryf daaroor en waar mens dit kan kry. Op hierdie stadium weet ek te min, maar sal graag meer te wete wil kom. Een ding is ek oortuig van, dat hierdie geneties gemanipuleerde vrugte en groente iets is wat mens liefs moet vermy en ongelukkig is baie sade wat mens self kan plant, ook van hierdie opgedolliede gewasse wat weet nie wat alles bestand is nie...
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Re: Die genetiese voedsel komplot

            Die slegte nuus, manne en manninne, is dat ons nie eintlik meer goed eet wat NIE gemanipuleer is op genetiese vlak nie : dit sluit stapel voedsel soos mielies en koring in.

            Comment


            • #7
              Re: Die genetiese voedsel komplot

              Originally posted by Die Filadelfieer View Post
              Die slegte nuus, manne en manninne, is dat ons nie eintlik meer goed eet wat NIE gemanipuleer is op genetiese vlak nie : dit sluit stapel voedsel soos mielies en koring in.
              In die Overberg is daar weer boere wat die ou soort koring plant en daar is ook 'n meule op Heidelberg, waar mens hierdie meel kan koop (Eureka Meule). Dit kos ongelukkig duurder, maar iemand wat meer weet daarvan, het my verduidelik dat geneties gemanipuleerde koring baie hoë vlakke van glutien het en juis om die korrel groter en ekonomies meer haalbaar vir die boer te maak. Hierdie outydse koring word egter so gewild en mense is bereid om meer te betaal, dat die boere wat dit plant, soos ek verstaan nie verloor nie. Die persoon wat dit begin het, het soos ek verstaan die Bybel as vertrekpunt gebruik. Jesus het Homself as die brood van die lewe verklaar en daardeur ons laat verstaan dat Hy volkome voedsaam is vir ons gees. Bybelse brood was gesien as 'n volledige maaltyd en met die tyd het moderne tendense om meer geld te maak, veroorsaak dat deur genetiese manipulering, brood geweldig baie voedsaamheid verloor het. As mens hierdie brood eet, kom mens die verskil agter en ek is bly om toegang te hê tot dit.
              The Rapture

              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
              but I must confess, don’t worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              it’s before God’s wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              it’s for all the people in the zoo
              think about it and refresh…
              you will see there’s no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhere…


              Comment


              • #8
                Re: Die genetiese voedsel komplot

                Kos is nie die enigste wat ons moet dop hou nie.ek het 'n hele ruk gelede begin brei en koop deesdae my wol by mense wat hulle eie wol spin en kleur sodat dit omgewing vriendelik is.

                Comment


                • #9
                  Re: Die genetiese voedsel komplot

                  Een ding wat ek weet van geneties gemanipuleerde gewasse, is dat baie gekweek word vir maksimum rakleeftyd. Maksimum rakleeftyd beteken gewoonlik moeiliker verteerbaar en dikwels minder heilsaam.
                  Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                  Comment


                  • #10
                    Re: Die genetiese voedsel komplot

                    Daar is natuurlik ook 'n ander kant van die saak.

                    Wetenskaplikes ontwerp die voedsel soos hulle dit wil he om God te speel, maar
                    loop hulle vas. Aan die ander kant word die wereld deur geld regeer en dan maak hulle sekere gewasse minder vatbaar om vitamiene en minerale te absorbeer en ons moet dan suplemente koop om weer die tekorte in ons ligame te vul. Alles wat deur die wetenskaplikes uitgedink is.

                    Comment

                    Working...
                    X