Announcement

Collapse
No announcement yet.

Skildery stel Mandela as Christus voor

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Skildery stel Mandela as Christus voor

    Hier is iets baie interessant en ek glo die moeite werd om kennis van te neem..., waar Nelson Mandela in Christus se plek, in die laaste Avondmaal gesklider is. Lees meer daaroor hier...
    Attached Files
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  • #2
    Re: Skildery stel Mandela as Christus voor

    Originally posted by CFJ View Post
    Hier is iets baie interessant en ek glo die moeite werd om kennis van te neem..., waar Nelson Mandela in Christus se plek, in die laaste Avondmaal gesklider is. Lees meer daaroor hier...
    ja. Ek moet eerstens net sÍ dat ek baie respek vir Mandela het. Maar natuurlik is die aanbid van mense wat as belangrik beskou word glad nie nuut nie. Ek dink dis net so erg met Ghandi. Dis dikwels nie die man self nie, maar eerder die mense om hulle. Maar in Mandela se geval is daar baie wat hy doen en sÍ wat ek dink dit moontlik doelbewus aanmoedig. Ek is al lankal versigtig met diť man. Hy doen niks om mense se siening van hom te keer nie. Hy sÍ hy is 'n christen, maar daar hy het al goed here wat nie goed by my sit nie (verskoon die anglisisme). En wat ek altyd sÍ is dat as jy na sy dade kyk dan het hy ook nie regtig veel gedoen nie. Hy was byvoorbeeld nie veel van 'n president nie.
    "I am come that they might have life, and that they might have it more abundantly."


    in all your ways acknowledge Him, and he will make your paths straight.


    Many are the afflictions of the righteous; But Jehovah delivereth him out of them all.

    "Oh, taste and see that the Lord is good"

    Comment


    • #3
      Re: Skildery stel Mandela as Christus voor

      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Skildery stel Mandela as Christus voor

        Ai ai ai . Natuurlik niks nuut nie : Ghandi is reeds genoem, en dan is Obama ook met sy verkiesing as 'n "messias vir die mense" voorgestel.

        Comment


        • #5
          Re: Skildery stel Mandela as Christus voor

          Disgusting and utterly blasphemous. But then again what’s new in this evil world we live in.
          Ek dink selfs Mandela sal hieroor verlee wees.

          Wys net die afstand wat sekere mense hou van God af. Hartseer.

          Anton
          השייך לאלוהים דרך ישו

          Comment


          • #6
            Re: Skildery stel Mandela as Christus voor

            Iets wat ek glo belangrik is, is hoekom sou hierdie skilder, spesifiek die mense wat in daardie skildery is, daar plaas? Vertel dit nie maar iets oor die geesteswÍreld nie? Geeste wat bots, werk net nie so nie en die blote feit dat 'n absolute godslasteraar 'n klompie 'ikone' so saamvlans, is nie toevallig nie... of is dit maar sommer net 'n verbeeldingsvlug van iemand wat nie van beter weet nie?

            Ek het so idee dat daardie skildery iets van die werklikheid weerspieel... en dat hulle wat daar so gesellig saam verkeer, in gees een is...
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ


            Comment


            • #7
              Re: Skildery stel Mandela as Christus voor

              Hmmmm....

              Lyk of hulle belasting opdeel?

              Anton
              השייך לאלוהים דרך ישו

              Comment


              • #8
                Re: Skildery stel Mandela as Christus voor

                Ek wonder of daardie mense toestemming gegee het dat hulle so uitgebeeld mag word
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Re: Skildery stel Mandela as Christus voor

                  Hulle ALMAL behoort aan die Illuminatti.....wat natuurlik behoort aan die antichris!

                  Comment

                  Working...
                  X