Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gog & Magog

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Gog & Magog

    1. Dink julle dat ons nog hierdie oorlag sal beleef

    Fila oor die aardbewings het jy gesÍ, die een trigger die ander... dink jy dit sal ook so wees met dinge wat in die eind tye sal gebeur ?

    2. Volgens hoe ek die Bybel verstaan 'figure' Amerika nie juis daar nie.... is dit omdat Iran Amerika wil uitwis soort van as die Kersie op die koek omdat hulle Israel bystand sal verleen ??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Gog & Magog

    Originally posted by Ta-An View Post
    1. Dink julle dat ons nog hierdie oorlag sal beleef

    Fila oor die aardbewings het jy gesÍ, die een trigger die ander... dink jy dit sal ook so wees met dinge wat in die eind tye sal gebeur ?

    2. Volgens hoe ek die Bybel verstaan 'figure' Amerika nie juis daar nie.... is dit omdat Iran Amerika wil uitwis soort van as die Kersie op die koek omdat hulle Israel bystand sal verleen ??
    1. Moeilik om te sÍ.... maar ek persoonlik dink so ja. Daar is net te veel dinge wat besig is om te gebeur om een of ander groot verandering in ons huidige lewens uit te skakel, of mens nou gelowig is of nie, en of mens "glo in hierdie dinge" of nie. Dit maak nie saak nie.

    Wat die "triggers" betref ..... VERSEKER ! Kyk hoe steek die een land se anti-regeringbeweging die ander aan... die volgende land blyk Angola te wees, sommer hier op ons stoep se deur.

    2. As ek moet raai, gaan Amerika nie vir ewig 'n wereldmoontheid wees nie. Hulle ekonomie is aan flarde, en word kunsmatig aan die gang gehou. Alle oŽ is op Shina om Amerika se plek vol te staan in die nabye toekoms.

    Comment


    • #3
      Re: Gog & Magog

      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
      2. As ek moet raai, gaan Amerika nie vir ewig 'n wereldmoontheid wees nie. Hulle ekonomie is aan flarde, en word kunsmatig aan die gang gehou. Alle oŽ is op Shina om Amerika se plek vol te staan in die nabye toekoms.
      Jy praat van Elonomies?
      Maar wat van fisies
      Veral as mens LibiŽ se "liefde" vir Amerika bedink
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Gog & Magog

        Ek dink nie Amerika gaan meer enigsins 'n wereldmag wees nie. Nie op ekonomiese of millitere gebied nie. Alle mag volgens my gaan Europa se kant toe verskuif. Amerika is lankal nie meer Israel se bondgenoot nie. Israel het nie meer vriende in die wereld nie en die HELE wereld gaan opstaan teen Israel. Dit is profesie.

        NTEB: As America Has Done To Israel Book Order PagePresenting the best-selling book by end times author John McTernan, "As America Has Done To Israel". NTEB is proud to provide these excellent resources to ...
        http://www.nowtheendbegins.com/.../m...o-israel-book- offer.htm - Cached

        Comment

        Working...
        X