Announcement

Collapse
No announcement yet.

Moslem Christene

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Moslem Christene

    Ek aanbid by 'n Engelse Kerk... en is nogals verbaas oor die groei van die aantal IndiŽrs (Moslems) wat tot geloof in Jesus Christus kom.

    Vier huise van my af is juis 'n groot IndiŽr fees besig om plaas te vind... met groot lawaai
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Moslem Christene

    Originally posted by Ta-An View Post
    Ek aanbid by 'n Engelse Kerk... en is nogals verbaas oor die groei van die aantal IndiŽrs (Moslems) wat tot geloof in Jesus Christus kom.

    Vier huise van my af is juis 'n groot IndiŽr fees besig om plaas te vind... met groot lawaai
    Dit klink "snaaks" om ander kulture as christinne te sien. Wanneer Israel die Moslem lande rondom hulle gaan uitwis gedurende die Psalm 83 oorlog gaan 'n BAIE GROOT gedeelte van die Moslem wereld die God van die Bybel aanvaar.

    Comment

    Working...
    X