Announcement

Collapse
No announcement yet.

Johannes Coetsee

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Johannes Coetsee

    Hoeveel Afrikaners dink julle het die ou se teachings aangehang ??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Johannses Coetsee

    Ek sal ook graag 'n getal wou gehad het, maar ek vermoed dit gaan baie moeilik wees om dit te bepaal.

    Kan ons bietjie gesels hieroor ? Wat is bereik met die debakel ? Het daar wel mense na God gedraai wat Sondag weer "ontkeer" het ? Is daar 'n bespotting van Christenskap, die Bybel en die Wederkoms gemaak ? Wat het gebeur na die 1994 profesie met dieselfde onderwerp, vanaf dieselfde groep mense, maw is daar enige iemand tot verantwoording geroep hiervoor ?

    Comment


    • #3
      Re: Johannes Coetsee

      Ds Riekert Botha s in 'n artikel in vandag se Beeld met die opskrif : "Voorspellers skuld mense 'n verduideliking " :

      Dit is nie n nuwe ding nie, maar kom al sedert die tweede eeu n Christus voor. Die probleem hiermee is dit gee die skeptici en spotters net meer skietgoed om God af te maak en sy Woord te diskrediteer soos nou in koerante en algemene gesprekke gebeur.

      Comment


      • #4
        Re: Johannes Coetsee

        Ek wil probeer verduidelik hoe ons verstaan wanneer die wegraping gaan plaas vind op die volgende draad en of ons kan weet?

        http://bibleforums.org/showthread.ph...egraping-plaas

        Comment

        Working...
        X