Announcement

Collapse
No announcement yet.

Eindtyd boodskap

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Johnny
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Originally posted by Ta-An View Post
    September 2011 kan dalk heel interressant verloop
    ......en weereens gaan Israel die middelpunt van dit alles wees.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Originally posted by Ta-An View Post
    Dalk nog 'n 9=11?
    September 2011 kan dalk heel interressant verloop

    Leave a comment:


  • Johnny
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Originally posted by Ta-An View Post
    Dalk nog 'n 9=11?
    As ons kyk na die onlangse Tsunami in Japan en die intensitiet van aarbewings, oorstromings, tornado's, orkane, droogtes, bos brande en vulkane dan is dit baie moontlik dat hierdie natuurrampe net groter en sterker gaan word.......en nogsteeds bekeer mense hulle nie!

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Dalk nog 'n 9=11?

    Originally posted by Vision received from the Lord, Sunday evening 17 July 2011
    DEVASTATION

    I saw in the distance a very big city with large modern buildings and somewhere on the right a high skyscraper. Whilst looking at this vision, I saw an enormous wave coming up behind the city, even higher than the skyscraper. This enormous wave washed over the entire city and as the water disappeared there was nothing left to see. I was stunned by the enormity of this vision. Can this be a city like New York, Lord???

    SHAGÉM
    J O Y MINISTRIES INTERNATIONAL

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Originally posted by Waarheid View Post
    Is dit nie n Drie Eenige God nie?Dan moet Jesus mos weet wanneer sy terugkoms gaan wees!Sal God die Vader die Seun en die Heilige Gees dan dinge van mekaar weerhou?Is hulle nie Een nie?
    Drie-enig...
    Dus beteken dit dat God nie van Homself kan verskil nie, maar dat die Vader nie aan die Seun geopenbaar het wanneer Jesus terug keer nie...

    Leave a comment:


  • Louis F Brits
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Is dit nie n Drie Eenige God nie?Dan moet Jesus mos weet wanneer sy terugkoms gaan wees!Sal God die Vader die Seun en die Heilige Gees dan dinge van mekaar weerhou?Is hulle nie Een nie?

    Leave a comment:


  • Willem
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Hi julle,

    ja ek stem die tyd weet niemand nie, en of dit SA spesifiek is kan mens argumneteer, maar die Here self het ons ook gewaarsku om nie onverhoeds gevang te word nie en gese wat in die laaste tye gaan gebeur en deesdae raak dit erger elke jaar.

    As mense uit die plasing net ter harte neem dat hulle saak altyd reg moet wees dan is dit vir my soort van "die wat nie teen is nie, is vir die ons" ; die detail daarvan dat niemand die dag of datum ken nie net God , en die ander punte van gevaar / misleiding is duidelik uitgelig.

    In elk geval is ons mense wat die boodskap oordra en God wat die werk doen, want as ons die regte woord en werk en optrede ens. moes kon doen i.p.v God wat alles ten goede laat werk en selfs ons mess- ups reg maak en tot Sy eer gebruik, wie sou dan 'n kans gestaan het...

    n.s. As bid praat met God is, dan beteken bid sonder ophou mos net om heeldag met Hom oor alles te praat en met Hom te deel ......

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Alhoewel in Ingils.... ek ontvang die vandag in my e-pos
    TO ALL WHO ARE CONCERNED

    The Lord referred to Jeremiah 10 from verse 16 onward.

    Verse 16: "The Portion of Jacob is not like them, for He is the Maker of all things, and Israel is the tribe of His inheritance; the Lord of Hosts is His name."

    As received from the Lord: "For the time is at hand where I will pour out My wrath. My cup is already in My hand and My cup is bitter," says the Lord of Hosts. "I am not a man that I should lie and I am not a man that thinketh like thee."

    "Tell the nations that My fury is about to burst open over them. People are defiling my land (the earth). People don't even take the warnings of the signs of the times seriously. They see, shrug their shoulders and walk on and continue to defile My land with their harlotry and immense perverseness. Let those who have ears hear, for My Day is at hand."

    Shagém
    J O Y Ministries International

    Leave a comment:


  • Kalahari
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Willem

    Mens kan nie te veel fout vind met die oproep nie. Ek hou net nie van die gedagte dat Jesus weet wanneer Sy terugkoms gaan wees nie, net die Vader weet dit volgens die Bybel. Agv dit, is ek altyd skepties oor die res van die profesie. Ek sal dit nie verwerp of weggooi nie, maar ek sal waarsku dat mens versigtig moet wees.

    Groete
    Kalahari

    Leave a comment:


  • Die Filadelfieer
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Baie dankie vir die plasings Willem, wat myself betref beoordeel ek profesië as volg :

    - Dit moet altyd met die Bybel sę vergelyk word. God se woord en 'n ware profesie sal nooit teen mekaar indruis nie.
    - Ware profesië is nooit "tref en mis" nie. 'n Profesie van God sal altyd bewaarheid word.

    Leave a comment:


  • Johnny
    replied
    Re: Eindtyd boodskap

    Willem......ek raak al bang om my uit te laat op die forum wat eindtyd voorspellings aangaan. Weet nooit wanneer trap ek om iemand se tone nie. Ek sou se daar is baie waarheid in wat die gereed maak en eindtyd aanbetref, ek is net nie so seker of Jesus spesifiek vir Suid Afrika 'n boodskap het nie, maar ek kan verkeerd wees.

    Leave a comment:


  • Willem
    started a topic Eindtyd boodskap

    Eindtyd boodskap

    Hier is twee boodskappe van iemand wat ek ken, en gevra het ek moet help versprei,
    Ek het gese ek sal , so hier is dit:
    wat dink julle daarvan en/of hoe sien julle sulke boodskappe?

    Die eerste een is : ( ek tik verbatim oor )

    'n Boodskap aan Suid Afrika van Jesus die Christus:
    "Se vir die kinders van Suid Afrika:
    Ek is lief vir julle.
    Ek is getrou en regverdig.
    My Woord staan vas.
    Ek leef en het opgestaan.
    Ek kom om julle te haal.
    Ons gaan juig daar in die hemel en feesvier!
    Glo en vertrou.
    Ek seen julle met blydskap en vertroue in die Allerhoogste.
    Wees eensgesind en die My.
    Die beloning wag.
    Staan vas:
    Ek is julle rots en julle vesting

    Psalm 91
    ontvang op 7.8.2009 en in gehoorsaamheid versprie deur Mev. E Scorrano, Zastron

    Tweede een:

    Boodskap van Jesus aan Suid Afrika

    Julle moet gereed wees.
    My koms is voor die deur.
    Ek kom vinniger as wat julle dink.
    Tyd hardloop vinnig uit.
    Moenie onverhoeds gevang word nie.
    Wees waaksaam en bid
    voortdurend dat jul nie
    teleurgesteld agter sal bly nie.
    Verbly julle in die Here,
    ek herhaal, verbly julle.

    Boodskap ontvang 3-6-2011 om 17h00 en
    in gehoorsaamheid deurgegee deur:
    Mev E scorrano , Zastron

    Die tannie is head over heels vir die Here
    en gee regtig om vir mense wat nog nie evangelie gehoor het nie.
    Sy wil in ander tale ook vertaal kry sodat
    sy die in Lesotho ens. ook kan versprei.

    Hoe staan jou saak vandag met die Here?

    Onthou jy kan die nie verdien nie, dis alles genade van Hom af.
    Jy moet net glo dat Hy die seun van God is en uit dood opgestaan het en dit bely en jy sal gered word. (Rom 10:9) Wat stop jou ?Hy het reeds vir jou ook gesterf aan die kruis omdat Hy jou so lief HET ! VANDAG ; NOU NOG !

    Toe nou ..... Vra Hom ....

    Daarna is 'n leeftyd se avontuur en groei en leer en lekker en hartseer en sukkel en oorwin en alles wat regtig lewe is wat voorle saam met Hom.
Working...
X