Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Land sonder boere.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 'n Land sonder boere.

    Hoe lyk 'n land sonder landbouers ? ( Of kom alles wat ons eet van Pick 'n Pay af ? )



















  • #2
    Re: 'n Land sonder boere.

    Sjoe Fila, dit is harde realiteite. Het die bron dalk genoem waar hierdie fotos geneem is?

    Comment


    • #3
      Re: 'n Land sonder boere.

      SoS, dit is soos dit op die oomblik in Somalia lyk. Hulle ondergaan 'n erge droogte, en tesame met die feit dat daar nie groot landbouers is wat die water en grond kan bestuur nie, gaan slaap een uit elke vier kinders vanaand sonder kos, en staan more met 'n le magie op.

      Comment


      • #4
        Re: 'n Land sonder boere.

        Kan ons hierdie foto's vir malema en sy makkers aanstuur? Sal seker geen indruk maak nie..

        Comment


        • #5
          Re: 'n Land sonder boere.

          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          SoS, dit is soos dit op die oomblik in Somalia lyk. Hulle ondergaan 'n erge droogte, en tesame met die feit dat daar nie groot landbouers is wat die water en grond kan bestuur nie, gaan slaap een uit elke vier kinders vanaand sonder kos, en staan more met 'n le magie op.
          Ons lees net die ander dag hierdie gedeelte in Jesaja:
          Die Here gee julle wel brood van benoudheid en water van bedruktheid, maar jou leraars sal hulle nie langer verberg nie—maar jou o sal jou leraars sien; en jou ore sal ‘n woord agter jou hoor wat s: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan. En julle sal verontreinig die oortreksel van jou gesnede beelde van silwer en die beslag van jou gegote beeld van goud; jy sal dit weggooi soos iets wat besoedel is. Weg daarmee! sal jy daarvan s. Dan sal Hy ren gee vir die saad waarmee jy die grond besaai, en broodkoring wat die grond voortbring, en dit sal smaaklik en voedsaam wees; jou vee sal in di dag wei op ‘n uitgestrekte weiveld; en die osse en die esels wat die grond bewerk, sal voer met sout eet, wat uitgewan is met skop en gaffel; en op elke ho berg en op elke verhewe heuwel sal strome wees, waterlope, op die dag van die groot slagting as die torings val.
          (Isa 30:20-25)
          As 'n mens sien hoe Goddeloos die ou wereld is en dat mense hulle nie na Hom wil bekeer nie, dan wt 'n mens waarom daar soveel hongersnode voorspel word. En dan dank jy hom vir j daaglikse brood met opregte dankbaarheid, want dit is net genade.

          Comment


          • #6
            Re: 'n Land sonder boere.

            Originally posted by Son of the South View Post
            Ons lees net die ander dag hierdie gedeelte in Jesaja: As 'n mens sien hoe Goddeloos die ou wereld is en dat mense hulle nie na Hom wil bekeer nie, dan wt 'n mens waarom daar soveel hongersnode voorspel word. En dan dank jy hom vir j daaglikse brood met opregte dankbaarheid, want dit is net genade.
            Nou ja ons ou landjie, tesame met die res van die wreld, vaar seker nie veel beter op die Christenfront nie, maar interesant saam met jou teksaanhaling om in gedagte te hou dat Somalia amper uitsluitlik 'n moslem-land is ................ dus baie moeiliker vir hulle om van die afgode ontslae te raak.

            Comment


            • #7
              Re: 'n Land sonder boere.

              Ek het net anderdag genoem van die boek wat ek gelees het Mosques & Miracles: Revealing Islam and God's Grace van Stuart Robinson. Wanneer ons vir hierdie mense bid moet ons tog nie uit die oog verloor dat dit in die eerste plek 'n geestelike stryd is nie.

              In die boek word daar wonderlike getuienisse gegee waar God Homself aan Moslems openbaar op die wonderbaarlikste wyse.

              Comment

              Working...
              X