Announcement

Collapse
No announcement yet.

Watter poort is vir die Christene??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Benodig raad Watter poort is vir die Christene??


    Openb 21:12
    En dit het 'n groot En ho muur met twaalf poorte gehad, En by die poorte twaalf Engele, En name daarop geskrywe, naamlik di van die twaalf stamme van die kinders van Israel.
    13 Aan die oostekant was daar drie poorte, aan die noordekant drie poorte, aan die suidekant drie poorte, aan die westekant drie poorte.

    14 En die muur van die stad het twaalf fondamente gehad, en daarop was die name van die twaalf apostels van die Lam.

    Die Nuwe Jerusalem: Watter poort is vir die Christene??
    Ek verstaan wel dat die fondamente "Apostels" die Christene beteken.... is ek reg
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Watter poort is vir die Christene??

    As ons ander Skrifte lees:

    Openbaring 21:25 En bedags want nag sal daar nie meer wees nie sal sy poorte nooit gesluit word nie;

    en

    Openabring 22:14 Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan h op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.

    Hierdie laaste Skrif se dat "....deur die poorte....." van die stad, menende dat ons seker deur enige van die 12 poorte kan ingaan wat hier word verwys na 'n meervoud?

    Comment

    Working...
    X