Announcement

Collapse
No announcement yet.

Messiaanse Beweging in Suid Afrika

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Messiaanse Beweging in Suid Afrika

    Kan mens nou dit nou glo??

    Van die nuwe bewegings wat hulle self as "Messiaanse Gelowiges-Torah Onderhouers" beskryf, erken Jesus slegs as "profeet" en nie as Saligmaker en Verlosser nie
    Hulle erken dus nie die Nuwe Testament (
    Brit Chadesha) nie en dan draai die mense terug na Judaiisme toe..

    Waarom dan "Messiaans"
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  • #2
    Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

    Dit klink meer soos suiwer Judaisme... hulle glo ook Jesus was net 'n profeet..

    Comment

    • #3
      Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

      Dit verbaas mens glad nie, want hoe anders kan misleiding werk as mens nie bestaande terme en denkrigtings besoedeld aanbied nie?
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…

      Comment

      • #4
        Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

        Daar is beslis 'n groep wat hulle terugwend na hierdie gebruike. Hartseer. Nietemin besoek my nuwe draad.
        http://bibleforums.org/showthread.ph...54#post2729654

        Comment

        • #5
          Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

          Originally posted by Ta-An View Post
          Kan mens nou dit nou glo??

          Van die nuwe bewegings wat hulle self as "Messiaanse Gelowiges-Torah Onderhouers" beskryf, erken Jesus slegs as "profeet" en nie as Saligmaker en Verlosser nie
          Hulle erken dus nie die Nuwe Testament (
          Brit Chadesha) nie en dan draai die mense terug na Judaiisme toe..

          Waarom dan "Messiaans"
          Jig maar hulle is van die Pad af. Net gisteraand met 'n gebed groep gebid dat die Jode die waarheid sal sien en 'n daadwerklike draai sal maak en nie vals goed agterna volg soos van die kerke in SA nie.
          'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
          Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
          [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
          Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
          [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

          Bemidbar 6:24-26
          [Numbers 6:24-26]

          Comment

          • #6
            Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

            Originally posted by Francois Marais View Post
            Jig maar hulle is van die Pad af. Net gisteraand met 'n gebed groep gebid dat die Jode die waarheid sal sien en 'n daadwerklike draai sal maak en nie vals goed agterna volg soos van die kerke in SA nie.
            "......nie vals goed agterna volg soos van die kerke in SA nie."

            Ek hou van die een Franscois.....want daar is BAIE misleiding in ons eie kerke......en dan noem hulle dit Bybels.....soos die doop van baba's! Ooeepsssss......laat ek weg wees....die vliegtuig wag.

            Comment

            • #7
              Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

              Originally posted by Johnny View Post

              My probleem is net waar misleide mense ander sien as misleides... dit raak nogal 'n lelike deurmakaarspul..

              Comment

              • #8
                Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

                Originally posted by RR van Wyk View Post
                My probleem is net waar misleide mense ander sien as misleides... dit raak nogal 'n lelike deurmakaarspul..
                Jy is reg RR......so deurmekaar soos 'n verkleurmannetjie....

                .....op 'n klomp smarties.

                Comment

                • #9
                  Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

                  Originally posted by Johnny View Post
                  "......nie vals goed agterna volg soos van die kerke in SA nie."

                  Ek hou van die een Franscois.....want daar is BAIE misleiding in ons eie kerke......en dan noem hulle dit Bybels.....soos die doop van baba's! Ooeepsssss......laat ek weg wees....die vliegtuig wag.
                  Hi Johnny,

                  Daar is net een fout met enige waterdoop, ongeag of dit verbondsdoop of bekeringsdoop genoem word. Dit is bloot wanneer die mens redding direk daaraan koppel. As 'n baba gedoop word en so baba is weens daardie doop gered, dan dwaal so mens wat dit glo. Wat so mens wel kan glo, is dat weens God se verbond wat ook vir die nageslag is, so kind gered sal word, omdat die ouer God se verbond glo, nie omdat die baba glo nie. Die bekeringsdoop is nie sonder probleme nie, want dit is in 'n sekere sin een van die vals bakens waaraan baie wat vandag groot gedoop is vashou en dan het sulkes vele kere nooit by die kruis gekom nie. Ek ken vele mense wat nie die Here ken nie, maar hulle verweer is elke keer dat hulle groot gedoop is en dit is seker een van die grootste misleidings in ons dag, die groot doop wat as redding gesien word en is eintlik niks anders as een wat die klein doop as redding verkondig nie. Redding gaan oor die kruis en dit is daar waar ons Jesus se liggaam ingaan en terselfdertyd gedoop word in Sy liggaam. Jesus het in Mat 20:22-23 en ook Luk 12:50 baie pertinent van hierdie doop gepraat, die doop by die kruis. Daar is geen ander plek deur God ontwerp vir redding nie... en dit gaan oor die beginsel van die mens wat moet sterf, sodat geestelike lewe moontlik is, wanneer Jesus in so mens lewe en so mens in Sy liggaam is. Geen waterdoop kan die mens laat sterf nie en is ook nie daarvoor bedoel nie...
                  The Rapture

                  My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                  but I must confess, don’t worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  it’s before God’s wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  it’s for all the people in the zoo
                  think about it and refresh…
                  you will see there’s no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhere…

                  Comment

                  • #10
                    Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

                    Originally posted by CFJ View Post

                    CFJ......so bietjie lus vir grappie voor my vertrek. Niks ernstig nie.

                    Comment

                    • #11
                      Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

                      Originally posted by Johnny View Post
                      CFJ......so bietjie lus vir grappie voor my vertrek. Niks ernstig nie.
                      Mens wil maar net seker maak (of immers net probeer) almal verstaan die grappie reg....
                      The Rapture

                      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                      but I must confess, don’t worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      it’s before God’s wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      it’s for all the people in the zoo
                      think about it and refresh…
                      you will see there’s no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhere…

                      Comment

                      • #12
                        Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

                        Originally posted by CFJ View Post
                        Mens wil maar net seker maak (of immers net probeer) almal verstaan die grappie reg....
                        Ja.....nie almal het 'n sin vir humor nie.
                        Last edited by Son of the South; Aug 19th 2011, 11:00 AM.

                        Comment

                        • #13
                          Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

                          By die doop kan my pa, ma, oupa, ouma, groot ouma, verkdedkant (predekant) of wie ookal vir my nie besluit of ek as ek groot is die WARE Here gaan dien nie.

                          Of soos die een oom wat 'n satanis was, wat by my doop was, wat my geoffer het later aan satan.

                          Net ek kan daai besluit neem of ek die lewende HERE wil dien of na die dode toe strompel soos 'n donkie wat nie kan dink nie!
                          'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                          Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                          [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                          Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                          [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                          Bemidbar 6:24-26
                          [Numbers 6:24-26]

                          Comment

                          • #14
                            Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

                            Originally posted by Ta-An View Post
                            Kan mens nou dit nou glo??

                            Van die nuwe bewegings wat hulle self as "Messiaanse Gelowiges-Torah Onderhouers" beskryf, erken Jesus slegs as "profeet" en nie as Saligmaker en Verlosser nie
                            Hulle erken dus nie die Nuwe Testament (
                            Brit Chadesha) nie en dan draai die mense terug na Judaiisme toe..

                            Waarom dan "Messiaans"
                            Ek sal graag wil weet waar jy aan jou inligting kom?

                            Want die messiaanse bewegings wat ek ken, verkondig dan juis Jesus en God se verlossingsplan. Hulle skakel ook hope misverstande uit die Bybel uit. http://www.yah-tube.com/videos/rood/

                            Gaan kyk en maak seker van julle feite. Begin by die Sping Feasts. Dan kan julle ook gerus kyk na die Raiders of the Lost Book reeks. Wat handel oor dle in Matheus. Onder andere die geslag register van Jesus.

                            Verkeerde vertolkings van veral Kolossense 2:16 Kyk op bostaande verwysing na Let no Pagan Judge You.

                            Daar is ook op You tube 'n korter weergawe .

                            http://www.youtube.com/watch?v=XYRWx-m3pws

                            Comment

                            • #15
                              Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika

                              koe-koes

                              As jy mooi lees, sommmige Messiaanse bewegings in Suid Afrika.... in Pretoria is 'n groep wat heeltaml ver-Joods het, en die Messiaskap van Jesus betwyfel.... is al wat ek vir jou kan sê. Nie almal nie, sommige groepe wel JA.
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor

                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X