Kan mens toelaat dat kersfees tradisie my uit die kerk uithou oor kersfees??
Announcement
Collapse
No announcement yet.
Kersfees TRADISIE
Collapse
X
-
Re: Kersfees TRADISIE
Originally posted by Ta-An View PostKan mens toelaat dat kersfees tradisie my uit die kerk uithou oor kersfees??
Ek is oortuig dit gaan oor wat mens glo en daaby moet mens hou! As hierdie deel oor wat mens glo jy kan eet waar is, is dit ook waar oor wat mens oor kersbome glo...
Maar hy wat twyfel as hy eet, is veroordeel, omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.
(Rom 14:23)The Rapture
My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
but I must confess, don’t worry
the rapture is not before the Great Tribulation
it’s before God’s wrath!!!
Because His wrath is not meant for you
it’s for all the people in the zoo
think about it and refresh…
you will see there’s no way out of here, in the flesh
If you really believe, you will see
the rapture is for you and me
when we decide to leave from here
that very day, oh! God adhere…
Comment
-
Re: Kersfees TRADISIE
Originally posted by CFJ View PostAnneke,
Ek is oortuig dit gaan oor wat mens glo en daaby moet mens hou! As hierdie deel oor wat mens glo jy kan eet waar is, is dit ook waar oor wat mens oor kersbome glo...
Maar hy wat twyfel as hy eet, is veroordeel, omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.
(Rom 14:23)
So dus as ek glo dat dit verkeerd is, dan is dit vir my verkeerd, maar dat ek nie ander daaroor mag oordeel nieThe LORD is my Miracle
G_d was gracious He has shown favor
Hope is a seed
God plants in our hearts
to remind us
there are better things ahead.
-Holley Gerth
Comment
-
Re: Kersfees TRADISIE
Originally posted by Ta-An View PostPraat asb Afrikaans ....
So dus as ek glo dat dit verkeerd is, dan is dit vir my verkeerd, maar dat ek nie ander daaroor mag oordeel nieThe Rapture
My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
but I must confess, don’t worry
the rapture is not before the Great Tribulation
it’s before God’s wrath!!!
Because His wrath is not meant for you
it’s for all the people in the zoo
think about it and refresh…
you will see there’s no way out of here, in the flesh
If you really believe, you will see
the rapture is for you and me
when we decide to leave from here
that very day, oh! God adhere…
Comment
-
Re: Kersfees TRADISIE
Originally posted by Ta-An View PostNee,,,, maar om 'n kersboom in die kerk op te slaan??
Comment
-
Re: Kersfees TRADISIE
Ek stem saam. Ek hou net mooi niks van 'n kersboom nie en wat my deesdae lelik dwars in die krop steek is hierdie "happy holydays" sêding. Suid Afrika mimiek Amerika deesdae lekker daarmee. Dit gruwel my.
Ek weet nie wat ek nog eendag met myself gaan maak nie, al meer en meer goed van die wêreld laat my gruwel..
Comment
-
Re: Kersfees TRADISIE
Originally posted by Son of the South View PostJammer, maar vir my is dit 'n gruwel. Ek sal so graag wou hê dat mense in die kerk met geestelike oë daarna kyk en dit geestelik beoordeel of die gees daarvan van God is of nie.Hoe dit ookal sy, verpes ons kersbome, en is dit vreeslik hartseer as 'n kerk in al hierdie gemors inkoop. Ons lewe in 'n tyd wat inligting vrylik beskikbaar is, m.a.w. onkunde is lank reeds nie meer 'n verskoning nie.
Die skok en verontwaardiging as mense agterkom my seuntjie het nog nooit gedink kersfeesvader is regtig nie is ook 'n storie op sy eie. Ons word vanuit hoeke vreeslik kwalik geneem daaroor omrede ons kwansuis hom die "magic" van kersfees ontneem, maar aan sekeres is daar regtigwaar nie salf te smeer nie.
Comment
-
Re: Kersfees TRADISIE
Originally posted by Son of the South View PostJammer, maar vir my is dit 'n gruwel. Ek sal so graag wou hê dat mense in die kerk met geestelike oë daarna kyk en dit geestelik beoordeel of die gees daarvan van God is of nie.The Rapture
My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
but I must confess, don’t worry
the rapture is not before the Great Tribulation
it’s before God’s wrath!!!
Because His wrath is not meant for you
it’s for all the people in the zoo
think about it and refresh…
you will see there’s no way out of here, in the flesh
If you really believe, you will see
the rapture is for you and me
when we decide to leave from here
that very day, oh! God adhere…
Comment
Comment