Announcement

Collapse
No announcement yet.

Kersfees TRADISIE

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Kersfees TRADISIE

    Kan mens toelaat dat kersfees tradisie my uit die kerk uithou oor kersfees??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  • #2
    Re: Kersfees TRADISIE

    Hoe nou bedoel?
    Om soos oukersaand byvoorbeeld sellig saam met vriende en familie te kuier as om die aand kerk toe te gaan??

    Comment

    • #3
      Re: Kersfees TRADISIE

      Nee,,,, maar om 'n kersboom in die kerk op te slaan??
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        Re: Kersfees TRADISIE

        Originally posted by Ta-An View Post
        Kan mens toelaat dat kersfees tradisie my uit die kerk uithou oor kersfees??
        Anneke,

        Ek is oortuig dit gaan oor wat mens glo en daaby moet mens hou! As hierdie deel oor wat mens glo jy kan eet waar is, is dit ook waar oor wat mens oor kersbome glo...

        Maar hy wat twyfel as hy eet, is veroordeel, omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.
        (Rom 14:23)
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ

        Comment

        • #5
          Re: Kersfees TRADISIE

          Originally posted by CFJ View Post
          Anneke,

          Ek is oortuig dit gaan oor wat mens glo en daaby moet mens hou! As hierdie deel oor wat mens glo jy kan eet waar is, is dit ook waar oor wat mens oor kersbome glo...

          Maar hy wat twyfel as hy eet, is veroordeel, omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.
          (Rom 14:23)
          Praat asb Afrikaans ....
          So dus as ek glo dat dit verkeerd is, dan is dit vir my verkeerd, maar dat ek nie ander daaroor mag oordeel nie
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor

          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          • #6
            Re: Kersfees TRADISIE

            Originally posted by Ta-An View Post
            Praat asb Afrikaans ....
            So dus as ek glo dat dit verkeerd is, dan is dit vir my verkeerd, maar dat ek nie ander daaroor mag oordeel nie
            Jammer man, ek sal nie weer R-U-S-S-I-E-S praat nie. Dit wat jy glo is wat jy moet doen. Ander twyfel nie oor of bevraagteken nie 'n kersboom nie en woon dalk so diens by, maar die wat glo dit is verkeerd, moet seker doen wat hulle glo en nie so diens bywoon nie. As mens dit egter bywoon moet mens duidelik kan aandui dat jy dit nie as reg sien nie. 'n Ding is net so verkeerd soos wat mens glo dit is en as mens twyfel of iets reg of verkeerd is, dan spel daai teks in Romeine 14 dit uit as ongeloof. Dit laat my nogal broos as ek aan myself dink, want dit beteken dat dit wat reg en verkeerd is, duidelik behoort te wees en as mens twyfel is daar iets fout met mens se geloof.
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ

            Comment

            • #7
              Re: Kersfees TRADISIE

              Originally posted by Ta-An View Post
              Nee,,,, maar om 'n kersboom in die kerk op te slaan??
              Jammer, maar vir my is dit 'n gruwel. Ek sal so graag wou hÍ dat mense in die kerk met geestelike oŽ daarna kyk en dit geestelik beoordeel of die gees daarvan van God is of nie.

              Comment

              • #8
                Re: Kersfees TRADISIE

                Ek stem saam. Ek hou net mooi niks van 'n kersboom nie en wat my deesdae lelik dwars in die krop steek is hierdie "happy holydays" sÍding. Suid Afrika mimiek Amerika deesdae lekker daarmee. Dit gruwel my.

                Ek weet nie wat ek nog eendag met myself gaan maak nie, al meer en meer goed van die wÍreld laat my gruwel..

                Comment

                • #9
                  Re: Kersfees TRADISIE

                  Originally posted by Son of the South View Post
                  Jammer, maar vir my is dit 'n gruwel. Ek sal so graag wou hÍ dat mense in die kerk met geestelike oŽ daarna kyk en dit geestelik beoordeel of die gees daarvan van God is of nie.
                  Ditto ! Laasjaar het ons 'n model-windpomp staangemaak in die plek van 'n kersboom, wat natuurlik heelwat kommentaar uitgelok het. Dit het toe sommer hope geleentheid geskep om te verduidelik hoekom ons nie die tradisionele kersfees-ding doen nie. 'n Windomp as evangelisasie-gereedskap gaan ook net in Afrika werk ! Hoe dit ookal sy, verpes ons kersbome, en is dit vreeslik hartseer as 'n kerk in al hierdie gemors inkoop. Ons lewe in 'n tyd wat inligting vrylik beskikbaar is, m.a.w. onkunde is lank reeds nie meer 'n verskoning nie.

                  Die skok en verontwaardiging as mense agterkom my seuntjie het nog nooit gedink kersfeesvader is regtig nie is ook 'n storie op sy eie. Ons word vanuit hoeke vreeslik kwalik geneem daaroor omrede ons kwansuis hom die "magic" van kersfees ontneem, maar aan sekeres is daar regtigwaar nie salf te smeer nie.

                  Comment

                  • #10
                    Re: Kersfees TRADISIE

                    Originally posted by Son of the South View Post
                    Jammer, maar vir my is dit 'n gruwel. Ek sal so graag wou hÍ dat mense in die kerk met geestelike oŽ daarna kyk en dit geestelik beoordeel of die gees daarvan van God is of nie.
                    Oor die algemeen glo ek dat mens 'n kersboom ten alle koste moet vermy en het in my lewe nog nooit so ding aangeskaf nie, behalwe waar vryheid in Christus dit dring en op die manier wat dit so moet wees. Hy is en bly nog steeds groter as 'n kersboom en nou en dan mag dit gebeur dat 'n kersboom 'n deur kan oopmaak na Hom toe, maar dit sal 'n uitsondering wees en moet nie die wyse wees waarop iemand mense wil bereik nie.

                    Working...
                    X