Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Re: Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

    Hi Louwrens en welkom hier op Lighuis.

    Onthou net dit is my siening en ek probeer nie om mense wat anders glo te wys dat hulle verkeerd is nie.
    Ek moet bely dat ek baie van jou sienings nog nooit van gehoor het nie en die draad sal baie ingewikkeld raak as ek dit moet bespreek. Daar is egter heelwat besprekings oor baie van jou onderwerpe reeds elders op die forum. Ek versprei wel gratis dvd's wat jou onderwerpe aanspreek uit 'n ander oogpunt en as jy belangstel kan ek dit vir jou pos. Besoek ook gerus my webblad skakel hier. Daar is ongeveer 70 ure se video lering op die 2 dvd's. Jy kan ook hier gaan inloer.

    Comment

    • #17
      Re: Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

      Ek mag dalk nuut hier wees, maar het al vyf boeke geskryf oor Christen wees, en is almal in Afrikaans en Engels beskikbaar. Die laaste een is verlede jaar in die VSA vrygestel. As jy wil weet wie ek is en waar ek vandaan kom, en hoe my denkwyses gevorm is, gaan lees dit op Woes by http://www.woes.co.za/bydrae/artikel...nis-1334403655. Ongelukkig is ons besig om ons webtuiste te herbou so dit sal seker eers oor 4 of 5 weke weer terug op die lug wees.

      Wat jou sienswyses betref kan ek net sÍ "been there, done that, got the t shirt", en het toe aanbeweeg. Soos jy sÍ is die forum nie die plek om sulke ingewikkelde onderwerpe te bespreek nie, dis hoekom ek my maar toespits daarop om te skryf, en pastore op te lei, waarvan daar selfs van die persone as AGS pastore dien en gedien het.
      Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

      Comment

      • #18
        Re: Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

        Originally posted by Louwrens Erasmus View Post

        Hi Louwrens. Ek het nog geen boeke geskryf of enige pastore opgelei nie, maar dit beteken nie dat u vyf boeke noodwendig Bybels korrek is nie. Ek sien u glo nie in 'n wegraping of 'n 7 jaar van verdrukking nie, maar dat Jesus ons kom haal en dan sal ons dadelik in die 1000 jarige vrederyk wees. Op watter ouderdom of wanneer moet ons gedoop word.....en hoe? Glo u in 'n fisiese Israel met 'n Joodse volk wat terug is in hulle beloofde land Israel? Die verbond wat met Abraham gesluit was en die Joodse volk (God se volk), het die spesifieke verbond op ons van toepassing? Gaan Jesus se Bruilofsmaal met die Bruid 'n Joodse Bruilof wees en wanneer volgens u gaan dit plaasvind?

        Ek het nie 'n probleem dat u Egipte en so meer gebruik as 'n tipe beeldspraak nie, want dit is so......ons moet uit "Egipte". Miskien is my vrae maar redelik onnosel in u oŽ, maar dit is maar net 'n paar dinge wat ek so vinnig aan kan dink waar ons heel moontlik verskil.....en ons mag verskil. Vandag se kerk is maar redelik "confused" en deurmekaar. Daarom dat dit nie vir my gaan oor 'n denominasie, pastore of dominees nie, maar oor Woordgebaseerde lering. NS: Ek is ook geen opgeleide teoloog nie, maar net 'n gewone lidmaat van 'n Woordgebaseerde gemeente.

        Hiermee net 'n prentjie van die fisiese en Joodse Israel (God se verbonds volk) waarna ek verwys en natuurlik God se land. Gebore op een dag op 14 Mei 1948

        Jesaja 66:8 "Wie het so iets gehoor? Wie het sulke dinge gesien? Word Ďn land op een enkele dag gebore? Of word Ďn nasie met een slag gebaar? Want Sion het weŽ gekry, meteens haar kinders gebaar."

        Comment

        • #19
          Re: Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

          Ek roem nie daarop dat ek goed is of enigsins beter is as ander mense nie. Al wat ek vra is dat mense nie dinge sal glo van hoorsÍ nie, maar werklik die Bybel ondersoek om vas te stel of dit waarin hulle glo, werklik in die Bybel bevestig word nie. So sal ek en jy verskil van die wegraping, want daar sal nie so iets wees nie. Dit waarop dit en die sewe jaar waarvan jy praat gebou is, bestaan nie in die Bybel nie. DaniŽ se sewende dag is reeds met Jesus se koms die eerste keer volbring. Dit is alles gebou rondom Darby se lering en is oorspronklik gebou op lerings wat deur die Roomse kerk versprei is om tweedrag te saai. Israel van die Bybel en israel van vandag is twee heeltemal verskillende begrippe. Onthou Israel het Jesus verwerp, en so sal hulle soos Esau wat sy eersgebore reg verkoop het, geoordeel word. Gaan lees maar die hoofstuk en sien wat ek bedoel hier: http://www.woes.co.za/bydrae/artikel...el-en-die-kerk. Gaan lees weer EfesiŽrs 2: 11 en gaan dink oor wat Paulus hier skryf.

          Ek het ook nie gaan leer as teoloog nie, maar is op grond van my kennis as pastoor georden, en uitgeskop uit die AGS omdat ek van hulle leerstellings verskil het. Soos ek gesÍ het in my vorige skrywe, ek weet waar jy is. Ek was ook daar, ek het in Benny Hinn se koor gesing in die negentigs toe hy hier was, ek het gehelp om Kenneth Copeland se toer in die negentigs 'n sukses van te maak, maar dit was voordat ek werklik besef het wat dei Bybel is, en wie ons as Christene is.

          Soos ek ook genoem het, ek is nie iemand wat myself op forums begewe nie, en sal jy nie weer van my hoor nie. Gaan maar na Woes by www.woes.co.za en gaan lees alles wat onder Moses geskryf is voordat jy oordeel.

          Groetnis
          Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

          Comment

          • #20
            Re: Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

            Louwrens ek stem saam met Johnny.Ek is ook nie Bybel geleerd nie ,maar iemand wat die Woord van God glo.As jy Deteronomium 28 -30 lees en dan die geskiedenis van die Jode ,dan kan jy nie anders as om te sien dat God nie die Jode verwerp het nie.Daar gaan weer vergifnis aan hulle geskenk gaan word.Jy noem ook dat die Jode Jesus verwerp het,maar wat van die wat nie daardie dag nie in Jerusalem was nie.Die dissipels was ook Jode.Onthou God het nog altyd 'n groepie gelowiges laat oor bly, soos in die tyd van Elia.
            Ek glo ook die grootste fout wat gemaak is met die vertaling van die Bybel ,was om dit in teks verse te skryf,op hierdie manier kan 'n hele dogma gebou word op een teks vers.Hoop om jou weer hier te sien.

            Comment

            • #21
              Re: Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

              Originally posted by Louwrens Erasmus View Post
              Soos ek ook genoem het, ek is nie iemand wat myself op forums begewe nie, en sal jy nie weer van my hoor nie. Gaan maar na Woes by www.woes.co.za en gaan lees alles wat onder Moses geskryf is voordat jy oordeel.

              Groetnis[/FONT][/COLOR]
              Hallo Louwrens,

              Miskien kan jy net oorweeg dat Lighuis geen denominasie se sieninge verteenwoordig nie. Hierdie forum het werklik 'n unieke doel... en dit is, om sieninge in hoofstroom protestantisme (vir wat die behoudende kant daarvan in wese betref) te ondersoek. Die waarheid is tog iets wat mens vir sovÍr moontlik wil verdedig en van elke geleentheid gebruik maak om dit oor te dra en as mens moontlik verkeerd is, is daar ook geleentheid dat iemand jou die regte weg kan wys. 'n Eerlike soeke gaan altyd saam met 'n eerlike hart en 'n eerlike hart kan baie 'vat'. Hier is mense wat glad nie meer deur denominasies gerig word in hoe hulle dinge verstaan nie, waarvan ekself een is, maar dit wat ek glo oorvleuel in wese met wat mens in konserwatiewe gereformeerde- of ook pinskter Kerke sal vind.
              The Rapture

              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
              but I must confess, donít worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              itís before Godís wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              itís for all the people in the zoo
              think about it and refreshÖ
              you will see thereís no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhereÖ

              Comment

              • #22
                Re: Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

                Louwrens dankie vir jou antwoord, en jy hoef regtig nie weg te bly van die forum nie. Dalk het die Here jou juis hier geplaas sodat ons kan gesels oor ons verskille, want daar is. Daar is ook menigsverskille tussen ons wat al jare hier deelneem, en so versterk en bou ons mekaar. Dit is nie altyd maanskyn en rose nie. Met my vrae wou ek net meer uitvind oor jou siening oor die Wederkoms, en ek glo ek het 'n idee hoe jy daaroor voel. Ek is bly jy is uit die greep van Benny Hinn en Kenneth Copeland. Dit is reeds 'n oorwinning en ek dank die Here daarvoor. Daar is egter 'n spreekwoord wat sÍ 'n halwe waarheid is gevaarliker as 'n volle leuen. Hoor graag van jou.

                Comment

                • #23
                  Re: Waarom Calvinistiese Kerke nie die ProfesieŽ Verkondignie

                  Nou hoekom sou enige iemand nie in Bybelse profesieŽ glo nie?

                  27% of the Bible is Prophecy
                  Every now and then I run into someone who believes that Bible prophecy is a bunch of fairy tales, or that they are completely unaware that the Bible contains prophecy.
                  For example, we once received an email from a minister, asking how many prophecies are contained in the Bible. It seemed that this person, although an ordained minister, had never studied any Bible prophecy while in the seminary.
                  In answering her question, we quoted from a book, Encyclopedia of Biblical Prophecy, by J. Barton Payne, which lists 1,239 prophecies in the Old Testament, and 578 prophecies in the New Testament.
                  That works out to a total of of 1,817, by his count. And prophecies involve 8,352 of the Bible's verses.
                  And because there are 31,124 verses in the Bible, the 1,817 verses works out toabout 27 percent of the total, meaning one-fourth of the Bible is prophecy.
                  There are many web sites that explain Bible prophecy, including one at100 prophecies.org, which offers commentary on 100 of the Bible's prophecies.
                  There are many different types of Bible prophecy. Some Bible prophecies predicted details involving the birth, life, mission, death and resurrection of a Messiah
                  (Jesus Christ)<http://www.aboutbibleprophecy.com/messianic.htm>, according to AboutBibleProphecy.com. Other Biblical prophecies foretold of events involving the people and land of Israel, the surrounding nations, and the future of the world.
                  There also is a group of Biblical prophecies that people dub as "End Times" prophecies, which speak of how the world as we know it will come to an end. While that might sound like a scary topic, it actually is good news for Christians because
                  the end of the world marks the beginning of something new, and better: eternal life in heaven with God.

                  http://www.konig.org/wc24.htm

                  Comment

                  Working...
                  X