Announcement

Collapse
No announcement yet.

Uitnodiging, Toer na Israel

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Uitnodiging, Toer na Israel

    Hiermee rig ek 'n uitnodiging aan enige deelnemer tans op die forum wat nie dieselfde voel oor Israel en die Jode soos ek nie om saam na die land van die Here te gaan tydens ons beplande toer in Julie 2013.

    Ek is bereid om jou toer ten volle te betaal. Al wat jy moet doen is om te voorsien vir jou eie sakgeld en as jy nie naby OR Thambo bly nie, miskien in 'n ander provinsie, om op jou eie onkoste hier uit te kom.

    Kom ontdek die wonder van God se Woord op 'n geestelike reistog wat jy nog nie ervaar het nie!

    Stuur vir my 'n e-pos as jy dit persoonlik wil hou.

    "As dit die Here se wil is"

  • #2
    Re: Uitnodiging

    Originally posted by Johnny View Post

    Dis regtig 'n gawe aanbod, Johnny. Dit sal wonderlik wees - ek beter dan net begin spaar.

    Comment

    • #3
      Re: Uitnodiging

      Originally posted by AndreHa View Post
      Dis regtig 'n gawe aanbod, Johnny. Dit sal wonderlik wees - ek beter dan net begin spaar.
      Aanvaar jy dus die aanbod?

      Comment

      • #4
        Re: Uitnodiging

        Ek sou ook graag jou aanbod aanvaar, dankie vir die aanbod Johnny, dit sien mens nie elke dag nie. Soos André sal ek seker ook moet begin spaar...
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…

        Comment

        • #5
          Re: Uitnodiging

          Originally posted by Johnny View Post
          Aanvaar jy dus die aanbod?
          My enigste bekommernis is net my finansies - sien, ek is 'n kontrakteur, so ek kry nie regtig betaalde verlof nie. So, ek wil nie nou "commit" en later moet kanselleer nie. Kom ons kyk hoe lyk dinge vroeg volgende jaar as daar nog 'n plekkie of 3 is?

          Comment

          • #6
            Re: Uitnodiging

            Originally posted by AndreHa View Post
            My enigste bekommernis is net my finansies - sien, ek is 'n kontrakteur, so ek kry nie regtig betaalde verlof nie. So, ek wil nie nou "commit" en later moet kanselleer nie. Kom ons kyk hoe lyk dinge vroeg volgende jaar as daar nog 'n plekkie of 3 is?
            Ek was self 'n kontrakteur tekenaar vir baie jare en het net een week 'n jaar verlof geneem omdat dit onbetaald was. Ek verstaan 100%. As ek sommer hier kan getuig het ek nog nooit geld gehad om te gaan nie, maar omdat God my hartsbegeerte geken het en my liefde vir Sy land en volk......het HY ALTYD voorsien.

            Ek was al 5 keer daar, my dogter 4 keer en my vrou 2 keer. Dus was ons hele gesin al twee keer saam daar. God het voorsien. Aan Hom al die eer. Hy ken ook jou hartsbegeerte en jou liedfde.

            Comment

            • #7
              Re: Uitnodiging, Toer na Israel

              Julle kan die bespreking voortsit in hierdie draad (Hoekom uitreik na Israel?). Hierdie draad sal net wees vir belangstellendes, vir die toer na Israel. Geen debat in hierdie draad asseblief, dit is bloot vir inligtings-doeleindes.
              The Rapture

              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
              but I must confess, don’t worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              it’s before God’s wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              it’s for all the people in the zoo
              think about it and refresh…
              you will see there’s no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhere…

              Comment

              • #8
                Re: Uitnodiging

                Originally posted by Johnny View Post
                Ek was self 'n kontrakteur tekenaar vir baie jare en het net een week 'n jaar verlof geneem omdat dit onbetaald was. Ek verstaan 100%. As ek sommer hier kan getuig het ek nog nooit geld gehad om te gaan nie, maar omdat God my hartsbegeerte geken het en my liefde vir Sy land en volk......het HY ALTYD voorsien.

                Ek was al 5 keer daar, my dogter 4 keer en my vrou 2 keer. Dus was ons hele gesin al twee keer saam daar. God het voorsien. Aan Hom al die eer. Hy ken ook jou hartsbegeerte en jou liedfde.
                Janee, ek hoor jou ou maat. Die manier hoe ons Here my versorg het, en voorsien het is wonderbaarlik. Ek het een slag, jare gelede 'n vriend gehelp - tot die punt dat ek self begin sukkel het. Toe kry hy 'n baie beter werk - en een Desember, toe dinge besonder rof geraak het gebeur iets. Dieselfde vriend stop 'n tjek in my hand - as blyk van dankbaarheid oor die nuwe loopbaan. Dit was genoeg om ons gemaklik deur Desember en Januarie te help. Soos jy se,Hy voorsien.

                Comment

                Working...
                X