Announcement

Collapse
No announcement yet.

Jy het agtergebly.......

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Jy het agtergebly.......

    Miskien glo jy nie in die wegraping nie, maar as jy daarin glo.....wat sal jy doen as jy agterbly?

    http://www.youvebeenleftbehind.com/
    5
    Sal mense van Jesus vertel en tot bekering lei.
    80.00%
    4
    Sal terugval van depressie.
    0.00%
    0
    Selfmoord pleeg
    0.00%
    0
    Nie glo daar was werklik 'n wegraping nie.
    20.00%
    1

  • #2
    Re: Jy het agtergebly.......

    Ek dink iemand wat agterbly en weet ek het nou agtergebly, sal baie gou moet begin glo in die wegraping. Dis miskien so bietjie laat maar gelukkig is daar net 7 jaar van bekommernis...

    Ek het nie gestem nie, want daar is nie 'n opsie wat my siening mee oplyn nie...
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…

    Comment

    • #3
      Re: Jy het agtergebly.......

      Miskien kan opsie 1 lees.... en self tot bekering kom...
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        Re: Jy het agtergebly.......

        Originally posted by Ta-An View Post
        Miskien kan opsie 1 lees.... en self tot bekering kom...
        Ta-An.....of jy was bekeer, maar nie waardig......

        Lukas 21:36 Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.

        Ja nee CFJ.......ek sal dan BAIE spoedig met mense, vriende en familie begin deel.

        Comment

        • #5
          Re: Jy het agtergebly.......

          [QUOTE=Johnny;2843348]Ta-An.....of jy was bekeer, maar nie waardig......

          Johnny

          Hoe is jy waardig? Ons kan net op een manier waardig wees en dit is in Christus. Sonder Hom of op enige manier waar jy dink dat jy iets moet doen is jy onwaardig.

          Net in Christus is ons waardig.

          Kalahari

          Comment

          • #6
            Re: Jy het agtergebly.......

            [QUOTE=Kalahari;2843646]
            Originally posted by Johnny View Post
            Ta-An.....of jy was bekeer, maar nie waardig......

            Johnny

            Hoe is jy waardig? Ons kan net op een manier waardig wees en dit is in Christus. Sonder Hom of op enige manier waar jy dink dat jy iets moet doen is jy onwaardig.

            Net in Christus is ons waardig.

            Kalahari
            Kalahari....hier is 'n paar verse net oor die woord "onberispelik" en daar is ander ook wat die Here van ons verlang. Dit laat my nogal diep binne myself en my lewe kyk of ek "waardig" is of nie. Die Here self se nie almal wat vir my se "Here Here sal in my koninkryk ingaan nie".

            (Job 22:3) Het die Almagtige daar belang by dat jy regverdig is? Of is dit voordeel vir Hom dat jy onberispelik wandel?

            (Luk 1:6) En hulle was altwee regverdig voor God en het in al die gebooie en regte van die Here onberispelik gewandel.

            (1Co 1:8) wat julle ook sal bevestig tot die einde toe, om in die dag van onse Here Jesus Christus onberispelik te wees.

            (Php 2:15) sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die węreld,

            (Col 1:22) in die liggaam van sy vlees deur die dood, om julle heilig en sonder gebrek en onberispelik voor Hom te stel;

            (1Th 2:10) Julle is getuies, en God, hoe heilig en regverdig en onberispelik ons ons gedra het teenoor julle wat glo,

            (1Th 3:13) sodat Hy julle harte kan versterk om onberispelik te wees in heiligheid voor onse God en Vader by die wederkoms van onse Here Jesus Christus met al sy heiliges.

            (1Th 5:23) En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus!

            (1Ti 3:2) ‘n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig;

            (1Ti 3:10) En hulle moet ook eers ‘n proeftyd deurmaak; daarna, as hulle onberispelik is, kan hulle dien.

            (1Ti 5:7) Beveel ook hierdie dinge, sodat hulle onberispelik kan wees.

            (1Ti 6:14) dat jy die gebod onbevlek, onberispelik bewaar tot by die verskyning van onse Here Jesus Christus

            (Tit 1:6) as iemand onberispelik is, die man van een vrou, gelowige kinders het wat nie beskuldig word van losbandigheid of tugteloos is nie.

            (Tit 1:7) Want ‘n opsiener moet as ‘n rentmeester van God onberispelik wees, nie eiesinnig, nie oplopend, geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie;

            (Heb 8:7) Want as daardie eerste een onberispelik was, sou daar nie plek vir ‘n tweede gesoek word nie.

            (2Pe 3:14) Daarom, geliefdes, terwyl julle hierdie dinge verwag, beywer julle dat julle vlekkeloos en onberispelik voor Hom bevind mag word in vrede.

            Die Bruid van Christus is nie die MENIGTE wat by stadions verkondig word nie....dit is 'n oorblyfsel....'n "Remnant"......

            (Act 15:17) sodat die oorblyfsel van die mense die Here kan soek, en al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is, spreek die Here wat al hierdie dinge doen.

            (Rom 9:27) En Jesaja roep oor Israel uit: Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see, net die oorblyfsel sal gered word;

            (Rom 11:5) Net so is daar dan ook in die teenwoordige tyd ‘n oorblyfsel, ooreenkomstig die verkiesing van die genade.

            Openbaring 19:7 Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed gemaak.

            Comment

            • #7
              Re: Jy het agtergebly.......

              Johnny

              Dit is juis my punt. Ons kan net in Christus waardig word. Sonder Hom of indien ons probeer om uit ons self waardig te wees, is dit gedoem.

              Jy word geheilig en wil leef volgens God se wil omrede die Here in jou hart is. Jy is nou 'n nuwe mens. Jy kan nie anders as om voort te bring van die nuwe fontein nie. Die bron is egter die Here.

              Die wat die Here van getuig dat Hy hulle nie ken nie, is die wat uit eie gewin die Here aanroep of wat dit doen omrede hulle ander mense wil beďndruk. Hulle doen dit nie omrede hulle deur die Here verlos en verkies is nie. Hulle is dus nie wedergebore nie en is dus nog van die saad van die węreld.

              Ek is waardig omrede Christus waardig is. Daar is niks wat ek kan byvoeg by dit wat Hy gedoen het nie. Daar is geen manier dat ek enigsins voor God kan kom of waardig genoeg geag kan word indien dit nie in Christus is nie. Indien dit so sou wees, dan sou dit beteken dat die Here nie 'n volkome versoening en redding gebring het nie en dit is nie waarvan die Bybel getuig nie.

              Groete
              Kalahari

              Comment

              • #8
                Re: Jy het agtergebly.......

                Originally posted by Kalahari View Post

                Ek hoor wat jy se en in dieselfde asem wil ek net byvoeg dat ek glo nie in "Eenkeer gered altyd gered" nie. EK glo jy kan jou saligheid verloor.....al was jy op 'n stadium in jou lewe waarlik bekeer, maar dit is 'n (sensitiewe) onderwerp vir 'n ander bespreking.

                Comment

                • #9
                  Re: Jy het agtergebly.......

                  Johnny,

                  Hoe wandel mens onberispelik? Ek dink mens hoef nie 'n wetenskaplike te wees om in te sien dat die werkwoord, 'wandel', iets beteken wat deurlopend is nie. Mens kan dus nie deurlopend wandel omdat jy 'n eenmalige gebeurtenis soos byvoorbeeld die waterdoop, onderneem het nie (wat ek weet jou eie standpunt is). 'n Enkele aksie en om te deurlopend te wandel is nie dieselfde nie en verskil in intensiteit, betekenis en in volhoubaarheid. Dit moet iets wees wat ons elke dag naby Christus hou. Daardie iets is die kruis, want net die kruis se krag, laat die self sterf, sodat jy in Christus kan wandel. Net mense wat by die kruis leef (die boodskap wat die Skrif verkondig dat die self moet sterf, sodat Christus kan lewe), kan waardig wees en soos Kalahari reeds uitgewys het, is dit Christus alleen wat ons waardig maak. Ons moet net sterf, sodat Hy kan lewe!
                  The Rapture

                  My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                  but I must confess, don’t worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  it’s before God’s wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  it’s for all the people in the zoo
                  think about it and refresh…
                  you will see there’s no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhere…

                  Comment

                  • #10
                    Re: Jy het agtergebly.......

                    Originally posted by CFJ View Post

                    Ek dink die meerderheid mense wat tot bekeing gekom het val weer terug na hul ou wee. Daar is statistiek vir dit. Is hulle dan nog gered? Nie volgends die Skrif nie. Jy sal weer tot bekering moet kom......en dit het niks met die doop te doen soos jy my nou van beskuldig nie. Die meerderheid van ons het maar die uiterlike skyn van Godsaligheid, maar binne is ons koud.....en ek moet waak dat ek nie ook een van hulle is nie.

                    Openbaring 2:4
                    Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.
                    Openbaring 2:5
                    Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie.

                    1 Korinthiers 10:12
                    Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.

                    Comment

                    • #11

                      Ek beskuldig jou nie en wou bloot wys wat die verskil tussen 'n aksie en 'n wandel by die Here is. Net die kruis rig ons wandel en nie die stuk hout waarvan die kruis gemaak is nie, maar die doel van die kruis om die self te laat sterf en daagliks in Jesus te kan wandel. Kyk mooi wat staan hier en daarin glo ek, lę die sleutel tot elkeen se wandel en uiteindelike heil in die Here Jesus...

                      Want baie—van wie ek julle dit dikwels gesę het en nou ook onder trane sę—wandel as vyande van die kruis van Christus. Hulle einde is die verderf, hulle god is die buik en hulle eer is in hulle skande; hulle bedink aardse dinge.
                      (Filp 3:18-19)
                      The Rapture

                      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                      but I must confess, don’t worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      it’s before God’s wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      it’s for all the people in the zoo
                      think about it and refresh…
                      you will see there’s no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhere…

                      Comment

                      • #12
                        Re: Jy het agtergebly.......

                        Originally posted by CFJ View Post
                        Johnny,

                        Ek beskuldig jou nie en wou bloot wys wat die verskil tussen 'n aksie en 'n wandel by die Here is. Net die kruis rig ons wandel en nie die stuk hout waarvan die kruis gemaak is nie, maar die doel van die kruis om die self te laat sterf en daagliks in Jesus te kan wandel. Kyk mooi wat staan hier en daarin glo ek, lę die sleutel tot elkeen se wandel en uiteindelike heil in die Here Jesus...

                        Want baie—van wie ek julle dit dikwels gesę het en nou ook onder trane sę—wandel as vyande van die kruis van Christus. Hulle einde is die verderf, hulle god is die buik en hulle eer is in hulle skande; hulle bedink aardse dinge.
                        (Filp 3:18-19)
                        Dit bevestig maar net my siening van 'n "Remnant" wat gered gaan word.

                        Comment

                        • #13
                          Re: Jy het agtergebly.......

                          Originally posted by Johnny View Post
                          Dit bevestig maar net my siening van 'n "Remnant" wat gered gaan word.
                          "Remnant" .... is die verskil tussen die Bruid en die Bruilofsgaste .. of hoe sę jy??
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor

                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment

                          • #14
                            Re: Jy het agtergebly.......

                            Die blote idee maak nie vir my sin nie....

                            Noudat jy 'agtergebly' het, nou wil jy ieweskielik jouself bekeer en in God glo?

                            Hoekom sal jy so iets doen? Net omdat Hy jou moes wys FISIES voordat jy begin glo het?

                            En noudat jy begin glo het, nou al rede hoekom jy jouself bekeer en ander mense wil vertel van Hom is sodat jy self gered kan word?

                            Volgens my, is dit selfsug, en is dit die presiese sonde wat die oorsprong van ALLE sonde was...

                            Joh 20:29 Jesus sę vir hom: Omdat jy My gesien het, Thomas, het jy geglo; salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het.
                            See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
                            Gods true word!
                            Believing it . Defending it . Proclaiming it .

                            Comment

                            • #15
                              Re: Jy het agtergebly.......

                              Originally posted by Ta-An View Post
                              "Remnant" .... is die verskil tussen die Bruid en die Bruilofsgaste .. of hoe sę jy??
                              Yip.XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

                              Comment

                              Working...
                              X