Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die wegraping in 2 Thess 2

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Die wegraping in 2 Thess 2

    Die Anti-chris kan nie sy verskyning maak alvorens die wegraping (Die Bruid Van Christus se vetrek) nie plaasgevind het nie.Die Anti-chris kan eers geopenbaar word nadat die Kerk weggevoer is saam met Christus. Paulus verwys na die wegraping in 2 Thess 2:3 (Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom EN die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf ) Die afval waarna Paulus verwys hou geensins verband met 1 Tim 4:1 nie.( Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang )en is die woord afval in 2 Thess 2:3 is in der waarheid verkeerd vertaal en moes dit gelees het: Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die vetrek (“apostasy’)kom EN die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf…

    Die woord “apostacy” is in werklik n’ werkwoord en beteken “vertrek”

    Sien die Griekse vertalings:
    ἀποστασία
    apostasia
    ap-os-tas-ee'-ah
    Feminine of the same as G647; defection from truth (properly the state), (“apostasy”): - falling away, forsake. (Wegval) Wegval van die wat in Christus is

    ἀποστάσιον
    apostasion
    ap-os-tas'-ee-on
    Neuter of a (presumed) adjective from a derivative of G868; properly something separative, that is, (specifically) divorce: - (writing of) divorcement.(Skeiding) Skeiding van gelowiges met ongelowige wêreld.
    ἀφίστημι
    aphistēmi
    af-is'-tay-mee
    From G575 and G2476; to remove, that is, (actively) instigate to revolt; usually (reflexively) to desist, desert, etc.: - depart, draw (fall) away, refrain, withdraw self.(Vertrek) Vertrek van die wat in Jesus Christus is soos Paulus verduidelik in 1 Thess 4:17
    ἀπό
    apo
    apo' Apostasy
    A primary particle; “off”, that is, away (from something near), in various senses (of place, time, or relation; literally or figuratively): - (X here-) after, ago, at, because of, before, by (the space of), for (-th), from, in, (out) of, off, (up-) on (-ce), since, with. In composition (as a prefix) it usually denotes separation, departure, cessation, completion, reversal, etc.

    2Th 2:1 Maar ons vra julle, broeders, met die oog op die wederkoms van onse Here Jesus Christus EN ons vereniging met Hom (Die Wegraping), om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie—deur gees of deur woord of deur brief wat van ons afkomstig sou wees—asof die dag van Christus al daar is. Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die (“apostasy”)(Die Wegraping) kom EN die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is. Onthou julle nie dat ek dit altyd vir julle gesê het toe ek nog by julle was nie?(Paulus se eerste brief aan die Thessaloniers) En nou, julle weet wat hom teëhou (Die Bruid van Christus), sodat hy op sy tyd geopenbaar kan word. Want die verborgenheid van die ongeregtigheid is al aan die werk, net totdat hy wat nou teëhou(Die Bruid van Christus), uit die weg geruim is(Die Wegraping); EN dan sal die ongeregtige geopenbaar word, hy wat die Here met die asem van sy mond sal verdelg en deur die verskyning van Sy wederkoms (Eers na die sewe jaar verdrukking) tot niet sal maak, hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie. En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo, sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid. Maar ons moet God altyd oor julle dank, broeders wat deur die Here bemin word, dat God julle van die begin af verkies het tot saligheid in heiligmaking van die Gees en geloof in die waarheid, waartoe Hy julle geroep het deur ons evangelie om die heerlikheid van onse Here Jesus Christus te verkry. So dan, broeders, staan vas en hou julle aan die voorskrifte wat julle geleer is òf deur ‘n woord òf deur ‘n brief van ons. En mag onse Here Jesus Christus self en onse God en Vader, wat ons liefgehad het en ‘n ewige troos en goeie hoop in genade gegee het, julle harte vertroos en julle versterk in alle goeie woorde en werke!

    Hoop dit maak sin!

    Groete in Christus

    Henry

  • #2
    Re: Die wegraping in 2 Thess 2

    Stem saam met jou.

    Comment

    • #3
      Re: Die wegraping in 2 Thess 2

      Originally posted by Henry44 View Post

      Watter Bybel lees jy. My Bybel praat van 'n wegval van die gesonde woord, en nie van 'n wegraping nie. Dit is aanhalings soos die wat Paulus ons juis oor waarsku wat sal gebeur, dat mense hulle eie verdwalings sal maak en daarvolgens lewe. My Bybel druk dit uit as volg: Maar ons vra julle, broeders, met die oog op die wederkoms van onse Here Jesus Christus en ons vereniging met Hom, om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie—deur gees of deur woord of deur brief wat van ons afkomstig sou wees—asof die dag van Christus al daar is. Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is. (2Th 2:1-4)

      Hier word gepraat van 'n wederkoms wanneer Christus kom om te oordeel, en word ons gewaarsku dat daar 'n afval sal kom en sal die leuen ontbloot word. As ek na jou aanhaling kyk is dit presies waarteen Paulus ons waarsku. Dit is die evangelie wat maak dat mense in die kerk voorgee dat hulle God is, en dit is wat jou verdwaling hierbo weergee.

      Word wakker, want daar bestaan geen wegraping nie.
      Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

      Comment

      • #4
        Re: Die wegraping in 2 Thess 2

        Originally posted by Louwrens Erasmus View Post

        Die afval is reeds hier en 100% teenwoordig in die kerk. Ouens wat redeneer dat daar nie 'n wegraping bestaan nie, glo ook dat Israel nie bestaan nie.....nog minder 'n uitverkore Joodse volk.....en natuurlik is die groot doop heeltemal taboo. Iemand moet beslis wakker word......en ek glo nie dit is ons nie!

        Comment

        • #5
          Re: Die wegraping in 2 Thess 2

          Ja Johnny. Ongelukkig vir jou is ek gedoop op 42. So die doop is nie taboe nie, en het ek alvir jou bewys dat Israel van die Bybel en die Kerk dieselfde is. Daar is geen bewys behalwe Darby se leer dat daar 'n wegraping is nie. En o ja, as jy elke boek van die left behind series gelees het sal jy ook so glo, maar die skrywer self sê dit is fiksie in die inhoud van die reeks. Maar ek weet dat die Antichris is alive and well in die kerk. So ek hoef nie wakker te word nie. Ek lees net wat die Bybel werklik sê, en nie hoe iemand dit verdraai om by sy standpunt aan te pas nie. Die gedeelte praat van die wederkoms van Christus, en weet ek die bybel en Jesus self verklaar dat Hy net een keer kom, en dit is wat die skrifgedeelte hierbo na verwys. As dit anders was sou dit so gesê het.
          Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

          Comment

          • #6

            Hier is 'n ander Skrif wat verwys na die wegraping.

            1Co 15:50 Maar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan beërwe nie; ook beërwe die verganklikheid nie die onverganklikheid nie.
            1Co 15:51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word,
            1Co 15:52 in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word.

            Die laaste basuin.....op Rosh Hashana. Dit is wanneer die wegraping gaan plaasvind. Die Fees van die Trompette.

            Comment

            • #7
              Re: Die wegraping in 2 Thess 2

              So? Dit sê net vir ons dat die wat nog lewe wanneer Christus kom, sal ons hemelse liggame ontvang wanneer Hy kom, en sal ons nie dood gaan nie, maar Hom in die wolke ontmoet. En moet nou nie Paulus se basuin en Johannes se basuin in Openbaring as dieselfde basuin beskryf nie. Die basuin word in die Bybel gebruik om aan te toon dat daar 'n aankondiging volg, en die aankondiging verklaar net dat almal hulle hemelse liggame gaan ontvang, almal wat nog leef wanneer Christus kom om die lewende en die wat reeds gesterf het, te oordeel.
              Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

              Comment

              • #8

                Reg so Louwrens.

                Amazing grace! How sweet the sound
                That saved a wretch like me.
                I once was lost, but now am found,
                Was blind but now I see.

                Comment

                • #9
                  Re: Die wegraping in 2 Thess 2

                  Hi Louwrens,

                  Watter Bybel lees jy. My Bybel praat van 'n wegval van die gesonde woord, en nie van 'n wegraping nie. Dit is aanhalings soos die wat Paulus ons juis oor waarsku wat sal gebeur, dat mense hulle eie verdwalings sal maak en daarvolgens lewe. My Bybel druk dit uit as volg: Maar ons vra julle, broeders, met die oog op die wederkoms van onse Here Jesus Christus en ons vereniging met Hom, om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie—deur gees of deur woord of deur brief wat van ons afkomstig sou wees—asof die dag van Christus al daar is. Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is. (2Th 2:1-4)

                  Hier word gepraat van 'n wederkoms wanneer Christus kom om te oordeel, en word ons gewaarsku dat daar 'n afval sal kom en sal die leuen ontbloot word. As ek na jou aanhaling kyk is dit presies waarteen Paulus ons waarsku. Dit is die evangelie wat maak dat mense in die kerk voorgee dat hulle God is, en dit is wat jou verdwaling hierbo weergee.

                  Word wakker, want daar bestaan geen wegraping nie.
                  Jy beskuldig my van dwaalleringe en dat ek moet wakker word en kom jy aggressief voor net omdat jou sienswyse met my verskil .Ek het spesifiek aangetoon en dit uiteengesit dat die woord "afval" verkeerd vertaal is en het ek ook die Griekse vertaling so laat aandui.

                  Hoekom plaas jy nie jou sienswyse nie, dan kan ons lekker gesels.

                  Groete in Christus

                  Henry

                  Comment

                  • #10
                    Re: Die wegraping in 2 Thess 2

                    Wel jou bewyse van 'n woord wat verkeerd vertaal is het my nie oortuig nie. Hoekom is al die ander 40+ vertalings wat ek het almal dit een dat die woord "afval" of "apostacy" beteken en nie wegraap nie. Ek hoef my nie aan sulke denkwyse te steur nie.

                    Hoekom kom ek agresief voor? Omdat mense mislei word. Dis hoekom. Want as jy mislei is jy deel van die misleier.
                    Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

                    Comment

                    • #11
                      Re: Die wegraping in 2 Thess 2

                      Louwrens,

                      Weereens het jy my as n' dwaal misleier hier gebrandmerk en my dan so veroordeel,maar dit daar gelaat. Die woord "afval" in die vers se bedoeling in verkeerd en is die betekenis uit die griekse vertaling " vertrek ".

                      As jy dan nie in die wegraping leer glo nie, hoekom wys jy ons dan nie jou waarheid nie Louwrens?

                      Henry

                      Comment

                      • #12
                        Re: Die wegraping in 2 Thess 2

                        Ek sê net dat jy my nie oortuig het dat jou vertaling van die woord reg is nie. En ek nie alleen nie, nie een Bybel vertaling vertaal dit so nie. Selfs jou aanhaling sê dis 'n defection of the truth. Nie 'n "rapture" nie.

                        As jy wil weet wat my standpunt is gaan na my website. Ek is 'n skrywer en Bybelskool leraar wat my daarop toe spits om mense weer te kry om die Bybel te lees, en nie vir hulle leraars aanstel wat sê net wat hulle wil hoor nie. Gaan kyk maar by http://shamaministries.org.za/wp/ontwaak-jy-wat-slaap/ en krap maar verder rond om my standpunte te sien.
                        Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

                        Comment

                        • #13
                          Re: Die wegraping in 2 Thess 2

                          Dit is 'n interesante interpretasie waarvan ek nog nie gehoor het nie. Het bietjie gaan loer na 'n paar bekende kommentare oor die teks maar hulle gaan redelik saam met die meer tradisionele vertaling van 2 Thes 2:3

                          Adam Clarke sê egter iets baie interesant oor hierdie afval :

                          Except there come a falling away first - We have the original word αποστασια in our word apostasy; and by this term we understand a dereliction of the essential principles of religious truth - either a total abandonment of Christianity itself, or such a corruption of its doctrines as renders the whole system completely inefficient to salvation. But what this apostasy means is a question which has not yet, and perhaps never will be, answered to general satisfaction.
                          Dit wil dus voorkom asof daar nie eenstemigheid oor die presiese betekenis van hierdie woord is nie. Dit lyk egter asof die gebrek aan eenstemigheid nie gaan oor die afval self nie, maar eerder die wesenlike aard van waarvan daar af geval word.

                          Gill beaam dit basies en sê die volgende :

                          except there come a falling away first; either in a political sense, of the nations from the Roman empire, which was divided into the eastern and western empire; for which, way was made by translating the seat of empire from Rome to Byzantium, or Constantinople; the former of these empires was seized by Mahomet, and still possessed by the Turks; and the latter was overrun by the Goths, Huns, and Vandals, and torn to pieces; Italy particularly was ravaged by them, and Rome itself was sacked and taken: or rather in a religious sense, of the falling of men from the faith of the Gospel, from the purity of Gospel doctrines, discipline, worship, and ordinances; and this not of some Jews who professed faith in Christ, and departed from it, or of some Christians who went off to the Gnostics; but is to be understood of a more general defection in the times of the Papacy; when not only the eastern churches were perverted and corrupted by Mahomet, and drawn off to his religion, but the western churches were most sadly depraved by the man of sin, by bringing in errors of all sorts in doctrine, making innovations in every ordinance, and appointing new ones, and introducing both Judaism and Paganism into the churches; which general defection continued until the times of the reformation, and is what the apostle has respect to in 1Ti_4:1 where he manifestly points out some of the Popish tenets, as forbidding marriage to priests, and ordering abstinence from meats on certain days, and at certain times of the year: this was one thing that was to precede the coming of Christ, another follows, which should take place at the same time;

                          Comment

                          • #14
                            Re: Die wegraping in 2 Thess 2

                            Louwrens dit klink of jy kwaad is vir iets of iemand.Die feit dat baie van ons glo dat die Jode nog God se uitverkore volk is maak dit nie van ons ongelwig nie.Ek glo ook aan die wegraping en ek kan jou versker dat dit nie van my ongered maak nie.God is God van Waarheid,daarom kan ons Hom ten volle vertrou omdat ten spyte van wat jy glo,God gaan Sy Belofte aan Abraham,Isak en Jacob nakom.

                            Comment

                            • #15
                              Re: Die wegraping in 2 Thess 2

                              Trudie, ja. Ek weet die lede van die forum het baie verskillende uitkyke op Christenskap, en ek aanvaar dit. Dit mag selfs moeilik wees vir jou om te glo maar in ons bediening, waar ek persone leer uit die Bybel, is daar selfs twee pastore wat by AGS gemeentes as pastore optree, so ek het nie ‘n problem met verskille nie. Wat my wel warm onder die kraag maak is wanneer mense skielik impliseer dat hulle ‘n nuwe waarheid ontdek het en al die ander vertalings van die Bybel, asook almal wat oor die afgelope 2000 jaar geleef het, as leuens uitmaak. Dit maak my kwaad, veral as dit wat hulle plaas as bewyse nie eers rym met die gevolgtrekking nie. Daaroor my reaksie.

                              Working...
                              X