Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoekom soveel antichriste?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Originally posted by Ben Cronje View Post
    Hallo Angelmike. Ek is weer terug. Jammer vir my afwesigheid.



    Wel my vriend, ek neem aan jy het nog nie Romanism and the Reformation gelees nie. Jy kan dit hier https://www.whitehorsemedia.com/docs...eformation.pdf as pdf gratis gaan aflaai.

    Maar om terug te kom na jou vraag; waar lees ons van die antichris wat in die tempel gaan sit? In die Nuwe Testament n die kruis. Reg?


    Wie is hier aan die woord? Paulus. En hy praat van die tempel van God. Reg? Wat s Paulus nog oor die tempel van God?



    Vra jouself dus af, in watter tempel gaan die antichris dan sit? As JY die tempel is my vriend? Onthou, wanneer dit by profesie kom, word beeldspraak gebruik. Anders is die diere en drake van profesie ook letterlik... Dink daaroor.

    Ek laat jou hiermee:

    Daar is baie waarheid in albei u sienings. Die Jesuete sal orkestreer om die antichris aan bewind in Jerusalem te plaas. Ek glo dit sal 'n fisiese tempel wees. Maar hulle sal die kerk (die geestelike tempel van God) deur die ekumeniese proses probeer vernietig. Ek glo dat albei sal voorkom, kom ons wees voorbereid op albei.

    Comment

    Working...
    X