Announcement

Collapse
No announcement yet.

ISLAM: Toe, Vandag en more

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • ISLAM: Toe, Vandag en more

    Hallo julle. Ja, hier kom voorwaar ‘n baie interessante gesprek-draad. SoS het nou die dag en voorheen ook al ‘n baie interessante vraag gevra:

    Originally posted by Son of the South View Post
    Interessante plasings, Ben. Ek is (onder andere) 'n protestant in murg en been en stem dus saam met die siening dat die pousdom antichristelik is. Wat ek nog nie verstaan nie, is hoe Islam in die prentjie inpas, wat óók net so probeer om wet en tye te verander. Die pous se misleiding in die weste is duidelik vanuit jou plasings, maar dit kom vir my voor dat die misleiding van die ooste nie tot dieselfde mate in berekening gebring word nie?


    So ons gaan hierdie draad gebruik om al die moontlikhede te ondersoek, so soos gewoontlik word alle insette hierop verwelkom.

  • #2
    Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

    Ek wil graag hierdie draad begin met ‘n kaart wat wys waar Islam prominent is vandag, en ons gaan deur die loop van die besprekings nog baie na hierdie en soortgelyke kaarte terug verwys:



    Ek het dit goed gevind om ‘n kaart te gebruik van hulle self af, dan kan niemand sê ons is te een-ogig nie.
    En hierdie gaan ons begin wees.

    En hier is ‘n kaart van Islam in die tyd van Mohammed en die tydperk direk daarna:



    Die vraag is: hoekom met twee kaarte begin? Wel,dit gee mens deurentyd ‘n lekker verwysing vir enige iemand wat iets plaas. Soos die kaarte agter in baie Bybels.
    Dus, voel vry om aktief deel te neem of aktief te lees. Dit gaan inelkgeval interessant wees.

    Comment


    • #3
      Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

      Omdat ons hierdie draad begin het met 'n vraag van SoS, glo ek ook dis belangrik om dit as begin-punt te beantwoord:
      Wat Islam SELF betref, en hul posisie in die eindtyd, is die beste plek om altyd te begin; weereens God se Woord self.

      Open 13:3-14 En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik gewond was, en sy dodelike wond is genees. En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aan gegaan. En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesê: Wie is aan die dier gelyk? Wie kan teen hom oorlog voer?
      Open 13:8 En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.
      Open 13:16 En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word;
      Open 17:1-2 En een van die sewe engele met die sewe skale het gekom en met my gespreek en vir my gesê: Kom hierheen, ek sal jou toon die oordeel van die groot hoer wat op die baie waters sit, met wie die konings van die aarde gehoereer het, en die bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van haar hoerery.
      Open 17:18 En die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy voer oor die konings van die aarde.
      Wat Jesus dus vir ons vertel, is dat die hele wereld die onheilige 3-eenheid. i.e. Die Draak, die Dier en die vals profeet, gaan dien. Die Dier is dus tong-in-kies die PR-afdeling van die 3. Die prominente een. En ons weet wie dit is, daar is net EEN wat aan al die kriteria voldoen; die RKK.
      Die hele wereld gaan hom dien.
      En dit sluit Islam in.
      So ons moet teen die agtergrond hiervan na Islam kyk.

      Comment


      • #4
        Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

        Vir eers gaan ons kyk wie Mohammed was, wie Allah is, wat beteken die halfmaan-en-ster van Islam ensomeer. Eers daarna sal ons eers kan terug gaan na die Bybel toe en kyk wat die Bybel alles sê. Ongelukkig moet ons eers deur die agtergrond gaan, wat op stadia selfs baie verdag gaan lyk, so ek gaan probeer om dit so interessant as moontlik te hou. Gebruik maar asseblief geduld en voel vry om saam te praat en vrae te vra...

        Dan wil ek ook graag net eers die volgende uitklaar voor ons verder gaan:

        Hierdie draad is hier om die geloof, Islam, te ondersoek en waar nodig, te ontbloot. Hierdie is nie om die mense in die geloof mee te verdoem nie.
        Hierdie is nie ‘n haat-draad nie. Die oordeel kom God toe
        .

        OK, met dit agter die rug, wil ek almal eers aan die dink sit:

        Ons weet dat die Knights Templars, Vrye Messelaars en ander geheime organisasies, sowel as die RKK het almal twee aspekte aan hul doktrines. Ek gaan dit gelowe noem, omdat almal onderskeidelik glo daarin en dit dus per deffinisie gelowe is. Inelkgeval, hierdie twee aspekte is:

        Eksoteriese: Die aspek van hul geloof is vir die massas, die grondvlak, die 'on-ingeligtes” (vir leke bestem, vir die groot publiek begryplik -HAT) van hul ondersteuning. Dit is die “publieke” uitgaande geloof. Vir die Knights Templar, die Jesuite en die RKK self is dit die Katolieke Geloof. Vir Vrye Messelaars en ander is dit die Christen Geloof.
        Esoteriese: (Alleen vir ingeweides: diepsinnig, duister, geheim - HAT). Hierdie aspek van hul geloof is dus vir die “binne-kring-manne”, die uitverkorenes. In die geval van die Knights Templar, Jesuitete, Vrye Messelaars en ander Geheime organisasies en die RKK is dit, wanneer tot die kern daarvan gegaan word, Lusiferiënisme.

        Indien mense van my hiervan verskil kan ons ‘n aparte draad daarvoor oopmaak, daar is genoeg bewyse daar buite vir hierdie stelling. Selfs die HAT verbind die twee terme aan "geheime organisasies".

        Nou is die vraag: Is dit moontlik dat presies dieselfde ding kan gebeur in die Islam-geloof?
        Dat daar ekso- en esoteriese aspekte aan die Geloof van Islam is, en dat hierdie arme mense net so mislei word soos die Rooms Katolieke massas en selfs protestante vandag?
        En dat hulle ook maar net beheer word deur die Dier, soos Openbaring getuig?

        Die Bybel sê dat die Beheer sit in Rome. Die RKK is die dier. Die Bybel sê die Beherende Mag, die Dier kom uit die Romeinse Ryk, En hy beheer die HELE aarde. Islam kom nie uit die Romeinse Ryk uit nie, en is ook nie oud genoeg daarvoor nie, soos reeds bespreek.
        Maar kom ons gaan kyk....

        Ons weet Islam is groot op Pelgrimstogte! Elke Moslem wat kan, moet ten minstens eenmaal na Mekka toe gaan. Daar is nog ‘n geloof wat groot is op pelgrimstogte: die Katolieke geloof. Pelgrimstogte na Jerusalem, en Fatima, en nog plekke waar Maria verskyn het ensomeer.
        Pelgrimstogte, in teendeel, is ‘n groot simbool van die afgods-gelowe van die antieke verlede.

        Wie was Mohammed?

        Mohammed Mustafa het geleef tussen 570AD-632AD.
        Hy het getrou met Khadija toe hy 25 was en sy slegs 40.
        Een gerug het dit dat sy Rooms Katoliek was.
        Rivera also alleged that Muhammad was manipulated by the Catholic Church to create Islam and destroy the Jews and other groups of Christians, and that his first wife, Khadijah bint Khuwaylid, was actually a Catholic nun in an Arabian monastery who was told by a bishop to marry him and sow the seeds of what was to become Islam.[4] Rivera also alleged that the Vatican staged an apparition at Fatima (named after Muhammed's daughter) to cozy up to Muslims.[4] He further claims that it also staged the 1981 assassination attempt on Pope John Paul II using a Muslim as the marksman "to guilt-induce the Muslim world, bringing them still closer to the Catholic faith!"[4]
        http://en.wikipedia.org/wiki/Alberto_Rivera
        Maar Rivera word verskriklik deur die RKK en Jesuiete en Masons gediskrediteer en afgeskiet. Of omdat hy te veel uitgelap het, of omdat hulle reg was oor hom. Inelkgeval, wanneer al die kaarte op die tafel is, kan almal self besluit wat om oor hierdie een te dink. Wat egter deur baie bronne bevestig is, is die volgende:

        Khadija earned three titles: Ameerat-Quraish (Princess of Quraish) and al-Tahira (the Pure One), and Khadija Al-Kubra (Khadija the Great) and was said to have had an impeccable character. She used to feed and clothe the poor, assist her relatives financially, and provide for the marriage of those of her kin who could not otherwise have had the means to marry. Khadija was said to have neither believed in nor worshipped idols, which was atypical for pre-Islam Arabian culture.
        http://en.wikipedia.org/wiki/Khadija
        Dit word bevestig deur hierdie Islamitiese webwerf: http://www.al-islam.org/masoom/bios/khadija.htm
        Dit al klaar gee ons man, Rivera, se claim 'n biedjie miriete?

        Haar neef, Waraquah was wel 'n Bybel-man, volgens wiki:
        Waraka ibn Nawfal (Arabic: ورقة بن نوفل) was the parental cousin of Khadija, the first wife of the prophet Muhammad, and was also the son of Muhammad's great-grandfather Hashim ibn 'Abd Manaf's half brother Nawfal ibn Abd Manaf. Waraka was a Christian Ebionites priest and is revered in Islamic tradition for being one of the first monotheists to believe in the prophecy of Muhammad.[1]
        http://en.wikipedia.org/wiki/Waraqah_ibn_Nawfal
        Mohammed het gevlug na Medina in 622AD na Khadija’s se afsterwe.
        In 630AD val hy Mekka aan.
        Die Koran was glo opgestel in ongeveer 650AD. Mohammed kon blykbaar nie lees en skryf nie, en het ‘n Scruba gehad wat als moes neerskryf wat hy gehoor en gesien het.
        Volgens hulle is die Koran glo anders as enige ander boek, omdat dit direk-gedikteer is en altyd in sy oorspronklike taal moet wees. Daarom moet alle Moslems Arabies aanleer. Daar het egter ‘n paar vertalings al deur geglip.

        OK, hierdie is die "in 'n neutedop" opsomming van Mohammed. Daar is baie webwerwe hieroor.
        So kom ons laat die dinge 'n biedjie vir bepeinsing.....
        Bepeins ook solank hierdie volgende sinnetjie, veral die uitgeligte deel...

        Khadija was said to have neither believed in nor worshipped idols, which was atypical for pre-Islam Arabian culture
        Want dit gaan ons na die volgende plasing toe vat....

        Comment


        • #5
          Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

          Die Islam geloof sien ek as die grootste gevaar vandag, wat alle ander gevare klein laat lyk. Wat my verstom is dat baie moslems steeds hul geloof aanhang, nadat dit so duidelik is hoe barbaars en koud islam kan wees. Vandag is ons nog gelukkig dat Christendom groter is as islam, maar sodra hulle eendag in die meerderheid is, gaan ons lelike probleme optel. Baie afrika lande is 'n baie goeie voorbeeld.. Mense word daagliks wreed vermoor omdat hulle nie islam aanneem nie..

          Comment


          • #6
            Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

            Ben...Wanneer jy reg is met jou volgende plasing, ons is ook!

            Ek vind die draad baie interresant...dankie
            See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
            Gods true word!
            Believing it . Defending it . Proclaiming it .

            Comment


            • #7
              Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

              Originally posted by RR van Wyk View Post
              Die Islam geloof sien ek as die grootste gevaar vandag, wat alle ander gevare klein laat lyk. Wat my verstom is dat baie moslems steeds hul geloof aanhang, nadat dit so duidelik is hoe barbaars en koud islam kan wees. Vandag is ons nog gelukkig dat Christendom groter is as islam, maar sodra hulle eendag in die meerderheid is, gaan ons lelike probleme optel. Baie afrika lande is 'n baie goeie voorbeeld.. Mense word daagliks wreed vermoor omdat hulle nie islam aanneem nie..
              Hi RR. Ja, jy is reg. Islam is 'n groot gevaar vandag. Onthou, kyk maar hoe baie RKK aanhangers is daar, en hul kerk is die antichris. Om die selfde rede hang mense die Moslem geloof aan. Misleiding. Want hul glo die Eksoteriese, en is totaal onbewus van die esoteriese kant. Kyk hoe baie mense is Vry Messelaars, totaal onbewus van wie hul god rerig is.. Verstommend inderdaad.

              Originally posted by HammerHead View Post
              Ben...Wanneer jy reg is met jou volgende plasing, ons is ook!

              Ek vind die draad baie interresant...dankie
              Dankie vir die terugvoer, HH.

              Comment


              • #8
                Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

                OK, ons was by hierdie kwotasie van Wiki af:

                Khadija was said to have neither believed in nor worshipped idols, which was atypical for pre-Islam Arabian culture
                Die eerste interessantheid uit hierdie sin, is juis wat die sin nie sê nie. Khadija het nie in afgode geglo, soos wat almal om haar in gedoen het nie. Waarom nie? Omdat dit sonde was? Volgens wat is dit sonde? 10 Gebooie? Dus, om nie in afgode te glo nie, het sy dus in iets geglo...God dalk? Onthou ook, die RKK was nie heeltemal so vervalle soos vandag nie. Hulle het alreeds onBybelse doktrines gehad, maar nie so baie nie. So dit gee Rivera se claim al meer krediet, doen dit nie? Dan was haar nefie ook ‘n Bybel man. 1 + 1....
                Die tweede interessantheid is die tweede deel van die sin. Pre-Islam Arabiese kultuur was GROOT op afgodsdiens. En dit bring ons by ons volgende vraag uit:

                Wie is Allah?

                En hier wil ek graag weer Wiki toe. Ons weet Wiki is uiters werelds/sekulêr, lief daarvoor om die geskiedenis meer “polities korrek” weer te gee, met ‘n uiters gefokusde wereld siening. Daarom, as hulle seker goed weergee, kan mens maar weet dis baie groter as dit.

                Allah (English pronunciation: /ˈælə/ or /ˈɑːlə/; Arabic: الله‎ Allāh, IPA: [ʔɑlˈlɑː] ( listen), [ʔalˤˈlˤɑː]) is a word for God. In Arabic, the word means simply "the God."[1][2][3] It is used mainly by Muslims,[4] Arab Christians, and often, albeit not exclusively, by Bahá'ís, Arabic-speakers, Indonesian, Malaysian and Maltese Christians, Mizrahi Jews and Sikhs.[5][6][7]
                http://en.wikipedia.org/wiki/Allah
                Interessant. Dit is die Eksoteriese kant. Vir die wereld om te verstaan, en vir hul “massas”. Kom ons kyk verder in dieselfde artikel:

                Pre-Islamic Arabia
                In pre-Islamic Arabia, Allah was used by Meccans as a reference to the creator-god, possibly the supreme deity.[21] Allah was not considered the sole divinity; however, Allah was considered the creator of the world and the giver of rain. The notion of the term may have been vague in the Meccan religion.[8] Allah was associated with companions, whom pre-Islamic Arabs considered as subordinate deities. Meccans held that a kind of kinship existed between Allah and the jinn.[22] Allah was thought to have had sons[23] and that the local deities of al-ʿUzzā, Manāt and al-Lāt were His daughters.[24] The Meccans possibly associated angels with Allah.[25][26] Allah was invoked in times of distress.[26][27] Muhammad's father's name was ʿAbd-Allāh meaning "the slave of Allāh".[26]
                OK. So Allah is ‘n pre-Islam God. Dis nie ‘n naam uitgedink deur Mohammed vir God nie...hy het die naam oorgeneem, as’t ware...
                En Allah het glo seuns gehad, maar VIR SEKER 3 Dogters, nl Al-Uzza, Al-Lat en Manat.
                Het God 3 dogters gehad? Nee.
                So kan ons sê soos al die Ekumene predekers vandag dat die God van Islam is dieselfde God van die Ou Testament?
                Maar kom ons soek dieper:

                The name was previously used by pagan Meccans as a reference to a creator deity, possibly the supreme deity in pre-Islamic Arabia.[12][13] The concepts associated with the term Allah (as a deity) differ among religious traditions. In pre-Islamic Arabia amongst pagan Arabs, Allah was not considered the sole divinity, having associates and companions, sons and daughters–a concept that was deleted under the process of Islamization. In Islam, the name Allah is the supreme and all-comprehensive divine name, and all other divine names are believed to refer back to Allah.[14] Allah is unique, the only Deity, creator of the universe and omnipotent.[5][6] Arab Christians today use terms such as Allāh al-ʾAb (الله الأب, "God the Father") to distinguish their usage from Muslim usage.[15] There are both similarities and differences between the concept of God as portrayed in the Qur'an and the Hebrew Bible.[16] It has also been applied to certain living human beings as personifications of the term and concept.[17][18]

                Mmmm. So Mohammed het die naam oorgeneem. Hy was ook van Mekka en was dus bekend met die god....net soos die RKK afgods tradisies oorgeneem het, sien ons ‘n trend hierso... Hier begin ons nou diep in die Esoteries inbeweeg...
                Kom ons klik op woord “Pagan” in die boonste kwotasie, eerste sin en sien waarheen dit ons neem:

                Arabian mythology is the ancient, pre-Islamic beliefs of the Arab people. Prior to Islam the Kaaba of Mecca was covered in symbols representing the myriad demons, djinn, demigods, or simply tribal gods and other assorted deities which represented the polytheistic culture of pre-Islamic Arabia. It has been inferred from this plurality an exceptionally broad context in which mythology could flourish.[1] Many of the physical descriptions of the pre-Islamic gods are traced to idols, especially near the Kabba, which is asserted to have contained up to 360.
                http://en.wikipedia.org/wiki/Arabian_mythology
                Mmm. Sal ons dalk later sien dat Genies en djinns ook in die Koran is..knus geinkorpereer? Wie weet.... Maar wat is 'n Djinn?

                Jinn (Arabic: جن‎) is a supernatural creature which possesses free will, and can be either good or evil. In some cases, evil genies are said to lead humans astray.[16]
                Alles nog in dieselfde artikel. Dan wys hul die volgende interessantheid oor die 3 dogters van Allah:

                The three daughters of Allah and chief goddesses of Meccan Arabian mythology were Al-lāt, Al-‘Uzzá, and Manāt. Each is associated with certain domains and had shrines with idols located near Taif[11] which have been destroyed.[12] Allāt (Arabic: اللات‎) or Al-lāt is the goddess associated with the underworld.[13] Al-‘Uzzá (Arabic: العزى‎) "The Mightiest One" or "The Strong" was an Arabian fertility goddess. She was called upon for protection and victory before war.[14] Manāt (Arabic: مناة‎) was the goddess of fate, the Book of Idols describes her as the most ancient of all these idols.
                Godinne van Onderwereld, Vrugbaarheid en Toeval. Isis, Horus, Seb?? Later meer hieroor. Maar terug by Allah:

                ‘”Allah” is a pre-Islamic name . . . corresponding to the Babylonian Bel’ – (Encyclopedia of Religion, I:117 Washington DC, Corpus Pub., 1979)
                Babiloniese afgodsdiens. Maar is dit ook nie die hart van die RKK nie?
                Bel weet ons is ‘n ander naam vir Baal. Dit raak nou lekker interessant, né? Kom ons vind verder uit:

                ...Allah. He was the moon god, who married the sun goddess. “Together, they produced three goddesses who were called ‘the daughters of Allah’. These three goddesses were called Al-Lat, Al-Uzza, and Manat.”
                The Encyclopedia of Religion mentions that “Allah” is a pre-Islamic name... corresponding to the Babylonian Bel.”
                Robert A. Morey, Islam Unveiled: The True Desert Storm, Shermans Dlae, PA: The Scholar’s Press, 1991, pp 46, 48-49
                Die volgende webwerf bevestig dit so:

                As we shall see, the hard evidence demonstrates that the god Allah was a pagan deity. In fact, he was the Moon-god who was married to the sun goddess and the stars were his daughters.
                http://www.biblebelievers.org.au/moongod.htm
                Hulle gaan dan verder met die volgende:

                Archaeologists have uncovered temples to the Moon-god throughout the Middle East. From the mountains of Turkey to the banks of the Nile, the most wide-spread religion of the ancient world was the worship of the Moon-god. In the first literate civilization, the Sumerians have left us thousands of clay tablets in which they described their religious beliefs. As demonstrated by Sjoberg and Hall, the ancient Sumerians worshipped a Moon-god who was called many different names. The most popular names were Nanna, Suen and Asimbabbar. His symbol was the crescent moon. Given the amount of artifacts concerning the worship of this Moon-god, it is clear that this was the dominant religion in Sumeria. The cult of the Moon-god was the most popular religion throughout ancient Mesopotamia. The Assyrians, Babylonians, and the Akkadians took the word Suen and transformed it into the word Sin as their favorite name for the Moon-God. As Prof. Potts pointed out, "Sin is a name essentially Sumerian in origin which had been borrowed by the Semites. "

                OK, baie interessant. Jammer oor al die baie Engelse kwotasies. As ek egter net in my eie woorde alles hier gesit het, sou dit lyk soos "Conspiricy Theory". Kom ons lees nognet hierdie stukkie:

                In ancient Syria and Canna, the Moon-god Sin was usually represented by the moon in its crescent phase. At times the full moon was placed inside the crescent moon to emphasize all the phases of the moon. The sun-goddess was the wife of Sin and the stars were their daughters. For example, Istar was a daughter of Sin. Sacrifices to the Moon-god are described in the Pas Shamra texts. In the Ugaritic texts, the Moon-god was sometimes called Kusuh. In Persia, as well as in Egypt, the Moon-god is depicted on wall murals and on the heads of statues. He was the Judge of men and gods. The Old Testament constantly rebuked the worship of the Moon-god (see: Deut. 4:19;17:3; II Kngs. 21:3,5; 23:5; Jer. 8:2; 19:13; Zeph. 1:5, etc.) When Israel fell into idolatry, it was usually the cult of the Moon-god. As a matter of fact, everywhere in the ancient world, the symbol of the crescent moon can be found on seal impressions, steles, pottery, amulets, clay tablets, cylinders, weights, earrings, necklaces, wall murals, etc. In Tell-el-Obeid, a copper calf was found with a crescent moon on its forehead. An idol with the body of a bull and the head of man has a crescent moon inlaid on its forehead with shells. In Ur, the Stela of Ur-Nammu has the crescent symbol placed at the top of the register of gods because the Moon-god was the head of the gods. Even bread was baked in the form of a crescent as an act of devotion to the Moon-god. The Ur of the Chaldees was so devoted to the Moon-god that it was sometimes called Nannar in tablets from that time period.
                Nou, as vandag se Allah nie in wese dieselfde een is as die antieke Baal nie, hoekom het hul self die simbool gehou?



                En vir eers gaan ek julle laat met hierdie gedagtes. Volgende gaan ons biedie meer fokus op bogenoemde simbool

                Comment


                • #9
                  Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

                  OK, tyd om verder te delf:

                  Ons was laas by die simbool van Islam. En ons het gesien dat hierdie ‘n antieke afgods geloof is, en dat Baal/Bel hul afgod is

                  In ancient Syria and Canna, the Moon-god Sin was usually represented by the moon in its crescent phase. At times the full moon was placed inside the crescent moon to emphasize all the phases of the moon. The sun-goddess was the wife of Sin and the stars were their daughters. For example, Istar was a daughter of Sin. Sacrifices to the Moon-god are described in the Pas Shamra texts. In the Ugaritic texts, the Moon-god was sometimes called Kusuh. In Persia, as well as in Egypt, the Moon-god is depicted on wall murals and on the heads of statues. He was the Judge of men and gods. The Old Testament constantly rebuked the worship of the Moon-god (see: Deut. 4:19;17:3; II Kngs. 21:3,5; 23:5; Jer. 8:2; 19:13; Zeph. 1:5, etc.) When Israel fell into idolatry, it was usually the cult of the Moon-god. As a matter of fact, everywhere in the ancient world, the symbol of the crescent moon can be found on seal impressions, steles, pottery, amulets, clay tablets, cylinders, weights, earrings, necklaces, wall murals, etc. In Tell-el-Obeid, a copper calf was found with a crescent moon on its forehead. An idol with the body of a bull and the head of man has a crescent moon inlaid on its forehead with shells. In Ur, the Stela of Ur-Nammu has the crescent symbol placed at the top of the register of gods because the Moon-god was the head of the gods. Even bread was baked in the form of a crescent as an act of devotion to the Moon-god. The Ur of the Chaldees was so devoted to the Moon-god that it was sometimes called Nannar in tablets from that time period.
                  So dit kan uitgebeeld word as ‘n half maan met ‘n son of ‘n ster in.

                  "The Crescent and disc combined always represent the conjunctive Sun and Moon"- Morals and Dogma, p. 451
                  Hier is ‘n Egiptiese voorbeeld van ‘n Koei waar die horings die half-maan is met die son in:



                  Dit verwys ook na die songod wat in die baarmoeder in sak om weer gebore te word uit Isis. En natuurlik, soos genoem, die eenheid van son en maan.

                  En hier volgende kan dit gesien word in hierdie Assiriese muur beeld. Kyk die halfmaan met die son in...


                  Die Halfmaan met son in word ook Baal-Hadat genoem, i.e. die geboorte van die son.

                  Hier onder, uit Mesopotanie, sien ons die simbool van Baal en Bel is dieselfde met die halfmaan en in die geval die ster in. Ashtoret en Thamuz. Selfde as Isis en Osiris of Isis en Horus, afhangende van watter land jy in is. Maar altyd die een-heid van die manlike-vroulike gode.



                  Dit is Baal aanbidding, en dus Lusifer aanbidding in sy manlike/vroulike vorm. Onthou, afgods diens se gode het altyd ‘n manlike/vroulike vorm.
                  Wat van die RKK? Wel, die Pous is vandag die verteenwoordiger van die Babiloniese Godsdiens. En wanneer die pous die Mis sê of doen, het hy ‘n ronde plat “broodjie”...



                  (die rondheid van die broodjie as ‘n simbool van Baal ‘Esoteries’) wat na die tyd in ‘n “monstrance” soos byvoorbeeld hieronder gesit word:






                  En na aanlyding van ‘n draad oor Monster drankies wil ek graag net die volgende prentjie insit en vra: Toeval?




                  Inelkgeval, soos die pous of priester dan die ronde "disk" in die halfmaan sit het ons Baal-Hadat...
                  Google dit net, en mens sal sien daar is baie variasies op die tema. So die Katolieke gebruik die Half maan met die son of ster in dit. Hierdie is op ‘n venster in ‘n RKK kerk in Louisiana....


                  En hierdie is ‘n Katolieke Kerk in Duitsland. Kyk die horlosie:


                  Baal-Hadat elke uur van die dag. So die simbool van die RKK is die halfmaan en son/ster weggesteek in baie vorme.

                  Wat kan ons waarneem hieruit?
                  Hierdie antieke geloof het bestaan lank voor Islam. En die “ingelyfdes”, die “binne-kring manne”, die “uitverkorenes” soos Origen Adamantius (184/185AD – 253/254AD) en die Biskop van Alexandria het hierdie antieke geloof beoefen en beskerm en aan die lewe gehou. En hulle was sogenaamde “Christene”. Of te wel, Christenskap (Katolieke-) was hul Eksoteriese “geloof”. Baal-aanbidding was hul Esoteriese geloof. Mitraisme. Ware Christenskap het hulle vervolg en probeer vernietig!
                  Islam arriveer in die wereld lank na dit! Onthou, Mohammed het eers geleef tussen 570AD-632AD. So die ware “verkoesters” van hierdie antieke geloof was in “Christenskap” VOOR dit in Islam was. En hulle was in twee plekke, Alexandria en Rome. Alexandria is eventueel deur ware Christenskap oorgeneem, en die Biblioteek met al sy Okulte geskrifte vernietig! Rome met sy okultisme het oorgebly...
                  So Rome is die Kern, die senter van die antieke Okultiese kennis. Lank voor Islam nog bestaan het. EN dit is belangrik om te verstaan. En hierdie antieke okultisme het ‘n groot vyand gehad...die ware Christene. Christenskap het gegroei in al die plekke waar die dissipels die Evangelie verkondig het. Die ware Christendom het gegroei in die HART van die midde-Ooste. Klein-Asie regdeur tot Indië. In die noorde van Afrika. Dit is waar die ware Christendom dominant geword het.
                  Hulle het die Sabbat onderhou! Slegs Alexandrie en Rome het op daardie stadium Sondag gehou. Toe verdwyn Alexandrie en Rome met sy Sondag het oorgebly. Baie interessante Geskiedenis. Daar vir almal om te lees. Die simbool wat die Katolieke gebruik is die ster/son en Halfmaan en die ster is presies dieselfde as die Islam-ster...
                  Nou wie gee ontstaan aan wie? Gee die jongste ontstaan aan die oudste of die oudste ontstaan aan die jongste? Slegs die een wat eerste is kan ontstaan gee aan die een wat tweede is. Reg? Dink solank hieraan...

                  Rivera se "claim" begin al interessanter lyk

                  Comment


                  • #10
                    Re: ISLAM: Toe, Vandag en more

                    Wie is die hoogste?
                    Die een wat eer of die een wat ge-eer word?



                    Rivera se "claim" begin nog interessanter lyk

                    Comment

                    Working...
                    X