Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bid jy vir Israel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Bid jy vir Israel?

    Na aanleiding van my draad "Is Israel deel van jou gebedskalender" wil ek graag 'n proefsteek doen om te sien hoeveel mense wat hulleself ware wedergebore chrsitinne noem bid wel vir God se land en volk, die Jode. Nou ek weet daar is baie wat nie eers saamstem dat Israel fisies bestaan of dat die Jode God se uitverkore volk is nie. SO dit is nie waaroor hierdie draad gaan nie en ek wil ook nie jou siening bespreek nie. Ek wil bloot weet bid jy vir hulle....of nie.

    http://bibleforums.org/showthread.ph...ebeds-kalender

  • #2
    Re: Bid jy vir Israel?

    Bid vir die Vrede van Jerusalem
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment

    • #3
      Re: Bid jy vir Israel?

      Ek bid nie vir Israel nie...Ek bid nie vir fisiese of geestelike Israel nie...

      Hoekom bid vir mense wat klaar deel is van God se volk? Hoekom bid vir geredde mense?

      Jesus het gese moenie jou tyd mors met mense wat klaar gered is nie, maar spandeer jou tyd aan die wat nog nie gered is nie...

      Bid vir die mense wat nog nie deel is van geestelike Israel nie, hulle staan n kans om verlore te gaan...

      Dit is tog wat Jesus sou gedoen het....
      See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
      Gods true word!
      Believing it . Defending it . Proclaiming it .

      Comment

      • #4
        Re: Bid jy vir Israel?

        Originally posted by HammerHead View Post
        Ek bid nie vir Israel nie...Ek bid nie vir fisiese of geestelike Israel nie...

        Hoekom bid vir mense wat klaar deel is van God se volk? Hoekom bid vir geredde mense?

        Jesus het gese moenie jou tyd mors met mense wat klaar gered is nie, maar spandeer jou tyd aan die wat nog nie gered is nie...

        Bid vir die mense wat nog nie deel is van geestelike Israel nie, hulle staan n kans om verlore te gaan...

        Dit is tog wat Jesus sou gedoen het....
        Jy verstaan nie........

        Comment

        • #5
          Re: Bid jy vir Israel?

          Originally posted by Johnny View Post
          Na aanleiding van my draad "Is Israel deel van jou gebedskalender" wil ek graag 'n proefsteek doen om te sien hoeveel mense wat hulleself ware wedergebore chrsitinne noem bid wel vir God se land en volk, die Jode. Nou ek weet daar is baie wat nie eers saamstem dat Israel fisies bestaan of dat die Jode God se uitverkore volk is nie. SO dit is nie waaroor hierdie draad gaan nie en ek wil ook nie jou siening bespreek nie. Ek wil bloot weet bid jy vir hulle....of nie.

          http://bibleforums.org/showthread.ph...ebeds-kalender
          Ja, ek bid vir die vrede van Jerusalem en vir Israel, maar definitief nie genoeg nie.
          Jeremiah 29:11
          "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

          Comment

          • #6
            Re: Bid jy vir Israel?

            Die Bybelse opdrag is dat mens vir alle mense moet bid, ook vir regerings, sodat mens 'n rustige en stil lewe kan lei. Ekself doen dit baie min, om veral vir regerings te bid en tog weet ek, mens moet dit doen. Ek is nie oortuig daarvan dat mens spesifiek vir die vrede van Jerusalem of spesifiek Israel moet bid nie.

            Hoe het Christene voor 1948 hierna gekyk, weet jy Johnny? Het gelowiges altyd maar vir Israel en die vrede van Jerusalem gebid oor al die eeue of is dit 'n moderne tendens? Sal interessant wees om te weet...

            Ek bid nie vir fisiese Israel nie en glo mens hanteer dinge soos dit op jou pad kom en bid dan vir daardie mense.
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…

            Comment

            • #7
              Re: Bid jy vir Israel?

              Originally posted by CFJ View Post

              CFJ, ek dink dit het veral in plek geval met hulle onafhaklikheid in 1948. Israel en Jerusalem het vir 2500 nie aan die Jode behoort nie. Dit was onder beheer van verskeie lande en magte soos die Turke, Britanje, Moslems, ens. E glo dit is omdat God se profetiese horlosie weer begin loop het op 14 Mei 1948.

              Comment

              • #8
                Re: Bid jy vir Israel?

                Originally posted by Johnny View Post
                CFJ, ek dink dit het veral in plek geval met hulle onafhaklikheid in 1948. Israel en Jerusalem het vir 2500 nie aan die Jode behoort nie. Dit was onder beheer van verskeie lande en magte soos die Turke, Britanje, Moslems, ens. E glo dit is omdat God se profetiese horlosie weer begin loop het op 14 Mei 1958.
                Dit sal tog interessant wees om dit te verifieer, maar dankie vir jou mening Johnny, want dis hoe ek dit ook het, dat dit eers die laaste 50-60 jaar iets is waarvoor mense spesifiek bid. Dit laat net 'n vraag oor mense se verstaan van die Bybel voor 1948 versus die na 1948? Kon die verstaan-konteks van die Bybel verskil voor of na hierdie datum? Ek sien jy meld die datum 14 Mei 1958 en sal graag die spesifieke profesie daaraan gekoppel wil ondersoek.
                The Rapture

                My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                but I must confess, don’t worry
                the rapture is not before the Great Tribulation
                it’s before God’s wrath!!!

                Because His wrath is not meant for you
                it’s for all the people in the zoo
                think about it and refresh…
                you will see there’s no way out of here, in the flesh

                If you really believe, you will see
                the rapture is for you and me
                when we decide to leave from here
                that very day, oh! God adhere…

                Comment

                • #9
                  Re: Bid jy vir Israel?

                  Originally posted by CFJ View Post
                  Dit sal tog interessant wees om dit te verifieer, maar dankie vir jou mening Johnny, want dis hoe ek dit ook het, dat dit eers die laaste 50-60 jaar iets is waarvoor mense spesifiek bid. Dit laat net 'n vraag oor mense se verstaan van die Bybel voor 1948 versus die na 1948? Kon die verstaan-konteks van die Bybel verskil voor of na hierdie datum? Ek sien jy meld die datum 14 Mei 1958 en sal graag die spesifieke profesie daaraan gekoppel wil ondersoek.
                  Jammer CFJ....vinger het geglip. Dit is 14 Mei 1948 en nie 1958 nie. Ek wonder of mense die Bybel dieselfde kon verstaan of lees voor 1948 omdat daardie profesie nognie tot vervulling gekom het nie. Israel was nognie in Joodse beheer nie en onthou die wereld het gedink dit is klaarpraat met die Jode na die Holocuast van Hitler. Niemand sou ooit kon dink dat die Jode ooit sou opstaan nie, maar God het dit alles so laat meewerk.

                  Comment

                  • #10
                    Re: Bid jy vir Israel?

                    Originally posted by Johnny View Post
                    Jammer CFJ....vinger het geglip. Dit is 14 Mei 1948 en nie 1958 nie. Ek wonder of mense die Bybel dieselfde kon verstaan of lees voor 1948 omdat daardie profesie nognie tot vervulling gekom het nie. Israel was nognie in Joodse beheer nie en onthou die wereld het gedink dit is klaarpraat met die Jode na die Holocuast van Hitler. Niemand sou ooit kon dink dat die Jode ooit sou opstaan nie, maar God het dit alles so laat meewerk.
                    Ek glo tog dit wat jy aanvoer het meriete, dat 1948 nie sommer net ignoreer kan word nie. My eie denke val egter bietjie vas oor hoe mens die Bybel moet verstaan. Wie het die teksgedeeltes na 1948 gekoppel aan bid vir Israel en vrede vir Jerusalem? Hoekom kon geen mens (sou dit so wees) voor daardie datum, die teks ook so lees nie?
                    The Rapture

                    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                    but I must confess, don’t worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    it’s before God’s wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    it’s for all the people in the zoo
                    think about it and refresh…
                    you will see there’s no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhere…

                    Comment

                    • #11
                      Re: Bid jy vir Israel?

                      Originally posted by CFJ View Post
                      Ek glo tog dit wat jy aanvoer het meriete, dat 1948 nie sommer net ignoreer kan word nie. My eie denke val egter bietjie vas oor hoe mens die Bybel moet verstaan. Wie het die teksgedeeltes na 1948 gekoppel aan bid vir Israel en vrede vir Jerusalem? Hoekom kon geen mens (sou dit so wees) voor daardie datum, die teks ook so lees nie?
                      Hier is 'n aanhaling uit 'n webblad. Daar is Eintyd gebeure wat God in ons tyd gaan duidelik maak en openbaar wat Hy nie in daardie wou doen nie, want dit was nognie relvant nie? Sien Skrifaanhaling in rooi.

                      God's Vision For the Last-Day Church!
                      by David Wilkerson | May 23, 1994
                      [May 19, 1931 – April 27, 2011]

                      I want to share with you what I believe is God's vision for His last-day church. It is a vision based on the revealed Word of God -- because the Bible clearly outlines what the church of Jesus Christ will be like just prior to His coming.

                      Certainly, the church in America is far from what God has envisioned it to be. In fact, most of what we see going on today in the name of Christ is an abomination. Yet, there are remnant churches scattered throughout this nation and around the world that live up to God's holy standards. They lead holy lives, preach righteousness, believe in super natural works. These churches are alive, full of the Spirit of God, and are impacting lives and entire communities for Jesus.

                      But, for the most part, entire denominations today operate without the Holy Spirit. They are devoid of the presence of Jesus, bankrupt of all spiritual gifts. They practice a form of religion without any power, conviction or saving message. They are cozy with the world and are more political than spiritual. They appease sin -- coddling homosexuals, winking at divorce, ridiculing the supernatural, tossing aside all teachings about heaven, hell, repentance and judgment.

                      Such churches wonder if God is even alive. They are so cold, weak and timid, the world scoffs at them! They have no influence, no respect, no impact on society whatsoever.

                      But the New Testament church made devils tremble! It drove legions of demons into the abyss, prayed prison doors open, made rulers cringe in fear. No weapon could prosper against it! Those early believers had such faith and power that cripples rose up leaping, beggars became evangelists. They believed in the supernatural -- and they opened blind eyes, unstopped deaf ears and healed all manner of diseases. They even raised the dead!

                      I am not saying God's last-day church will be a repeat or copy of the first- century church. No -- I am saying it will be even greater than that! It will be mightier, stronger, with an even greater revelation of Jesus. It will have a greater unction from the Spirit than ever -- greater even than at Pentecost! God always saves His best wine for last!

                      The prophet Daniel confirms this. He said certain prophetic truths were locked up, only to be revealed in the last days:

                      "...for the words are closed up and sealed till the time of the end....and none of the wicked shall understand; but the wise shall understand" (Daniel 12:9-10 ).

                      God's people are going to begin to understand "new things in his Word!" These things are already in the Bible; they simply haven't been revealed in fullness. And Daniel said he saw these things but couldn't understand them, even with all his divine wisdom: "And I heard, but I understood not..." (verse 8).

                      But today the Holy Spirit has revealed these things to spiritual, discerning saints!

                      "...as it is written, Eye hath not seen, nor ear heard, neither have entered into the heart of man, the things which God hath prepared for them that love him. But God hath revealed them unto us by his Spirit: for the Spirit searcheth all things, yea, the deep things of God" (1 Corinthians 2:9-10).

                      The Holy Ghost abides in us to reveal these hidden things to us!

                      Right now the Lord is preparing a powerful yet humble army of shepherds after His own heart. And He also is preparing a remnant congregation of hungry sheep who have turned away from the deadness and sin of the modern church establishment. The scene is being set for that church against which the gates of hell shall not prevail. It will be hot, not lukewarm -- and it will rock the very foundations of hell. No power on earth will be able to ignore or despise it!

                      LEES VERDER:
                      http://www.worldchallenge.org/en/node/4224

                      Comment

                      • #12
                        Re: Bid jy vir Israel?

                        Dankie Johnny, mens kan die meriete sien of mens saamstem of nie, al weet ek steeds nie hoekom Israel verhef moet word bo enige ander volk of regering nie, waarvoor ons ook moet bid...

                        Die verbond het na die nasies gegaan en dit gaan soos ekself die Bybel verstaan, oor die Israel van God (verbond na die nasies waarin die ware Israel is)
                        The Rapture

                        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                        but I must confess, don’t worry
                        the rapture is not before the Great Tribulation
                        it’s before God’s wrath!!!

                        Because His wrath is not meant for you
                        it’s for all the people in the zoo
                        think about it and refresh…
                        you will see there’s no way out of here, in the flesh

                        If you really believe, you will see
                        the rapture is for you and me
                        when we decide to leave from here
                        that very day, oh! God adhere…

                        Comment

                        • #13
                          Re: Bid jy vir Israel?

                          Originally posted by CFJ View Post
                          Dankie Johnny, mens kan die meriete sien of mens saamstem of nie, al weet ek steeds nie hoekom Israel verhef moet word bo enige ander volk of regering nie, waarvoor ons ook moet bid...

                          Die verbond het na die nasies gegaan en dit gaan soos ekself die Bybel verstaan, oor die Israel van God (verbond na die nasies waarin die ware Israel is)
                          CFJ ek het ook nie al die antwoorde nie, nog minder Pastoor Dries, maar wat ek weet is dat Israel en die Jode vir God baie kosbaar is in die laaste dae. Hiermee se ek nie dat ons as Sy wedergebore kinders nie vir Hom kosbaar is nie. Ons sal seker allles verstaan met die Wederkoms.

                          Miskien moet ons net weer na my plasing Deel 1 & 2 gaan kyk onder "Is Israel deel van jou gebedskalender" om net weer die prentjie te verstaan.

                          http://bibleforums.org/showthread.ph...61#post2413461

                          Comment

                          • #14
                            Re: Bid jy vir Israel?

                            Johnny my een vriendin is nou op pad na Israel en op die oomblik is haar wens om 'n Joodse persoon na Jesus te lei.Dit is nou die 3de keer dat sy na Israel gaan en haar passie is die Jode en natuurlik Israel.Sy het ook al baie keer vir my gesê dat sy nie kan glo dat so baie mense teen Israel is nie.Israel is verseker op my gebeds lysie.

                            Comment

                            • #15
                              Re: Bid jy vir Israel?

                              Originally posted by trudie View Post
                              Johnny my een vriendin is nou op pad na Israel en op die oomblik is haar wens om 'n Joodse persoon na Jesus te lei.Dit is nou die 3de keer dat sy na Israel gaan en haar passie is die Jode en natuurlik Israel.Sy het ook al baie keer vir my gesê dat sy nie kan glo dat so baie mense teen Israel is nie.Israel is verseker op my gebeds lysie.
                              Ek dink dat die meeste christinne dink dat ALLE Jode Jesus verwerp. Dit is egter nie so nie. Daar is BAIE Jode wat Jesus al aangeneem het en die internet is vol daarvan. Dit is niks anders as om te se die meerderheid van die wereld verwerp Jesus nie.....want hulle doen. Hier is een so 'n webblad:

                              http://www.jewsforjesus.org/

                              Ek het noudie dag die DVD gekoop. Beslis 'n "Eye opener" vir hulle wat anders dink.

                              Comment

                              Working...
                              X