Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar staan ons met Israel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Re: Waar staan ons met Israel?

    Originally posted by Ben Cronje View Post
    Ja Johnny, speel die man , nie die bal nie.
    As mens nie die feite agter jou het nie, is dit al opsie wat mens het; om die man te speel!

    Dis JOU EIE WOORDE wat ek kwoteer het hierso, Johnny. Watter een van jou EIE twee stellings was die leun?
    Ek kan sien jy verstaan nie die verskil (of betekenis) in die 2 stellings wat ek gemaak het nie.

    Comment


    • #17
      Re: Waar staan ons met Israel?

      Originally posted by Johnny View Post
      Ek kan sien jy verstaan nie die verskil (of betekenis) in die 2 stellings wat ek gemaak het nie.
      Ek dink ook nie jy doen nie, Johnny!

      Originally posted by Johnny View Post
      Die Moslems is die afstammelinge van Ismael.
      As jy nou ges het meeste ARABIERE is afstammelinge van Ismael, sou jy n ware stelling gemaak het.
      Die Fillepeinse Eilande is amper almal Moslems. Is hulle ook afstammelinge van Ismael? Is die Britse sanger Cat Stevens (sy Pa en Ma is Grieke) (hy is n Moslem) n afstammeling van Ismael? Nee en Nee. So jy begin jou antwoord sommer met n vals stelling, i.e. n leun. Dis nie die ideale manier om enige posisie mee te begin verdedig nie, Johnny?
      Originally posted by Johnny View Post
      Ek probeer al sedert ek hier aangesluit om mense se oe oop te maak aangaande God se volk die Jode en hulle beloofde land Israel, maar ek loop my teen 'n muur vas. As die Heilige Gees nie kan oortuig nie dan sal ons dit nog minder reg kry.
      Al daaraan gedink dat hierdie muur waarteen jy jou vasloop die BYBEL is, Johnny? Jys nie bekend daarvoor dat jou doktrines Bybel-gebaseerd is nie, maar eerder AGS, Pastoor, DVD en Internet-gebaseerd!!! Hoekom oortuig die Heilige Gees ons nie, Johnny?
      Is dit miskien omdat:
      Rom 9:1 Ek spreek die waarheid in Christus, ek lieg nie my gewete getuig saam met my in die Heilige Gees
      Die Heilige Gees oortuig van waarheid. BYBELSE waarheid, Johnny....
      Hoeveel keer het ek jou nie al gevra om jou interpretasie van seker Bybelverse te gee nie? Selfs op hierdie draad het ek jou al gevra;
      Originally posted by Ben Cronje View Post
      Anders, vertel JY ons dan hoe die verse wat HH aangehaal het geinterpreteer moet word.
      Dit maak mos sin, dan nie?
      Dan ignoreer jy dit totaal en al (sover op hierdie draad ook ) of s dis bog en jy antwoord nie op bog nie! Bybelverse is BOG, Johnny????
      Daarom maak hierdie stelling van jou sin:
      Originally posted by Johnny View Post
      Jy sien, uit my eie krag kan ek dit nie doen nie, daarom raadpleeg ek mense wat baie meer kennis as ek het. Ek verhef nie myself hier op die forum asof ek alles weet soos jy en jy alleen nie. Julle kommentaar oor ons videos se alles. Julle is die nie eerste of die laaste wat my leraars en ons gemeente sal verkleineer hier op die forum nie. Daar was al baie voor julle. Gelukkig kan ek my beroem op die volgende:
      Maar as jy hierdie wil s, Johnny:
      Originally posted by Johnny View Post
      Trudie, ek stem saam met jou. Laat ons op God vertrou en nie op mense nie.
      Psalm 118:8 "Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou."
      ...gaan jy moet begin om jou stellings met bog Bybelverse te staaf. Dan sal jy ons oortuig, Johnny.
      So begin en verduidelik vir ons hoe ons dan die Bybelverse wat HH aangehaal het in plasing #1 van hierdie draad moet interpreteer. Vat hulle een op n slag en verduidelik vir ons wat hulle eindelik beteken.
      Dan speel ons biedjie die bal....

      Comment


      • #18
        Re: Waar staan ons met Israel?

        Hierdie draad se opskrif is "Waar staan ons met Israel" as ek reg is. Dit is baie duidelik uit die plasings waar meeste van die deelnemers staan teenoor Israel! Wat egter vir my water dra is waar staan God teenoor Israel.

        Comment


        • #19
          Re: Waar staan ons met Israel?

          Originally posted by Ben Cronje View Post
          Ek dink ook nie jy doen nie, Johnny!


          As jy nou ges het meeste ARABIERE is afstammelinge van Ismael, sou jy ‘n ware stelling gemaak het.
          Die Fillepeinse Eilande is amper almal Moslems. Is hulle ook afstammelinge van Ismael? Is die Britse sanger Cat Stevens (sy Pa en Ma is Grieke) (hy is ‘n Moslem) ‘n afstammeling van Ismael? Nee en Nee. So jy begin jou antwoord sommer met ‘n vals stelling, i.e. ‘n leun. Dis nie die ideale manier om enige posisie mee te begin verdedig nie, Johnny?

          Al daaraan gedink dat hierdie muur waarteen jy jou vasloop die BYBEL is, Johnny? Jy’s nie bekend daarvoor dat jou doktrines Bybel-gebaseerd is nie, maar eerder AGS, Pastoor, DVD en Internet-gebaseerd!!! Hoekom oortuig die Heilige Gees ons nie, Johnny?
          Is dit miskien omdat:


          Die Heilige Gees oortuig van waarheid. BYBELSE waarheid, Johnny....
          Hoeveel keer het ek jou nie al gevra om jou interpretasie van seker Bybelverse te gee nie? Selfs op hierdie draad het ek jou al gevra;

          Dan ignoreer jy dit totaal en al (sover op hierdie draad ook ) of s dis bog en jy antwoord nie op bog nie! Bybelverse is BOG, Johnny????
          Daarom maak hierdie stelling van jou sin:

          Maar as jy hierdie wil s, Johnny:

          ...gaan jy moet begin om jou stellings met “bog” Bybelverse te staaf. Dan sal jy ons oortuig, Johnny.
          So begin en verduidelik vir ons hoe ons dan die Bybelverse wat HH aangehaal het in plasing #1 van hierdie draad moet interpreteer. Vat hulle een op ‘n slag en verduidelik vir ons wat hulle eindelik beteken.
          Dan speel ons biedjie die bal....
          Yip....die Bybel is waar. Daar is tog 'n ander jesus, ander evangelie en ander heilige gees in die laaste dae. As enige christen nie vir Israel en God se volk is in die laaste dae nie, maak nie saak wat hulle gedoen of nie gedoen het nie, dan is hy met met iets anders besig!

          2 Korinthiers 11:4 "Want as iemand kom en ‘n ander Jesus verkondig as wat ons verkondig het, of as julle ‘n ander gees ontvang as wat julle ontvang het, of ‘n ander evangelie as wat julle aangeneem het, laat julle jul dit goed geval."



          Sy behoort 'n medalje te kry. Hier is nie veel christinne op hierdie forum wat die rugraat het wat sy het nie! Veral nie die mans nie.

          Comment


          • #20
            Re: Waar staan ons met Israel?

            Originally posted by Johnny View Post
            Yip....die Bybel is waar.
            Beteken dit jy gaan nou vir ons HH se verse een-een uit plasing #1 uit vir ons interpreteer soos dit interpreteer moet word?

            Comment


            • #21
              Re: Waar staan ons met Israel?

              Originally posted by trudie View Post
              Waar in die Bybel staa n dit dat die kerk nou Israel is.As dit waar sou wees dan kan ek nog meer probleme sien Hoe gaan die kerk in die stamme verdeel word en wat van die land van Israel of word dit ook geestelike grond gebied.Ek weet net een ding verseker is dat God sal besluit wat en hoe,nie ons die mens nie.
              Hallo. Ek is nie seker of jy op my plasing reageer het nie, maar ek het nie ges dat die kerk nou Israel is nie. Inteendeel, ek het ges:

              Israel is die naam vir die volk van God voor Christus. Sedert Christus is die volk van God die gelowiges in Christus.
              Al Israel se beloftes is reeds aan hulle vervul. Hulle het 'n fisiese land verwag en 'n aardse Messias wat hulle verlos van onderdrukking. Jesus het alles vervul, maar nie op die manier wat hulle gedink het nie. Die regverdiges berf nou die hele aarde (vervulling van land), en Christus se koninkryk is nie van hierdie wreld nie (vervulling van heerskappy van Messias).

              Groete
              Philip
              Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

              Comment


              • #22
                Re: Waar staan ons met Israel?

                Ek het dit gelees en veral Romeine ,dit is nou as jy die hele hooftukke lees 1-11 Romeine .Daar was ook genoem dat Petrus ook skryf aan die 'nuwe ' volk maar die verstrooing wat hy gebruik verwys na die selfde woord wat Jakobus gebruik en dit is gerig aan die verstooide Jode/Israel.Dit lyk vir my ons verskil in verstaan wat gesryf is.
                Wat ek egter glo is dat God al die beloftes hou wat gemaak is aan die nageslag van Araham,Isak en Jakob.

                Comment


                • #23
                  Re: Waar staan ons met Israel?

                  Originally posted by Johnny View Post
                  [COLOR=#0000ff] .....maak nie saak wat hulle gedoen of nie gedoen het nie, dan is hy met met iets anders besig!

                  Speel Jesus enigsins 'n rol in hierdie "evangelie" van jou Johnny ? Kan jy byvoorbeeld bogenoemde staaf met (in konteks) Skrif ?

                  Ek sal graag wil sien waar dit staan dat mens slegs 'n kind van God kan wees as jy die jode ondersteun op 'n baie spesifieke manier : deur hulle op eie stoom te deporteer van ander lande af.

                  Comment


                  • #24
                    Re: Waar staan ons met Israel?

                    Originally posted by Philip dT View Post
                    Hallo. Ek is nie seker of jy op my plasing reageer het nie, maar ek het nie ges dat die kerk nou Israel is nie. Inteendeel, ek het ges:



                    Al Israel se beloftes is reeds aan hulle vervul. Hulle het 'n fisiese land verwag en 'n aardse Messias wat hulle verlos van onderdrukking. Jesus het alles vervul, maar nie op die manier wat hulle gedink het nie. Die regverdiges berf nou die hele aarde (vervulling van land), en Christus se koninkryk is nie van hierdie wreld nie (vervulling van heerskappy van Messias).

                    Groete
                    Philip
                    Hi Philip/Ben, julle ontken dus openlik op die forum dat fisiese Israel nie bestaan nie en dat die Jode nie tans in hulle beloofde land is nie! Dit is seker die mees misleidenste stelling op die draad. Julle noem God 'n leuenaar en nie 'n waarmaker van Sy Woord nie! Wat het gebeur op 14 Mei 1948? Het die Here julle oe SO verblind? Dit is nie net Bybels verantwoordbaar nie, maar selfs wiskundig.

                    Jesaja 66:8 "Wie het so iets gehoor? Wie het sulke dinge gesien? Word n land op een enkele dag gebore? Of word n nasie met een slag gebaar? Want Sion het we gekry, meteens haar kinders gebaar."

                    The Birth Of Israel



                    Israel, officially the State of Israel ( /ˈɪzriːəl/ or /ˈɪzreɪəl/; Hebrew: מְדִינַת יִשְׂרָאֵל‎, Medīnat Yisrā'el, IPA: [me̞diˈnt jisʁˈʔe̞l] ( listen); Arabic: دَوْلَة إِسْرَائِيل‎, Dawlat Isrāʼīl, IPA: [dawlat ʔisraːˈʔiːl]), is a parliamentary republic in the Middle East, on the south-eastern shore of the Mediterranean Sea. It borders Lebanon in the north, Syria in the northeast, Jordan and the West Bank in the east, Egypt and the Gaza Strip on the southwest, and the Gulf of Aqaba in the Red Sea to the south, and it contains geographically diverse features within its relatively small area.[1][6] In its Basic Laws Israel defines itself as a Jewish and Democratic State and it is the world's only Jewish-majority state.[7]

                    On 29 November 1947, the United Nations General Assembly recommended the adoption and implementation of the United Nations partition plan of Mandatory Palestine. On 14 May 1948 David Ben-Gurion, the Executive Head of the World Zionist Organization[8] and president of the Jewish Agency for Palestine, declared "the establishment of a Jewish state in Eretz Israel, to be known as the State of Israel," a state independent upon the termination of the British Mandate for Palestine, 15 May 1948.[9][10][11] Neighboring Arab states invaded the next day in support of the Palestinian Arabs. Israel has since fought several wars with neighboring Arab states,[12] in the course of which it has occupied the West Bank, Sinai Peninsula (between 1967 and 1982), Gaza Strip and the Golan Heights. Portions of these territories, including East Jerusalem, have been annexed by Israel, but the border with the neighboring West Bank has not yet been permanently defined.[neutrality is disputed][13][14][15][16][17] Israel has signed peace treaties with Egypt and Jordan, but efforts to resolve the IsraeliPalestinian conflict have so far not resulted in peace.

                    Israel's financial centre is Tel Aviv,[18] while Jerusalem is the country's most populous city and its capital (although not recognized internationally as such). The population of Israel, as defined by the Israel Central Bureau of Statistics, was estimated in 2012 to be 7,941,900 people, of whom 5,985,100 are Jewish. Arabs form the country's second-largest ethnic group with 1,638,500 people (including Druze and Bedouins).[3][2] The great majority of Israeli Arabs are settled-Muslims, with smaller but significant numbers of semi-settled Negev Bedouins and Arab Christians. Other minorities include various ethnic and ethno-religious denominations such as Druze, Circassians, African Hebrew Israelites of Jerusalem,[19] Samaritans, Maronites and others.

                    Israel is a representative democracy with a parliamentary system, proportional representation and universal suffrage.[20][21] The Prime Minister serves as head of government and the Knesset serves as Israel's unicameral legislative body. Israel has one of the highest life expectancies in the world.[22] It is a developed country, an OECD member,[23] and its economy, based on the nominal gross domestic product, was the 41st-largest in the world in 2011. Israel has the highest standard of living in the Middle East.[24]

                    Comment


                    • #25
                      Re: Waar staan ons met Israel?

                      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                      Speel Jesus enigsins 'n rol in hierdie "evangelie" van jou Johnny ? Kan jy byvoorbeeld bogenoemde staaf met (in konteks) Skrif ?

                      Ek sal graag wil sien waar dit staan dat mens slegs 'n kind van God kan wees as jy die jode ondersteun op 'n baie spesifieke manier : deur hulle op eie stoom te deporteer van ander lande af.
                      Na soveel jare het jy nog niks wyser geword insake Israel en die Jode nie.

                      Comment


                      • #26
                        Re: Waar staan ons met Israel?

                        Originally posted by Johnny View Post
                        Na soveel jare het jy nog niks wyser geword insake Israel en die Jode nie.


                        Soos telkemale aan jou verduidelik is : jou evangelie is sonder fondasie Johnny. Jy kon tot dusver NIE EEN KEER die Bybel as bron gebruik nie, slegs die internet, tuisgemaakte video's en jou pastoor. Daar is dus eenvoudig niks om oor "wys" te raak nie, want jou poste is sonder wysheid.


                        Bewys my verkeerd en gebruik die Bybel as bronnelys vir jou stellings !

                        Comment


                        • #27
                          Re: Waar staan ons met Israel?

                          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                          Soos telkemale aan jou verduidelik is : jou evangelie is sonder fondasie Johnny. Jy kon tot dusver NIE EEN KEER die Bybel as bron gebruik nie, slegs die internet, tuisgemaakte video's en jou pastoor. Daar is dus eenvoudig niks om oor "wys" te raak nie, want jou poste is sonder wysheid.


                          Bewys my verkeerd en gebruik die Bybel as bronnelys vir jou stellings !
                          Hoeveelkeer moet ek jou nog verkeerd bewys....uit die Bybel?

                          Johannes 12:40 "Hy het hulle o verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die o sou sien en met die hart verstaan....."

                          2 Timoteus 3:7 "......wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie."

                          Comment


                          • #28
                            Re: Waar staan ons met Israel?

                            Comment


                            • #29
                              Re: Waar staan ons met Israel?

                              Originally posted by Johnny View Post
                              Hoeveelkeer moet ek jou nog verkeerd bewys....uit die Bybel?

                              Johannes 12:40 "Hy het hulle o verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die o sou sien en met die hart verstaan....."

                              2 Timoteus 3:7 "......wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie."

                              Net een keer sal genoeg wees !

                              Ek kan vir jou keer op keer, pos na pos wys hoe jy van die waarheid probeer ontglip Johnny : deur persoonlike aanmerkings te maak en GLAD NIE die olifant in die kamer aanspreek nie. Nou vra ek jou weer :

                              Ek sal graag wil sien waar dit staan dat mens slegs 'n kind van God kan wees as jy die jode ondersteun op 'n baie spesifieke manier : deur hulle op eie stoom te deporteer van ander lande af.

                              Die probleem is egter dat, indien mens al die vrae wat jy onbeantwoord los op een plek moet plaas, ons heel moontlik 'n klomp nuwe drade daarvoor sal moet skep.

                              Kom Johnny ! Gebruik bietjie die Bybel toe ? Antwoord bietjie van die vrae op jou stellings reguit en sonder om die man te speel ?

                              Comment


                              • #30
                                Re: Waar staan ons met Israel?

                                Ek sal graag wil sien waar dit staan dat mens slegs 'n kind van God kan wees as jy die jode ondersteun op 'n baie spesifieke manier : deur hulle op eie stoom te deporteer van ander lande af.
                                Dit is jy wat dit se, nie ek nie.

                                Comment

                                Working...
                                X