Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar staan ons met Israel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #31
    Re: Waar staan ons met Israel?

    Originally posted by trudie View Post
    Ek het dit gelees en veral Romeine ,dit is nou as jy die hele hooftukke lees 1-11 Romeine .Daar was ook genoem dat Petrus ook skryf aan die 'nuwe ' volk maar die verstrooing wat hy gebruik verwys na die selfde woord wat Jakobus gebruik en dit is gerig aan die verstooide Jode/Israel.Dit lyk vir my ons verskil in verstaan wat gesryf is.
    Wat ek egter glo is dat God al die beloftes hou wat gemaak is aan die nageslag van Araham,Isak en Jakob.
    Na watter tekse in Rom verwys jy? God se beloftes aan Abraham, Isak en Jakob is alles in Christus vervul.

    Groete
    Philip
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

    Comment


    • #32
      Re: Waar staan ons met Israel?

      Originally posted by Philip dT View Post
      Na watter tekse in Rom verwys jy? God se beloftes aan Abraham, Isak en Jakob is alles in Christus vervul.

      Groete
      Philip
      Miskien plasing #18?

      Comment


      • #33
        Re: Waar staan ons met Israel?

        Originally posted by Johnny View Post
        Dit is jy wat dit se, nie ek nie.
        Weereens 'n teken van jou oneerlikheid Johnny.

        In plasing # 19 van hierdie draad skryf jy :

        Yip....die Bybel is waar. Daar is tog 'n ander jesus, ander evangelie en ander heilige gees in die laaste dae. As enige christen nie vir Israel en God se volk is in die laaste dae nie, maak nie saak wat hulle gedoen of nie gedoen het nie, dan is hy met met iets anders besig!
        So, ala Johnny : " indien jy nie vir Israel ondersteun nie, is jy nie 'n kind van die Here nie", ongeag of jy Jesus as jou verlosser aangeneem het of nie.

        Wat behels hierdie ondersteuning, volgens Johnny, vaalpark AGS en die internet ? Volgens die vele poste hier gemaak, en die videos waarna daar verwys word ( die "Alida" video is 'n uitstekende voorbeeld hiervan), moet daar eerder gebid word dat jode verhuis na Israel ( met geldelike ondersteuning van genoemde AGS vaalpark) as wat daar gebid word dat hierdie joodse families hulle harte vir Christus gee.

        Hoekom sal dit wees ?

        Sien die aangehaalde stelling :

        As enige christen nie vir Israel en God se volk is in die laaste dae nie, maak nie saak wat hulle gedoen of nie gedoen het nie, dan is hy met met iets anders besig

        Comment


        • #34
          Re: Waar staan ons met Israel?

          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          Weereens 'n teken van jou oneerlikheid Johnny.

          In plasing # 19 van hierdie draad skryf jy :



          So, ala Johnny : " indien jy nie vir Israel ondersteun nie, is jy nie 'n kind van die Here nie", ongeag of jy Jesus as jou verlosser aangeneem het of nie.

          Wat behels hierdie ondersteuning, volgens Johnny, vaalpark AGS en die internet ? Volgens die vele poste hier gemaak, en die videos waarna daar verwys word ( die "Alida" video is 'n uitstekende voorbeeld hiervan), moet daar eerder gebid word dat jode verhuis na Israel ( met geldelike ondersteuning van genoemde AGS vaalpark) as wat daar gebid word dat hierdie joodse families hulle harte vir Christus gee.

          Hoekom sal dit wees ?

          Sien die aangehaalde stelling :

          As enige christen nie vir Israel en God se volk is in die laaste dae nie, maak nie saak wat hulle gedoen of nie gedoen het nie, dan is hy met met iets anders besig
          Nou ja.....ek weet nou nie hoe kry jy my plasing uit by wat jy beweer ek gese het nie. Miskien het jy net nie meer antwoorde op die waarheid aangaande Israel en die Jode nie.

          Comment


          • #35
            Re: Waar staan ons met Israel?

            Johnny.

            Rom 11:26 dui op die redding van historiese Israel (voor Christus) in Christus. Dit het reeds gebeur. Die futurum (toekomstige tyd) van redding is 'n logiese futurum, net soos die regverdig-stelling in bv. Rom 5:19 'n logiese futurum is, en reeds gebeur het. Ek beweer nie dat Israelies/Jode nie bestaan nie of dat daar nie 'n staat "Israel" is nie. Maar hulle is nie meer God se volk nie. God se volk in die Ou Testament was Israel en in die Nuwe Testament is dit nou die gelowiges in Christus. Vandag se Jode is nie meer die Israel van die Ou Testament nie. Daardie era is afgesluit in Christus. Kind-van-God-wees word nou gedefiniëer vanuit geloof in Christus en die inwoning van die Heilige Gees. Ons gees getuig saam met God se Gees dat ons kinders van God is (Rom 8:16). Deur die geloof is ons kinders van Abraham (Gal 3:7). Geloof en die inwoning van die Heilige Gees is dus nou die merktekens van kindskap. Kind-van-God-wees word dus nie meer gedefiniëer op grond van wet/besnydenis/etnisiteit nie. Lg. was alles deel van die ou era voor Christus in die vlees (Rom 7:7-25).

            Groete
            Philip
            Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

            Comment


            • #36
              Re: Waar staan ons met Israel?

              Originally posted by Johnny View Post
              Nou ja.....ek weet nou nie hoe kry jy my plasing uit by wat jy beweer ek gese het nie. Miskien het jy net nie meer antwoorde op die waarheid aangaande Israel en die Jode nie.

              Ontken jy dus die bestaan en julle ondersteuning van die sogenaamde ebenezer en aliyah projekte Johnny ?

              Comment


              • #37
                Re: Waar staan ons met Israel?

                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                Ontken jy dus die bestaan en julle ondersteuning van die sogenaamde ebenezer en aliyah projekte Johnny ?
                Lyk my jy vergeet vinnig. Jy weet goed waar ons staan betreffende Ebenezer en Aliyah. Weet nogsteeds nie hoe die twee bymekaar uitkom nie. Ek is seker maar te dom vir julle. Wat van jy antwoord my vraag/stelling dat julle openlik op die forum ontken dat fisiese Israel bestaan en dat die Jode God se uitverkore volk is. Of gaan jy dit nou weer verdoesel met een of ander stelling wat ek gemaak het. Toe....ek "DARE" jou...se dit, se dit as jy rugraat het! As jy dit kan doen, dan se jy dit sommer direk in God se gesig ook. Toe.....komaan!!!!!!

                Comment


                • #38
                  Re: Waar staan ons met Israel?

                  Originally posted by Johnny View Post
                  Hi Philip/Ben, julle ontken dus openlik op die forum dat fisiese Israel nie bestaan nie en dat die Jode nie tans in hulle beloofde land is nie! Dit is seker die mees misleidenste stelling op die draad. Julle noem God 'n leuenaar en nie 'n waarmaker van Sy Woord nie! Wat het gebeur op 14 Mei 1948? Het die Here julle oe SO verblind? Dit is nie net Bybels verantwoordbaar nie, maar selfs wiskundig.

                  Jesaja 66:8 "Wie het so iets gehoor? Wie het sulke dinge gesien? Word ‘n land op een enkele dag gebore? Of word ‘n nasie met een slag gebaar? Want Sion het weë gekry, meteens haar kinders gebaar."
                  Beteken dit jy gaan nou vir ons HH se verse een-een uit plasing #1 uit vir ons interpreteer soos dit interpreteer moet word?
                  En sommer vir ons verse oor Israel uit die NUWE Testament uit kwoteer, nie die oue nie
                  Natuurlik is daar 'n Fisiese land met die naam van Israel. Volgens sommige groeperings is hy vol Askanatiese Jode, afstammelinge van die Khazare en nie Juda nie! Die Sefardiese Jode is in die minderheid, klaim hulle ook...
                  http://en.wikipedia.org/wiki/Bulan_(Khazar)

                  Die "Dawid Ster" is op Israel se vlag. Wys sommer vir ons waar in die OU Testament kom die Dawid Ster in voor?
                  Ook, Israel is veronderstel om 12 stamme te wees. Jy het net een stam wat jy aanbid, Johnny. Die Jode. Waar gaan jy die ander 11 stamme kry om na jou Fisiese Israel toe te stuur?
                  Of gaan ek nou weer hoor ek is blind, verstaan nie, sien nie ensomeer?

                  En jy skuld vir Fila ook aantwoorde....

                  Comment


                  • #39
                    Re: Waar staan ons met Israel?

                    Originally posted by Ben Cronje View Post
                    Beteken dit jy gaan nou vir ons HH se verse een-een uit plasing #1 uit vir ons interpreteer soos dit interpreteer moet word?
                    En sommer vir ons verse oor Israel uit die NUWE Testament uit kwoteer, nie die oue nie
                    Natuurlik is daar 'n Fisiese land met die naam van Israel. Volgens sommige groeperings is hy vol Askanatiese Jode, afstammelinge van die Khazare en nie Juda nie! Die Sefardiese Jode is in die minderheid, klaim hulle ook...
                    http://en.wikipedia.org/wiki/Bulan_(Khazar)

                    Die "Dawid Ster" is op Israel se vlag. Wys sommer vir ons waar in die OU Testament kom die Dawid Ster in voor?
                    Ook, Israel is veronderstel om 12 stamme te wees. Jy het net een stam wat jy aanbid, Johnny. Die Jode. Waar gaan jy die ander 11 stamme kry om na jou Fisiese Israel toe te stuur?
                    Of gaan ek nou weer hoor ek is blind, verstaan nie, sien nie ensomeer?

                    En jy skuld vir Fila ook aantwoorde....

                    Ben, jy weet minder oor Israel as wat ek aanvanklik gedink het.


                    Another Fragment of the Lost Tribes of Israel Found in Africa? www.israelnationalnews.com › NewsCached - Similar
                    You +1'd this publicly. Undo
                    7 Mar 2010 – Another Fragment of the Lost Tribes of Israel Found in Africa? ... The Lemba are also divided into 12 tribes, and among the Buba, the priestly ...
                    12 Tribes of Israel ancienthistory.about.com/od/judaism/f/12Tribes.htmCached - Similar
                    You +1'd this publicly. Undo
                    by N.S. Gill - in 53 Google+ circles

                    What are the 12 tribes of Israel? ... Now BBC News reports, in Lost Jewish tribe ' found in Zimbabwe' (March 6, 2010), that a group in Zimbabwe, which has ...

                    Israelites Came To Ancient Japan: Chapter 2www5.ocn.ne.jp/~magi9/isracam2.htmCached - Similar
                    You +1'd this publicly. Undo
                    The descendants of these sons formed 12 tribes of Israel . ... These places are located in today's northern Iraq or Northwest Iran called Kurdistan . ..... Chinese and look Chinese-Burmas, but the entire tribe is conscious of their Israeli ancestry.
                    Ten Lost Tribes - Wikipedia, the free encyclopediaen.wikipedia.org/wiki/Ten_Lost_TribesCached - Similar
                    You +1'd this publicly. Undo
                    5.3.1 Beta Israel of Ethiopia; 5.3.2 Igbo Jews; 5.3.3 Yoruba; 5.3.4 Lemba ... The twelve sons fathered the twelve Tribes of Israel. ... In addition, some members of Tribe of Levi, who had no land allocation, were found in the Northern Kingdom.
                    ....en so aan en so aan.....

                    By Kapernaum langs die See van Galilea waar Jesus vir 3 jaar gewerk en gebly het is die ruines van die Dawid ster op die pilare van die Sinagoge wat dateer uit die dae van Jesus....Ben, net vir jou...uit die Ou Testament.

                    Stone carving with the star of david found at Capernaum synagogue www.israelimages.com/see_image_details.php?idi=1383Cached - Similar
                    You +1'd this publicly. Undo
                    Add to basket Add to lightbox Mail to friend Send E-card. Stone Carving With The Star Of David Found At Capernaum Synagogue. SUBSCRIPTIONS מנויים ...


                    Nodeloos om te se ek was al 5 keer daar oor 5 toere. Yip, dit bestaan.

                    Aliyah Statistics

                    Hierdie is Jode van verskillende kulture....die 12 stamme net soos God belowe het sal terugkeer!

                    http://en.wikipedia.org/wiki/Aliyah
                    The number of immigrants to Israel since its establishment in 1948 by country of birth is given in the table below.[31] For the period before 1948, mostly the last region of residence is available.[44][45][46]
                    Africa 41,795 48,558 28,664 19,273 164,885 143,485 93,282 4,041 543,983
                    Algeria 2,349 1,317 1,830 2,137 12,857 3,433 3,810 27,733
                    Egypt/Sudan 206 176 352 535 2,963 17,521 16,024 37,777
                    Ethiopia 31,759 39,651 16,965 306 98 59 10 88,848
                    Libya 47 0 66 219 2,466 2,079 30,972 35,849
                    Morocco 2,702 2,623 3,809 7,780 130,507 95,945 28,263 271,629
                    South Africa 2,260 2,918 3,575 5,604 3,783 774 666 19,580
                    Tunisia 2,321 1,251 1,942 2,148 11,566 23,569 13,293 56,090
                    Other (Africa) 151 888 125 544 645 105 244 2,702
                    Americas/Oceania 45,676 33,367 39,369 45,040 42,400 6,922 3,822 7,754 224,350
                    Argentina 12,026 8,886 10,582 13,158 11,701 2,888 904 60,145
                    Australia/New Zealand 731 1,017 959 1,275 833 120 119 5,054
                    Brazil 2,615 1,937 1,763 1,763 2,601 763 304 11,746
                    Canada 2,144 1,717 1,867 2,178 2,169 276 236 10,587
                    Central America 971 125 8 104 129 43 17 1,397
                    Chile 790 521 1,040 1,180 1,790 401 48 5,770
                    Colombia 1,167 545 475 552 415 0 0 3,154
                    Mexico 914 916 993 861 736 168 48 4,636
                    Paraguay 81 21 62 73 210 42 0 489
                    United States 19,472 15,480 18,904 20,963 18,671 1,553 1,711 6,613 2,000 105,367
                    Uruguay 1,860 724 2,014 2,199 1,844 425 66 9,132
                    Venezuela 758 319 180 245 297 0 0 1,799
                    Other (Americas/Oceania) 2,147 1,159 522 500 1,125 91 327 5,871
                    Asia 32,190 61,305 14,433 19,456 56,208 37,119 237,704 40,895 499,310
                    Afghanistan 14 0 57 132 516 1,106 2,303 4,128
                    China 104 192 78 43 96 217 504 1,234
                    India/Pakistan 1,332 1,717 1,539 3,497 13,110 5,380 2,176 28,751
                    Iran 1,844 0 8,487 9,550 19,502 15,699 21,910 76,992
                    Iraq 219 0 111 939 3,509 2,989 123,371 131,138
                    Israel 1,844 954 288 507 1,021 868 411 5,893
                    Lebanon 46 0 179 564 2,208 846 235 4,078
                    Soviet Union (Asia) 25,196 49,524 74,720
                    Syria 41 0 995 842 3,121 1,870 2,678 9,547
                    Turkey 1,153 1,095 2,088 3,118 14,073 6,871 34,547 62,945
                    Yemen 136 0 17 51 1,066 1,170 48,315 50,755
                    Other (Asia) 252 7,362 594 213 349 103 1,254 10,127
                    Europe 182,135 812,079 70,898 183,419 162,070 106,305 332,802 377,381 2,227,089
                    Austria 213 317 356 595 1,021 610 2,632 5,744
                    Belgium 1,171 891 788 847 1,112 394 291 5,494
                    Bulgaria 700 3,673 180 118 794 1,680 37,260 44,405
                    Czechoslovakia 333 479 462 888 2,754 783 18,788 16,700 41,187
                    France 15,791 10,443 7,538 5,399 8,050 1,662 3,050 51,933
                    Germany 1,228 2,150 1,759 2,080 3,175 1,386 8,210 19,988
                    Greece 60 121 147 326 514 676 2,131 3,975
                    Hungary 1,157 2,150 1,005 1,100 2,601 9,819 14,324 10,300 42,456
                    Italy 535 595 510 713 940 414 1,305 5,012
                    Netherlands 483 926 1,239 1,170 1,470 646 1,077 7,011
                    Nordic countries 407 1,071 1,178 903 886 131 85 4,661
                    Poland 1,120 2,765 2,807 6,218 14,706 39,618 106,414 171,900 345,548
                    Romania 1,299 5,722 14,607 18,418 86,184 32,462 117,950 41,200 317,842
                    Soviet Union (Europe) 151,493 772,239 29,754 137,134 29,376 13,743 8,163 51,500 1,193,402
                    Spain 239 242 321 327 406 169 80 1,784
                    Switzerland 773 904 706 634 886 253 131 4,287
                    United Kingdom 4,658 4,851 7,098 6,171 6,461 1,448 1,907 32,594
                    Yugoslavia 313 1,894 140 126 322 320 7,661 10,776
                    Other (Europe) 162 646 303 252 412 91 1,343 3,209
                    Not known 3 419 469 394 911 3,307 20,014 52,786 78,303
                    Total 301,799 956,319 153,833 267,580 427,828 297,138 687,624 482,857 62,500 3,637,478

                    Comment


                    • #40
                      Re: Waar staan ons met Israel?

                      Terwyl jy nou besig is met die Dawid ster, Johnny, wys sommer ook vir ons waar die Dawid Ster OOK gevind is lank voor die Israeliete 'n volk was, soos Babilon byvoorbeeld.....jy kan nie net selektief wys wat jou pas nie! Onthou, daar was baie afgodsdiens onder die Jode en ander volke in daardie tyd. Die ster op die Sinagoge is nie die hele storie nie....

                      Ook, hierdie tabel is van Jode wat uit die verskillende lande uit terugkeer.
                      Waar is Ruben vandag? En Efraim? Hulle moet ook terug. Onthou, Die Jode is maar een volkie wat deel is van die Groter Israel....

                      Comment


                      • #41
                        Re: Waar staan ons met Israel?

                        En Johnny...

                        Jy moet nog die een ook antwoord.....
                        Beteken dit jy gaan nou vir ons HH se verse een-een uit plasing #1 uit vir ons interpreteer soos dit interpreteer moet word?

                        Comment


                        • #42
                          Re: Waar staan ons met Israel?

                          Johnny, ek is nie so seker of jou feite reg is nie.

                          It is well known that the earliest Jewish use of the Star of David was as the seal of Joshua Ben Asayahu found in Sidon (Second Temple period, 6th century B.C.E.) and then as a carved decoration in a synagogue frieze on fourth-century synagogue at Capernaum (Kfar Nachum) in Israel.

                          Photo courtesy of Dan Mahler from Hofesh Organization
                          Re Dating and Updating the Capernaum Synagogue
                          There's an archeological debate about the dating of Capernaum synagogue:
                          Paul Roche represents the old theory about this dating problem and writes in his book, The Bible's Greatest Stories (2001 Page 380)
                          Capernaum was a prosperous city became the center of Jesus' Galilean ministry, perhaps because Peter had a house there. The Franciscans, who have been constantly excavating the ruins of Capernaum since the 1920s have identified Peter's house…Recent archeological finds have also unearthed the ruins of a first-century synagogue which is almost certainly the one in which Jesus preached.
                          James D G Dunn represents the more updated theory in his book, Jesus Remembered: Christianity in the Making (2003 Page 318) and writes that it dates from 4th or 5th century CE although underneath it there are earlier walls of houses and stone pavements
                          The reason for this re-dating is that archeologists Corbo and Loffreda excavated underneath the synagogue and discovered coins from the 5th century.
                          This re dating is very significant since there are numerous reviews about the history of this symbol that start with saying that this artifact is the earliest Star of David that was found in a synagogue. Even if there are ruins underneath the synagogue the artifacts are belonging to the later date. Now it is not only about re dating – it is also about updating.
                          http://star-of-david.blogspot.com/20...synagogue.html

                          sien ook:

                          The synagogue of Capernaum is located just inland from the shore with its facade facing Jerusalem. It has been difficult to date, with scholarly opinion ranging from the 2nd to 5th centuries.
                          http://www.sacred-destinations.com/israel/capernaum
                          Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                          Comment


                          • #43
                            Re: Waar staan ons met Israel?

                            Hier is nog 'n interessante een:

                            Third, the star spoken of in Capernaum, dating back to the 3rd century as the Jewish Encyclopedia states, or the 2nd century CE as Rabbi Kasdan writes, again speaks of pagan or Christian influence, just as the zodiac found on another synagogue floor in Israel, tells us that those Jews were not unduly influenced by their pagan neighbors. Nothing new for us Jews. There is no biblical evidence, whether Scriptural or archeological, that the so called 'Star of David' is a God given symbol for His People Israel. But there is extensive evidence that the 'Star of David' originated in the occult and continues to occupy a place in it today.
                            http://www.seedofabraham.net/stardavd.html
                            Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                            Comment


                            • #44
                              Re: Waar staan ons met Israel?

                              Originally posted by Ben Cronje View Post
                              Terwyl jy nou besig is met die Dawid ster, Johnny, wys sommer ook vir ons waar die Dawid Ster OOK gevind is lank voor die Israeliete 'n volk was, soos Babilon byvoorbeeld.....jy kan nie net selektief wys wat jou pas nie! Onthou, daar was baie afgodsdiens onder die Jode en ander volke in daardie tyd. Die ster op die Sinagoge is nie die hele storie nie....

                              Ook, hierdie tabel is van Jode wat uit die verskillende lande uit terugkeer.
                              Waar is Ruben vandag? En Efraim? Hulle moet ook terug. Onthou, Die Jode is maar een volkie wat deel is van die Groter Israel....
                              Tribe of Ephraim - Wikipedia, the free encyclopediaen.wikipedia.org/wiki/Tribe_of_EphraimCached - Similar
                              You +1'd this publicly. Undo
                              According to the Hebrew Bible, the Tribe of Ephraim (Hebrew: אֶפְרַיִם .... 34:6, 34:9; ^ 'Lost tribe of Israel' found in southern India, Canadian Jewish News, ...
                              The Ten Lost Tribes of Israel www.israelforum.com › Forum › Israel Discussions › Religion/CultureCached
                              You +1'd this publicly. Undo
                              8 posts - 29 Dec 2003
                              The Ten Lost Tribes of Israel In Afghanistan, Pakistan, Kashmir, Myanmar, and ... Israel had 12 sons, who were Reuben, Simeon, Levi, Judah, Zevulun, ... We find the descendants of them in Afghanistan, Pakistan, Kashmir, ...


                              ....en so aan...en so aan....en so aan......

                              Comment


                              • #45
                                Re: Waar staan ons met Israel?

                                Originally posted by Philip dT View Post
                                Hier is nog 'n interessante een:



                                http://www.seedofabraham.net/stardavd.html
                                Philip, gelukkig ken ek jou siening in sake die Dawid Ster en die Jode. Jy sien God se volk en hulle gebruike as die "okkult" en daarvoor is daar legio bewyse van jou eie plasings op die forum. Ons weet dat die satan 'n na-aper is.

                                Comment

                                Working...
                                X