Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar staan ons met Israel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #61
    Re: Waar staan ons met Israel?

    Originally posted by Johnny View Post
    Elke christen behoort op sy kniee te gaan en die Here te dank vir die Jode. As hulle nie geval het nie, het saligheid nie na ons as heidene toe gekom nie. Dit is wat die Bybel se!
    Henog was nie 'n Jood nie. Ook nie 'n Israeliet nie! Hoe het hy in die hemel gekom? Wat s Pastoor Dries?
    Is Adam, Set, regdeur tot Noag almal hel toe, Johnny. Of wag, jy gaan ons nie kan antwoord nie. Vra more vir Pastoor Dries, dan kom vertel jy ons.......
    Wat van Nebbukatnesser? Hy was nie deel van Israel nie, tog het hy 'n stukkie in die Bybel geskryf! Is hy hel toe?

    Sal interessant wees om te hoor wat s Pastoor Dries vir jou moet jy vir ons kom s...

    Comment


    • #62
      Re: Waar staan ons met Israel?

      Originally posted by Ben Cronje View Post
      Henog was nie 'n Jood nie. Ook nie 'n Israeliet nie! Hoe het hy in die hemel gekom? Wat s Pastoor Dries?
      Is Adam, Set, regdeur tot Noag almal hel toe, Johnny. Of wag, jy gaan ons nie kan antwoord nie. Vra more vir Pastoor Dries, dan kom vertel jy ons.......
      Wat van Nebbukatnesser? Hy was nie deel van Israel nie, tog het hy 'n stukkie in die Bybel geskryf! Is hy hel toe?

      Sal interessant wees om te hoor wat s Pastoor Dries vir jou moet jy vir ons kom s...
      Ben Cronje, jou en jou "clan" se aanslag op my Pastoor en gemeente gedurig is baie ongevraagd. Pastoor Dries is 'n gesant van die lewende God en na 11 jaar in die gemeente het ek die grootste respek vir hom. Jy ken hom van geen kant af nie en ek vra julle asseblief om hom en ons gemeente uit hierdie forum uit te los. Jy is nie eers werd om sy naam oor jou lippe te laat rol nie! Ek praat in my eie hoedanigheid hier en raadpleeg nie Pastoor Dries oor wat om te se nie. Hy is nie eers bewus van my deelname hier nie. Die enigste rede hoekom julle so optree is seker omdat baie min van julle aan 'n gemeente wat die moeite werd is behoort....of rond dobber sonder enige gemeente.

      Jou plasing het net mooi NIKS te doen met die opskrif van hierdie draad nie. Maak 'n nuwe draad op as jy antwoorde soek vir daardie vrae.

      Pleks antwoord jy op my vorige plasing insake Israel. Ek het al oor die jare honderde plasing gemaak met Skrif verwysings soos my vorige pos. Dit sal goed wees as enige van julle net 1 (een) Skrif kan plaas waar God se dat ons NIE sy land Israel en Sy volk die Jode moet indersteun nie.

      Kom ek toets julle hierin!

      Comment


      • #63
        Re: Waar staan ons met Israel?

        Originally posted by Johnny View Post
        Elke christen behoort op sy kniee te gaan en die Here te dank vir die Jode. As hulle nie geval het nie, het saligheid nie na ons as heidene toe gekom nie. Dit is wat die Bybel se!
        Johnny, dink mooi.

        Wil jy regtig h dat ons op ons kniee moet val en vir die HERE dankie s dat Israel so korrup, vol afgodery, eiegeregtigheid, en valse vormgodsdiens geraak het, dat hulle Jesus verwerp het?
        Is ons redding gebasseer op sonde en boosheid?

        Comment


        • #64
          Re: Waar staan ons met Israel?

          Originally posted by Johnny View Post
          [COLOR=#0000ff]Jy is nie eers werd om sy naam oor jou lippe te laat rol nie!
          Ja, Ben!
          Het jy dan nog nooit Dries 3 vers 16 gelees nie? Daar staan, "Jy mag die naam van die Driesmeister nie ydellik gebruik nie."

          Comment


          • #65
            Re: Waar staan ons met Israel?

            Johnny.

            1. Die woord "Jood/Jode" kom nie in Rom 11 voor nie. Slegs "Israel." Die Israel waarvan Rom 11 praat is die Israel van die Ou Testament. Hoe bring jy die Ou Testamentiese "Israel" en vandag se "Jode" by mekaar uit as Judaisme eers in 70 n.C. ontstaan het? (Onthou, Paulus het Rom ongeveer 57 n.C. geskryf).

            2. Paulus gebruik wel die term Ioudaios/Ioudaioi, maar dit is nie dieselfde as vandag se Jode nie, en moet eerder vertaal word met "Juder(s)." Paulus het dus niks te doen gehad met wat ons vandag as "Jode" ken nie, want hulle het nog nie bestaan nie. Paulus gebruik die terms Ioudaios/Ioudaioi om 'n etniese groep aan te dui. Nrens dra Ioudaios/Ioudaioi by Paulus die konnotasie van God se volk nie.
            Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

            Comment


            • #66
              Re: Waar staan ons met Israel?

              Originally posted by chisel View Post
              Johnny, dink mooi.

              Wil jy regtig h dat ons op ons kniee moet val en vir die HERE dankie s dat Israel so korrup, vol afgodery, eiegeregtigheid, en valse vormgodsdiens geraak het, dat hulle Jesus verwerp het?
              Is ons redding gebasseer op sonde en boosheid?
              Chisel, dink mooi wat God in die aangehaalde Skrif gese het. Ek verstaan jou comments, maar jy moet God se Woord verstaan insake Israel en die Jode. Ek het met geen plasing enigsins Jesus verwerp en dat Hy nie die een is voorwie ons moet buig nie. Ek het net Skrif aangehaal. Dit staan in my Bybel. Gaan kyk in jou Bybel of dit ook daar staan. As dit nie daar staan nie, dan is jy met die verkeerde bybel besig. Ek wag nog vir Skrif soos gevra waar God se ons moet NIE sy land en volk ondersteun nie. Ek dink die volgende kandidate pas die versoek.

              Fila - Ben - Chisel - RR - Kalahari - Philip.....en enige een wat die uitnodiging aanvaar!

              Comment


              • #67
                Re: Waar staan ons met Israel?

                Originally posted by chisel View Post
                Ja, Ben!
                Het jy dan nog nooit Dries 3 vers 16 gelees nie? Daar staan, "Jy mag die naam van die Driesmeister nie ydellik gebruik nie."
                Nou ja, ek weet dat die moderator van die draad geen rugraat het om 'n infraksie in te stel teen Chisel of Ben vir persoonlike aanval nie....of hoe Filadelfieer? Jy kan mos nie jou tjommas aanvat nie. Dit nadat ek in plasing #62 mooi gepleit het om my Pastoor en gemeente hier uit te hou.

                2 Petrus 3:3 "Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel....."

                En dan spot Chisel nog met die mees waardevolste vers in die Bybel, Johannes 3:16 waar God sy Seun gestuur het om vir ons sondes te sterf. 'n Skryende SKANDE!

                Comment


                • #68
                  Re: Waar staan ons met Israel?

                  Originally posted by Philip dT View Post
                  Johnny.

                  1. Die woord "Jood/Jode" kom nie in Rom 11 voor nie. Slegs "Israel." Die Israel waarvan Rom 11 praat is die Israel van die Ou Testament. Hoe bring jy die Ou Testamentiese "Israel" en vandag se "Jode" by mekaar uit as Judaisme eers in 70 n.C. ontstaan het? (Onthou, Paulus het Rom ongeveer 57 n.C. geskryf).

                  2. Paulus gebruik wel die term Ioudaios/Ioudaioi, maar dit is nie dieselfde as vandag se Jode nie, en moet eerder vertaal word met "Juder(s)." Paulus het dus niks te doen gehad met wat ons vandag as "Jode" ken nie, want hulle het nog nie bestaan nie. Paulus gebruik die terms Ioudaios/Ioudaioi om 'n etniese groep aan te dui. Nrens dra Ioudaios/Ioudaioi by Paulus die konnotasie van God se volk nie.
                  So...Judaisme het 70 NC ontstaan. Dus ontken jy dat Jesus 'n Jood is. Eenkeer 'n Jood altyd 'n Jood. Ons is seker ook nou nie meer blanke boere Suid Afrikaners nie, want na 1994 het 'n "nuwe" kultuur ontstaan. Wat sal jy ons nou noem? Reenboog Suid Afrikaners.

                  Comment


                  • #69
                    Re: Waar staan ons met Israel?

                    Originally posted by Johnny View Post
                    Chisel, dink mooi wat God in die aangehaalde Skrif gese het. Ek verstaan jou comments, maar jy moet God se Woord verstaan insake Israel en die Jode.
                    Ek dink ek doen Johnny. Ek hoop nie jy gaan soos Johan777 die "iets waarvan jy niks weet nie" taktiek gebruik nie.

                    Ek het met geen plasing enigsins Jesus verwerp en dat Hy nie die een is voorwie ons moet buig nie.
                    Ek het nie ges jy het. Jou stelling was "Ons moet dankie s aan God vir die Jode omdat deur hulle, redding na ons toe gekom het."
                    Dit was jou woorde.

                    Ek het net Skrif aangehaal. Dit staan in my Bybel. Gaan kyk in jou Bybel of dit ook daar staan. As dit nie daar staan nie, dan is jy met die verkeerde bybel besig.
                    Ek weet wat in die Bybel staan Johnny. Ons word gered primr deur God se genade. God se plan was nog altyd om die heidene te red. Alhoewel die bring van die evangelie na die heidene ge-"trigger" is deur die val val Israel is ons redding nie afhanklik of veroorsaak deur die val van Israel nie.

                    Wat jy doen is jy verwar Israel as voertuig vir redding met Israel as OORSAAK van redding.

                    In dieselfde teksgedeelte waarna jy verwys s dit ook dat deur die heidene sal Israel jaloers gemaak word, om terug te keer na God. So moet Jode vir God dank vir die heidene vir hulle redding?

                    Nee, God is redder en deur sy genade word ons gered. Ons niemand anders iets verskuldig nie.

                    Dink so daaraan: As ons plig is om vir God dankie te s vir die middele wat hy ingespan het om ons redding te bewerk dan moet ons onder andere:
                    1. Dankie s vir koolstof. Want sonder dit sou nie ek of jy of die jode bestaan het nie.
                    2. Dankie s vir die innoverende Egiptenaar wat ontdek dat mens papirus kan gebruik om gedagtes op neer te skryf waarsonder ons nie die ou testament sou h nie.
                    3. Dankie s vir Kanaan, waarsonder ons nie 'n voorbeeld sou h van hoe God boosheid veroordeel en uitwis nie.
                    4. Dankie s vir mosterd, waarsonder Jesus nie vir ons die gelykenis van die mosterdsaad kon gee, en sodoende ons verstaan van die koningkryk van God kon verbeter nie.
                    5. Dankie s vir brood, sodat Jesus iets kon h om te breek en 5000 mee te voed.

                    ens. ens.



                    Ek wag nog vir Skrif soos gevra waar God se ons moet NIE sy land en volk ondersteun nie. Ek dink die volgende kandidate pas die versoek.
                    http://www.nizkor.org/features/falla...-of-proof.html

                    Comment


                    • #70
                      Re: Waar staan ons met Israel?

                      Originally posted by Johnny View Post
                      Nou ja, ek weet dat die moderator van die draad geen rugraat het om 'n infraksie in te stel teen Chisel of Ben vir persoonlike aanval nie....of hoe Filadelfieer? Jy kan mos nie jou tjommas aanvat nie. Dit nadat ek in plasing #62 mooi gepleit het om my Pastoor en gemeente hier uit te hou.

                      2 Petrus 3:3 "Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel....."
                      Word groot, Johnny.

                      Comment


                      • #71
                        Re: Waar staan ons met Israel?

                        Originally posted by Johnny View Post
                        Nou ja, ek weet dat die moderator van die draad geen rugraat het om 'n infraksie in te stel teen Chisel of Ben vir persoonlike aanval nie....of hoe Filadelfieer? Jy kan mos nie jou tjommas aanvat nie. Dit nadat ek in plasing #62 mooi gepleit het om my Pastoor en gemeente hier uit te hou.

                        2 Petrus 3:3 "Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel....."

                        En dan spot Chisel nog met die mees waardevolste vers in die Bybel, Johannes 3:16 waar God sy Seun gestuur het om vir ons sondes te sterf. 'n Skryende SKANDE!
                        Hallo Johnny, wat is 'n infraksie?

                        Comment


                        • #72
                          Re: Waar staan ons met Israel?

                          Originally posted by chisel View Post
                          Ja, Ben!
                          Het jy dan nog nooit Dries 3 vers 16 gelees nie? Daar staan, "Jy mag die naam van die Driesmeister nie ydellik gebruik nie."
                          Sorry Chisel!
                          Ek was maar nog altyd 'n biedjie van 'n onderpresteerder.......

                          Comment


                          • #73
                            Re: Waar staan ons met Israel?

                            Originally posted by Johnny View Post
                            Ben Cronje, jou en jou "clan" se aanslag op my Pastoor en gemeente gedurig is baie ongevraagd. Pastoor Dries is 'n gesant van die lewende God en na 11 jaar in die gemeente het ek die grootste respek vir hom. Jy ken hom van geen kant af nie en ek vra julle asseblief om hom en ons gemeente uit hierdie forum uit te los. Jy is nie eers werd om sy naam oor jou lippe te laat rol nie! Ek praat in my eie hoedanigheid hier en raadpleeg nie Pastoor Dries oor wat om te se nie. Hy is nie eers bewus van my deelname hier nie. Die enigste rede hoekom julle so optree is seker omdat baie min van julle aan 'n gemeente wat die moeite werd is behoort....of rond dobber sonder enige gemeente.
                            Jou plasing het net mooi NIKS te doen met die opskrif van hierdie draad nie. Maak 'n nuwe draad op as jy antwoorde soek vir daardie vrae.
                            ...s jy wat die SDA orals in elke draad in sleep!
                            ALLES wat jy my hier van in jou kwotasie beskuldig IS PRESIES WAT JY DIE HEELTYD AAN ONS DOEN! Nou dat die rolle omgeruil is, hou Johnny skielik nie daarvan nie en gooi sy speelgoed!
                            Dit is nie lekker nie, is dit Johnny!
                            Verstaan jy nou ons frustrasie met jou?
                            So kom ons begin by 'n punt:
                            As jy :
                            Originally posted by Johnny View Post
                            Ek praat in my eie hoedanigheid hier en raadpleeg nie Pastoor Dries oor wat om te se nie. Hy is nie eers bewus van my deelname hier nie.
                            ....hoekom haal jy dan Pastoor Dries en jul gemeente se DVD's so chronies aan en ignoreer die Bybel so baie?
                            Originally posted by Johnny View Post
                            Pleks antwoord jy op my vorige plasing insake Israel. Ek het al oor die jare honderde plasing gemaak met Skrif verwysings soos my vorige pos. Dit sal goed wees as enige van julle net 1 (een) Skrif kan plaas waar God se dat ons NIE sy land Israel en Sy volk die Jode moet indersteun nie.
                            Kom ek toets julle hierin!
                            Oooooh, Johnny dring gefrustreerd aan op Bybelverse!!! Nadat ek hom meer as 25 keer al gevra het om SY interpretasie te gee van sekere Bybelverse en hy dit 25 keer al ignoreer!
                            Dan het ek jou ook al gevra om jou interpretasie te gee van al die Bybelverse aangehaal in plasing # 1 van hierdie draad, want dit is teenoorgesteld van wat jy propageer. Hoeveel keer het ek dit al vir jou gevra op hierdie draad? 3 keer? 4 Keer?
                            Ek het al vir jou Galasiers 3 gewys op hierdie draad. Jy het dit totaal en al geignoreer (wat is nuut?) waarin Paulus wys dat Israel nou geestelik is!
                            Ek kan wel vir jou wys dat die Bybel OOK vir ons s om vir ander groeperings te bid soos armes, jou vyande ensomeer! So Israel is nie uitsluitlik nie!
                            Jy is besig om uit verhouding uit 'n ongesonde Godsdiens van Israel en die Jode te maak. En dit is skokkend om te s, maar in jou verdediging van jou godsdiens, Israel, tree jy ongelukkig net soos Johan777 op, met dieselfde ontwykings, ignorering van skrif, speel die man en beskuldig teenstand van onchristelikheid, blindheid ensomeer. Ek kan 'n tabel van ooreenkomste opstel tussen jou en Johan777 met al die bewyse en jy gaan geskok wees, my vriend.
                            Iets om opreg aan te dink:
                            Dink jy nie God het die 12 stamme van Israel in die OU Testament gebruik om 'n lig te wees vir Sy Evangelie soos Hy die 12 dissipels/apostels in die NUWE Testament gebruik het nie?
                            Miskien?

                            Comment


                            • #74
                              Re: Waar staan ons met Israel?

                              Die Ou Testamentiese Jode het soos Jode aangetrek en Joodse gebruike gevolg. Jesus het dit gedoen en vandag se Jode doen dit nogsteeds. So Philip, jy sal moet erstig gaan navorsing doen.

                              Ou Testament (voor die Nuwe Testment en Jesus)



                              Jesus (Net 'n voorbeeld.) Dit is nie die gesig van Jesus nie!





                              Nuwe Testament (Vandag - 2012)

                              Comment


                              • #75
                                Re: Waar staan ons met Israel?

                                Originally posted by Skillie View Post
                                Hallo Johnny, wat is 'n infraksie?
                                Dit is wanneer jy gestraf word omdat jy nie saam met die res van die forum stem nie, veral nie die moderators (wyse manne) nie.

                                Comment

                                Working...
                                X