Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar staan ons met Israel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #76
    Re: Waar staan ons met Israel?

    Originally posted by chisel View Post
    Ek dink ek doen Johnny. Ek hoop nie jy gaan soos Johan777 die "iets waarvan jy niks weet nie" taktiek gebruik nie.

    Ek het nie ges jy het. Jou stelling was "Ons moet dankie s aan God vir die Jode omdat deur hulle, redding na ons toe gekom het."
    Dit was jou woorde.

    Ek weet wat in die Bybel staan Johnny. Ons word gered primr deur God se genade. God se plan was nog altyd om die heidene te red. Alhoewel die bring van die evangelie na die heidene ge-"trigger" is deur die val val Israel is ons redding nie afhanklik of veroorsaak deur die val van Israel nie.

    Wat jy doen is jy verwar Israel as voertuig vir redding met Israel as OORSAAK van redding.

    In dieselfde teksgedeelte waarna jy verwys s dit ook dat deur die heidene sal Israel jaloers gemaak word, om terug te keer na God. So moet Jode vir God dank vir die heidene vir hulle redding?

    Nee, God is redder en deur sy genade word ons gered. Ons niemand anders iets verskuldig nie.

    Dink so daaraan: As ons plig is om vir God dankie te s vir die middele wat hy ingespan het om ons redding te bewerk dan moet ons onder andere:
    1. Dankie s vir koolstof. Want sonder dit sou nie ek of jy of die jode bestaan het nie.
    2. Dankie s vir die innoverende Egiptenaar wat ontdek dat mens papirus kan gebruik om gedagtes op neer te skryf waarsonder ons nie die ou testament sou h nie.
    3. Dankie s vir Kanaan, waarsonder ons nie 'n voorbeeld sou h van hoe God boosheid veroordeel en uitwis nie.
    4. Dankie s vir mosterd, waarsonder Jesus nie vir ons die gelykenis van die mosterdsaad kon gee, en sodoende ons verstaan van die koningkryk van God kon verbeter nie.
    5. Dankie s vir brood, sodat Jesus iets kon h om te breek en 5000 mee te voed.

    ens. ens.

    http://www.nizkor.org/features/falla...-of-proof.html
    Maar 'n power poging om die vraag op die tafel te "sidestep".

    Comment

    • #77
      Re: Waar staan ons met Israel?

      Originally posted by Ben Cronje View Post
      ...s jy wat die SDA orals in elke draad in sleep!
      ALLES wat jy my hier van in jou kwotasie beskuldig IS PRESIES WAT JY DIE HEELTYD AAN ONS DOEN! Nou dat die rolle omgeruil is, hou Johnny skielik nie daarvan nie en gooi sy speelgoed!
      Dit is nie lekker nie, is dit Johnny!
      Verstaan jy nou ons frustrasie met jou?
      So kom ons begin by 'n punt:
      As jy :

      ....hoekom haal jy dan Pastoor Dries en jul gemeente se DVD's so chronies aan en ignoreer die Bybel so baie?

      Oooooh, Johnny dring gefrustreerd aan op Bybelverse!!! Nadat ek hom meer as 25 keer al gevra het om SY interpretasie te gee van sekere Bybelverse en hy dit 25 keer al ignoreer!
      Dan het ek jou ook al gevra om jou interpretasie te gee van al die Bybelverse aangehaal in plasing # 1 van hierdie draad, want dit is teenoorgesteld van wat jy propageer. Hoeveel keer het ek dit al vir jou gevra op hierdie draad? 3 keer? 4 Keer?
      Ek het al vir jou Galasiers 3 gewys op hierdie draad. Jy het dit totaal en al geignoreer (wat is nuut?) waarin Paulus wys dat Israel nou geestelik is!
      Ek kan wel vir jou wys dat die Bybel OOK vir ons s om vir ander groeperings te bid soos armes, jou vyande ensomeer! So Israel is nie uitsluitlik nie!
      Jy is besig om uit verhouding uit 'n ongesonde Godsdiens van Israel en die Jode te maak. En dit is skokkend om te s, maar in jou verdediging van jou godsdiens, Israel, tree jy ongelukkig net soos Johan777 op, met dieselfde ontwykings, ignorering van skrif, speel die man en beskuldig teenstand van onchristelikheid, blindheid ensomeer. Ek kan 'n tabel van ooreenkomste opstel tussen jou en Johan777 met al die bewyse en jy gaan geskok wees, my vriend.
      Iets om opreg aan te dink:
      Dink jy nie God het die 12 stamme van Israel in die OU Testament gebruik om 'n lig te wees vir Sy Evangelie soos Hy die 12 dissipels/apostels in die NUWE Testament gebruik het nie?
      Miskien?
      Maar 'n power poging om die vraag op die tafel te "sidestep". Hoe nou Ben....uit jou eie mond is jy mos nie 'n SDA (Allen G White) aanhanger nie?

      Comment

      • #78
        Re: Waar staan ons met Israel?

        Originally posted by Ben Cronje View Post
        Sorry Chisel!
        Ek was maar nog altyd 'n biedjie van 'n onderpresteerder.......
        Jesus was nie in Johannes 3:16 'n onderpresteerder nie.

        Comment

        • #79
          Re: Waar staan ons met Israel?

          Ek wil net hier omonwonde noem dat sover ek weet het ek nog altyd gese dat ek nie die SDA of hulle lidmate aanval nie, maar hulle leerstellings. Dus is Ben se aantuigings buite verband en sy direkte aanval op my leraars moet summier gestaak word. Hy val nie ons lering aan nie, maar ons as persoon. CAPICE!

          Urban Dictionary: capicewww.urbandictionary.com/define.php?term=capiceCached - Similar
          You +1'd this publicly. Undo
          Asking for agreement, understanding, belief. Answered with itself. Often used in italian mafia-type settings to emphasize understanding.

          Comment

          • #80
            Re: Waar staan ons met Israel?

            Originally posted by Johnny View Post
            Maar 'n power poging om die vraag op die tafel te "sidestep". Hoe nou Ben....uit jou eie mond is jy mos nie 'n SDA (Allen G White) aanhanger nie?
            Nie dat dit jou terug hou nie, jy bring dit steeds orals in. En dan proklameer jy boonop:
            Originally posted by Johnny View Post
            Vandag se kerk is maar redelik "confused" en deurmekaar. Daarom dat dit nie vir my gaan oor 'n denominasie, pastore of dominees nie, maar oor Woordgebaseerde lering. NS: Ek is ook geen opgeleide teoloog nie, maar net 'n gewone lidmaat van 'n Woordgebaseerde gemeente.
            Nee wat Johnny, jy het twee stelle reels; een om jouself mee aan te meet, en een om ons mee te meet! Jou tantrumpie het dit gewys!

            So kom ons kom terug na Johnny toe. Jy't 'n paar vrae om te antwoord om te wys jy is konsikwent!

            Comment

            • #81
              Re: Waar staan ons met Israel?

              Johnny, Ek moet vir een keer saam met jou stem oor Israel. Volgens my word net Jode/Israeliete gered. En ek kan dit bevestig want dit staan in Moses 3 vers 10.
              Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

              Comment

              • #82
                Re: Waar staan ons met Israel?

                Originally posted by Johnny View Post
                Maar 'n power poging om die vraag op die tafel te "sidestep".
                Jy sal meer moet doen as om net my plasing van die tafel af te vee. waarom s jy dit is power, Johnny? Wat is jou redes, of is enigeiets waarmee jy nie saamstem nie, outomaties "power".
                In daardie geval word, 'n argument nie gemeet aan hoe dit met ooreengekome feite of bewystukke of algemene logiese reels of eksegetiese reels ooreenstem nie, maar of dit ooreenstem met jou vooroordeel?

                Terloops, wanneer jy 'n drogredenasie inspan, soos om die bewyslas na ons toe te skuif, is dit nie power om dit uit te wys nie, maar dit is power om dit in die eerste plek te pleeg.

                Comment

                • #83
                  Re: Waar staan ons met Israel?

                  Originally posted by Johnny View Post
                  Ek wil net hier omonwonde noem dat sover ek weet het ek nog altyd gese dat ek nie die SDA of hulle lidmate aanval nie, maar hulle leerstellings. Dus is Ben se aantuigings buite verband en sy direkte aanval op my leraars moet summier gestaak word. Hy val nie ons lering aan nie, maar ons as persoon. CAPICE!

                  Soos reeds genoem Johnny, is dit eerder jou bronnelys wat bevraagteken word. Onthou, jy kies self om eerder pastore se video's en die internet te gebruik as die Bybel. As hierdie bronne dus bevraagteken word en jy dit nie kan verdedig met die Bybel as fondasie nie, dan verkrummel die hele spulletjie.....amper soos 'n huis wat op sand gebou is jy weet.

                  Comment

                  • #84

                    Regtig?
                    Gelukkig getuig beide jou en my stellings op die drade van hierdie forum van wat jy en ek ges/gedoen het.....

                    Comment

                    • #85
                      Re: Waar staan ons met Israel?

                      Originally posted by Ben Cronje View Post
                      Nie dat dit jou terug hou nie, jy bring dit steeds orals in. En dan proklameer jy boonop:

                      Nee wat Johnny, jy het twee stelle reels; een om jouself mee aan te meet, en een om ons mee te meet! Jou tantrumpie het dit gewys!

                      So kom ons kom terug na Johnny toe. Jy't 'n paar vrae om te antwoord om te wys jy is konsikwent!
                      Kom ons begin sommer is Israel God se land, is die Jode sy volk en bestaan Israel fisies.

                      Comment

                      • #86
                        Re: Waar staan ons met Israel?

                        Originally posted by Louwrens Erasmus View Post
                        Johnny, Ek moet vir een keer saam met jou stem oor Israel. Volgens my word net Jode/Israeliete gered. En ek kan dit bevestig want dit staan in Moses 3 vers 10.
                        Hi Louwrens. Ek sien die volgende staan op die skakel wat jy gegee het:

                        Ek wil begin by die begin. Nou mag jy dink dat as ek na Openbaring verwys, ek aan die einde begin, maar Christus is aan die woord, en Hy was van die begin van die aarde al daar. Openbaring 3 vers 9: Kyk, Ek gee jou uit die sinagoge van die Satan, van die wat s dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar lieg. Hier sien ons dat Jesus aan die gemeente skryf en s dat sommige vertel dat hulle Jode is maar lieg. Die gemeente is in Filedelfia, verseker nie in Israel nie. Dit is ook n bevestiging van Openbaring 2 vers 9: Ek ken jou werke en verdrukking en armoede maar jy is ryk en die lastering van die wat s dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar n sinagoge van die Satan. So hier gee Jesus vir ons n belangrike stukkie inligting.
                        Ek wil jou graag na hierdie geskiedskrywer verwys:

                        Suetonius, die Romeinse historikus het die volgende in ongeveer 120AD geskryf, Since the Jews were continually making disturbances at the instigation of Chrestus, he (Claudius) expelled them from Rome.

                        Die vroe Christene is Jode genoem, omdat hul beskou was as 'n sekte van die Jode-dom.
                        Openbaring praat hier van kerk-eras, vanaf Christus tot vandag. Die Jode wat daar genoem is, is sogenaamde "Christene" wat die kerk infiltreer het met hul kettery, onder lyding al van Simon Magus en sy trawante.....
                        Dis vir seker nie die traditionele Jode wat daar van gepraat word nie!

                        Dis miskien iets om oor na te dink...

                        Comment

                        • #87
                          Re: Waar staan ons met Israel?

                          Originally posted by chisel View Post
                          Jy sal meer moet doen as om net my plasing van die tafel af te vee. waarom s jy dit is power, Johnny? Wat is jou redes, of is enigeiets waarmee jy nie saamstem nie, outomaties "power".
                          In daardie geval word, 'n argument nie gemeet aan hoe dit met ooreengekome feite of bewystukke of algemene logiese reels of eksegetiese reels ooreenstem nie, maar of dit ooreenstem met jou vooroordeel?

                          Terloops, wanneer jy 'n drogredenasie inspan, soos om die bewyslas na ons toe te skuif, is dit nie power om dit uit te wys nie, maar dit is power om dit in die eerste plek te pleeg.
                          Hoeveel bewyse soek jy nog oor Israel en die Jode in die laaste dae? Miskien het jy daai plasing heeltemal gemis. Gelukkig kan jy "backtrack" en so bietjie geskiedenis gaan leer. Geen wonder jy sien dit as drogredenasie nie. Dit weerspieel in jou siening van Johannes 3:16.

                          Comment

                          • #88
                            Re: Waar staan ons met Israel?

                            Ag hemel!

                            Ben, het johnny vir jou ook 'n negatiewe rep gegee hieroor?

                            Hoe lagwekkend.

                            Johnny die "rep" stelsel is nie vir jou om mense te straf omdat hulle jou infantiele redenasies uitwys of as wanneer jou tantrumpies nie werk nie.

                            Nietemin, Johnny, ek het vir jou 'n positiewe puntjie gegee, net om te demonstreer hoe min ek omgee oor rep punte.

                            Word groot.

                            Comment

                            • #89
                              Re: Waar staan ons met Israel?

                              Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                              Soos reeds genoem Johnny, is dit eerder jou bronnelys wat bevraagteken word. Onthou, jy kies self om eerder pastore se video's en die internet te gebruik as die Bybel. As hierdie bronne dus bevraagteken word en jy dit nie kan verdedig met die Bybel as fondasie nie, dan verkrummel die hele spulletjie.....amper soos 'n huis wat op sand gebou is jy weet.
                              As julle die "bronnelys" sou bestudeer sal julle net Bybelse waarhede daar sien.

                              Comment

                              • #90
                                Re: Waar staan ons met Israel?

                                Originally posted by chisel View Post
                                Ag hemel!

                                Ben, het johnny vir jou ook 'n negatiewe rep gegee hieroor?

                                Hoe lagwekkend.

                                Johnny die "rep" stelsel is nie vir jou om mense te straf omdat hulle jou infantiele redenasies uitwys of as wanneer jou tantrumpies nie werk nie.
                                Ek is so bly jy kon die rep lees.....lees nou die plasings. Dit wys my jy kan lees, maar nou moet jy nog net verstaan.

                                Comment

                                Working...
                                X