Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar staan ons met Israel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Re: Waar staan ons met Israel?

    Hi Trudie
    Na aanleiding van jou twee stellings/vrae:
    Originally posted by trudie View Post
    Ben dit is presies my probleem.Ek weet nie waar staan dit in die bybel dat fisiese Israel vervang word met geestelike Israel nie.Ek het die bybel al deur gelees en ek lees nie dit wat julle lees nie.Vir my is God se Getrouheid baie belangrik en ek glo dit met my hele hart dat God nog dieselfde is as Gister en sal nog die selfde wees in die toekoms.
    Originally posted by trudie View Post
    Ben ek het weer Romeine deurgelees en ek kan nie anders om te glo dat God nie klaar is met die Jode nie.Al waarmee ons kan saamstem is dat ons wat ons lees verskillend verstaan.
    Kom ons begin hier:
    Gal 3:29 En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.
    Hoe interpreteer jy bogenoemde?

    Comment

    Working...
    X