Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help asseblief Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

    Na aanleiding van menige drade oor die 7 jaar verdukking en Ben se siening dat dit reeds tydens die kruisiging van Jesus plaasgevind het wil ek graag toets hoe sien ander deelnemers dit. Jy hoef nie kommentaar te lewer of jou naam te noem nie. Vul eenvoudig die "POLL" in.

    Nou ja, as ek reg is behoort daar ten minste 2 te wees wat gaan stem dat dit tydens Jesus se kruisiging was. Kom ons kyk hoe sien ander deelnemers dit en volgens my berekening behoort daar ongeveer 15 ander van die gereelde deelnemers se stemme te wees. Jy kan natuurlik die draad ontspoor deur te stem om ander te bevoordeel, maar dit gaan jou niks in die sak bring nie.

    Wees dus eerlik in jou stemming.
    17
    Was reeds tydens Jesus se kruisiging.
    23.53%
    4
    Moet nog in die nabye toekoms gebeur.
    76.47%
    13

  • #2
    Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

    Wel Johnny, die Bybel is nie 'n demokrasie nie. As Sewe Wolwe en 'n Skaap stem oor wat volgende vir ete gaan wees, dink jy die skaap gaan wen?

    Inelkgeval, Hopelik het almal wat hier gaan stem darem eers die Probleme met 'n 7 Jaar verdrukking hier in plasing #87 en hier in plasings # 91 en 93 gelees om 'n pro en con geheelbeeld te kry? En aangesien jy s dat dit MY siening is sal hul ook hopelik net in ag neem:

    Originally posted by Ben Cronje View Post
    Ek sit hom nie daar nie, Johnny. Die Bybel self sit hom daar en gee ook die rede hoekom:
    Dan 9:25 Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op n Gesalfde, n Vors, is sewe sewetalle; en twee en sestig sewetalle lank sal dit herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid. 26 En n die twee en sestig sewetalle sal n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van n vors wat sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings.
    Dan 9:25 Know therefore and understand, that from the going forth of the commandment to restore and to build Jerusalem unto the Messiah the Prince shall be seven weeks, and threescore and two weeks: the street shall be built again, and the wall, even in troublous times. 26 And after threescore and two weeks shall Messiah be cut off, but not for himself: and the people of the prince that shall come shall destroy the city and the sanctuary; and the end thereof shall be with a flood, and unto the end of the war desolations are determined.
    Na die 69 weke (met ander woorde in die 70ste week) word die Messias in die middel van die week afgesny (gekruisig). In die middel van die 70ste week, Johnny. Dis wat die Bybel SELF s, Johnny.

    Comment

    • #3
      Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

      Originally posted by Ben Cronje View Post
      Wel Johnny, die Bybel is nie 'n demokrasie nie. As Sewe Wolwe en 'n Skaap stem oor wat volgende vir ete gaan wees, dink jy die skaap gaan wen?

      Inelkgeval, Hopelik het almal wat hier gaan stem darem eers die Probleme met 'n 7 Jaar verdrukking hier in plasing #87 en hier in plasings # 91 en 93 gelees om 'n pro en con geheelbeeld te kry? En aangesien jy s dat dit MY siening is sal hul ook hopelik net in ag neem:

      Watse "SPAM " plak jy hier.......

      Comment

      • #4
        Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

        Ek sien nog niks het verander vandat ek weg is nie...

        Ai tog, as daar maar net n tyd wil kom dat die Bybel as riglyn gebruik wil word...

        Johnny, as daar n 7 jaar verdrukking kom, gaan jy PRESIES kan uitwerk wanneer Christus se koms is of nie??? (Natuurlik nie jy persoonlik nie, want jy gaan mos weggeraap word, maar ek bedoel nou ek wat nie weggeraap gaan word nie)

        Dink jy nie dit is teenstrydig met wat die Bybel se nie?

        Dit is wat ek bly se, daar is soveel teoriee wat mense uit die Bybel uit kan vind, maar net een waarheid wat maak dat die Bybel nie homself telkemaal weerspreek nie!
        See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
        Gods true word!
        Believing it . Defending it . Proclaiming it .

        Comment

        • #5
          Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

          Ek het gestem dat die Verdrukking nog kom, maar ek stem saam met HH: Ek sal graag vanuit die Woord wil sien waar die teorie van 7 jaar vandaan kom.

          Comment

          • #6
            Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

            Originally posted by Son of the South View Post
            Ek het gestem dat die Verdrukking nog kom, maar ek stem saam met HH: Ek sal graag vanuit die Woord wil sien waar die teorie van 7 jaar vandaan kom.
            SoS, ek stem ook 100% saam met jou. Maar het teen 7 Jaar verdrukking gestem, want dit was die vraag....

            Inelkgeval, Johnny se Steekproef is nou skeef getrek. Dit gaan sy dag reuneer!

            Comment

            • #7
              Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

              Dankie ouens vir al julle insette. Hierdie is nie 'n besprekingsdraad nie. Daarvoor is Ben se draad daar. Hierdie is maar net om die gevoel te toets van ander deelnemers.
              Daar kort nog heelwat ander deelnemers se stemme. Dit is ook nie om te kyk wie is reg of verkeerd nie, maar dalk sal ons verbaas wees hoeveel "sluk" nie Ben se teorie nie.

              Comment

              • #8
                Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

                Originally posted by Johnny View Post

                Johnny, jy moet probeer om maar nie so baie op Ben te fokus nie, want dan gaan jy n ander fokus verloor.

                Miskien moes jy liewers gevra het wie dink die teorie wat Ben voorle, is n Bybelse begrip, of sommer net Ben se teorie. (Ek dink jy sal vind daar is nie veel wat sal kan stry dit is n Bybelse teorie as hulle waarlik hulle ondersoek gedoen het nie)

                Jou vraag is ook misleidend, want meeste van ons glo daar kom nog n tyd van verdrukking, dit gaan oor die tydperk van die verdrukking wat ons nie mee eens is nie...
                See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
                Gods true word!
                Believing it . Defending it . Proclaiming it .

                Comment

                • #9
                  Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

                  Ek het gestem dat die sewe jaar verdrukking reeds in Jesus se tyd plaasgevind het. Dit was 'n verdrukking wat ek glo net op 'n klein deel van die aarde was, wat meer spesefiek deur die Jode beleef is.

                  Maar daar is baie beslis 'n groot verdrukking wat nog kom. Wanneer presies weet ons nog nie, maar as ek na al die tekens kyk is dit heel moontlik in ons leeftyd. Hoeveel van daardie verdrukking ons gaan moet deurgaan voordat Jesus kom sal ons ook nie weet nie.

                  Ek sal Daniel weer moet gaan lees.

                  Comment

                  • #10
                    Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

                    Originally posted by HammerHead View Post
                    Johnny, jy moet probeer om maar nie so baie op Ben te fokus nie, want dan gaan jy n ander fokus verloor.

                    Miskien moes jy liewers gevra het wie dink die teorie wat Ben voorle, is n Bybelse begrip, of sommer net Ben se teorie. (Ek dink jy sal vind daar is nie veel wat sal kan stry dit is n Bybelse teorie as hulle waarlik hulle ondersoek gedoen het nie)

                    Jou vraag is ook misleidend, want meeste van ons glo daar kom nog n tyd van verdrukking, dit gaan oor die tydperk van die verdrukking wat ons nie mee eens is nie...
                    Ek weet nie wat verstaan julle nie onder die vraag van "7 jaar" verdrukking nie. Die christendom is al eeue onder verdrukking, maar dit het NIKS te make met die 7 jaar verdrukking wat kom nie. Dus het bevoorbeeld RR se keuse om dit tydens Jesus te plaas nie relevansie nie, want dit gaan nie oor die verdukking wat daar nog altyd was nie. Ek dink eerder dat julle dus almal wat so redeneer soos jy....die pot mis sit, want daar was nog nooit 'n 7 jaar verdukking nie......en dit is die een wat Jesus van praat daar nog NOOIT was en en NOOIT weer sal wees nie. MAtteus 24 gaan UITSLUITLIK oor die laaste dae....en dit is waar JEsus dit se.

                    Matteus 24:21 "Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie."

                    Die 7 verdrukkng wat kom gaan die res na 'n Sondagskool piekniek lyk. Dit word ook genoem die "the abomination of desolation".

                    The "Abomination of Desolation" Identified At Last (By 7 Clues)
                    Although the average Christian wouldnt know an "abomination of desolation" even if it came up and bit them in the rear, Jesus gave important end time survival instructions for "when you see the abomination." This cryptic phrase describes the key event that immediately precedes the Great Tribulation and is the last chance to flee to safety from the Antichrist. Nevertheless, people continue to disagree on what the abomination of desolation is or even whether it is past or future! Find out why its not the Dome of the Rock or any past event, and what exactly Revelation says it will be.

                    Abomination of Desolation?
                    Daniel's "abomination of desolation" is a very familiar term to most Christians thanks to Jesus' reference to it in the Gospels. At the same time, it is easily the least understood major prophetic term compared to say the great tribulation, the mark of the beast or even the 70th week. Most Christians have no clue what it is because the terms "abomination" and "desolation" do not have the same significance to a modern Western reader as they did to ancient Torah-savvy/Jewish audiences.

                    This opacity can leave the modern reader troubled when they read what it says about the abomination of desolation:

                    Matthew 24:15-16 (ESV) 'So when you see the abomination of desolation ... then let those who are in Judea flee to the mountains.'
                    These urgent survival instructions Jesus gave for end time believers are of course difficult to follow when you have no concept of what you're supposed to be watching for!

                    Naturally, this ignorance makes it easy for Christians to entertain very diverse theories for what the abomination is; based in either the past or future. For example, one historical theory is that the abomination of desolation is the Dome of the Rock finished on the Temple Mount in 691 AD. Preterists believe the abomination happened when the Roman general Pompey conquered the city and entered the Holy of Holies (where only the Aaronic high priest was allowed) before they destroyed the temple in 70 AD. Others think Antiochus IV Epiphanes completely fulfilled the abomination after he violated the temple in 167 BC in the time of the Maccabees. Of course, there is also the "futurist" perspective that the abomination relates to the work of the end time Beast or "Antichrist."

                    Fortunately, there are several clues in Scripture about the abomination of desolation. When you look at them all together, it becomes possible to identify the one interpretation that they all fit. Here are seven clues from simple, plainly read Scripture that will help us do that.
                    Vir die "CLUES" kan julle die skakel volg.
                    http://www.escapeallthesethings.com/...desolation.htm

                    Comment

                    • #11
                      Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

                      Originally posted by Johnny View Post
                      Ek weet nie wat verstaan julle nie onder die vraag van "7 jaar" verdrukking nie. Die christendom is al eeue onder verdrukking, maar dit het NIKS te make met die 7 jaar verdrukking wat kom nie. Dus het bevoorbeeld RR se keuse om dit tydens Jesus te plaas nie relevansie nie, want dit gaan nie oor die verdukking wat daar nog altyd was nie. Ek dink eerder dat julle dus almal wat so redeneer soos jy....die pot mis sit, want daar was nog nooit 'n 7 jaar verdukking nie......en dit is die een wat Jesus van praat daar nog NOOIT was en en NOOIT weer sal wees nie. MAtteus 24 gaan UITSLUITLIK oor die laaste dae....en dit is waar JEsus dit se.

                      Matteus 24:21 "Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie."
                      Johnny, ons het nog nooit ontken dat daar 'n verdrukking aan die eindtyd gaan wees nie, en ja, Matt 24:21 getuig daarvan. Hier is maar een voorbeeld waar ek dit ges het:

                      Originally posted by Ben Cronje View Post
                      Ek is besig om iets oor die 7 jaar verdrukking te skryf, "As we speak". Gaan egter 'n rukkie vat. Ja, daar gaan groot verdrukking wees voor Jesus se koms, en dit gaan groter wees as enige iets wat nog ooit voorheen op die aarde was. Maak geen fout nie. 7 Jaar egter???? Die verdrukking gaan soos ek vroeer genoem het, dit gaan 'n smeltkroes wees.
                      Maar dit gaan vir seker nie net 7 jaar lank of kort wees nie. Die 7 jaar en die wegraping is iets wat julle tussen-in verse lees en nerens nog kon julle dit direk uit die Bybel uit wys nie....

                      Comment

                      • #12
                        Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

                        Originally posted by Ben Cronje View Post
                        Johnny, ons het nog nooit ontken dat daar 'n verdrukking aan die eindtyd gaan wees nie, en ja, Matt 24:21 getuig daarvan. Hier is maar een voorbeeld waar ek dit ges het:

                        Maar dit gaan vir seker nie net 7 jaar lank of kort wees nie. Die 7 jaar en die wegraping is iets wat julle tussen-in verse lees en nerens nog kon julle dit direk uit die Bybel uit wys nie....
                        Ben, in a nutshell.....

                        Openbaring 11:3 "En Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend twee honderd en sestig dae lank sal profeteer."

                        Boonste gedeelte verwys na die eerste 3,5 jaar van die 7 jaar verdrukking: Twee getuies, moontlik Henog en Elia.

                        In die middel van die 7 jaar verdrukking word die antichris geopenbaar vir wie hy regtig is. Die valse messias. Hy vervolg die Jode en die Here open hulle oe om die ware Messias aan te neem. Hulle vlug na die berge by Petra waar die Here hulle verberg die 2de helfte van die 7 jaar verdrukking.

                        Nou volg die 2de 3,5 jaar van die 7 jaar verdrukking. Die oorblywende Jode vlug na Petra.

                        Openbaring 12:6 "En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank."

                        Julle verdukking verwys geensins na 'n spesifieke tydperk van 7 jaar nie. Een duisend tweehonderd en sestig dae is 3,5 jaar. Openbaring verwys na 2 sulke tydperke wat direk na mekaar volg, wat 100% by die 7 jaar verdrukking inpas. Die wegraping vind voor die 7 jaar verdukking plaas en die wederkoms van Jesus met sy Bruid na die verdukking vir die Bruilofsmaal.

                        As jy die Joodse Bruilof, die wegraping en die 7 jaar verdrukking gaan bestudeer sal jy klok kry wat jy op die stadium net hoor lui.....iewerster tussen niks en nerens.

                        http://www.his-forever.com/jewish_weddings_rapture.htm

                        SIEN OOK:
                        Die Antichris, die Groot Verdrukking en Israel - Bibleguidance.co.zawww.bibleguidance.co.za/Afrartikels/Futurisme.htmCached - Translate this page
                        You +1'd this publicly. Undo
                        Johan Malan, Universiteit van die Noorde, Suid-Afrika ... Die komende verdrukking van sewe jaar is 'n goed ontwikkelde tema in Bybelse profesie, wat .... In daardie tyd sal die Antichris teen die heiliges oorlog voer en hulle oorwin ( Op. 13:7).
                        http://www.bibleguidance.co.za/Afrar.../Futurisme.htm
                        Dit is nou net jammer dat die wat nou verkeerdelik gestem het nie hulle stem kan omswaai nadat hulle die studie gedoen het en tot kennis van die waarheid gekom het nie.

                        2 Timoteus 3:7 ".......wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie."

                        Comment

                        • #13
                          Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

                          Originally posted by Johnny View Post

                          Boonste gedeelte verwys na die eerste 3,5 jaar van die 7 jaar verdrukking: Twee getuies, moontlik Henog en Elia.

                          In die middel van die 7 jaar verdrukking word die antichris geopenbaar vir wie hy regtig is. Die valse messias. Hy vervolg die Jode en die Here open hulle oe om die ware Messias aan te neem. Hulle vlug na die berge by Petra waar die Here hulle verberg die 2de helfte van die 7 jaar verdrukking.

                          Nou volg die 2de 3,5 jaar van die 7 jaar verdrukking. Die oorblywende Jode vlug na Petra.

                          Julle verdukking verwys geensins na 'n spesifieke tydperk van 7 jaar nie. Een duisend tweehonderd en sestig dae is 3,5 jaar. Openbaring verwys na 2 sulke tydperke wat direk na mekaar volg, wat 100% by die 7 jaar verdrukking inpas.
                          Johnny, in n nutshell...

                          Jy moet so baie "tussen die lyne lees" om by jou teorie uit te kom, jy kan amper n volledige bybel oorskryf daarmee...

                          Nerens in die bybel word daar gepraat van n 7 jaar nie, jy vat conveniently Dieselfde 1260 dae, en gebruik dit appart om jou teorie te staaf...

                          Daardie 1260 dae, is Presies dieselfde tydperk want dit vorm deel van n groter profesie, wat Ben al tot vervelendsheid vir jou verduidelik het...

                          Hy het jou ook al gewys dat jy dubbel standaarde het wanneer jy profesie tydperk gebruik, want in die een sin gebruik jy:

                          1 dag = 1 jaar.

                          En op ander plekke gebruik jy:

                          1 dag = 1 dag...

                          Neewat Johnny, dis n jammer dat mense nou nie hul stemme kan verander nadat hulle jou "studie" goed geondersoek het nie...
                          See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
                          Gods true word!
                          Believing it . Defending it . Proclaiming it .

                          Comment

                          • #14
                            Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

                            Originally posted by HammerHead View Post
                            Johnny, in n nutshell...

                            Jy moet so baie "tussen die lyne lees" om by jou teorie uit te kom, jy kan amper n volledige bybel oorskryf daarmee...

                            Nerens in die bybel word daar gepraat van n 7 jaar nie, jy vat conveniently Dieselfde 1260 dae, en gebruik dit appart om jou teorie te staaf...

                            Daardie 1260 dae, is Presies dieselfde tydperk want dit vorm deel van n groter profesie, wat Ben al tot vervelendsheid vir jou verduidelik het...

                            Hy het jou ook al gewys dat jy dubbel standaarde het wanneer jy profesie tydperk gebruik, want in die een sin gebruik jy:

                            1 dag = 1 jaar.

                            En op ander plekke gebruik jy:

                            1 dag = 1 dag...

                            Neewat Johnny, dis n jammer dat mense nou nie hul stemme kan verander nadat hulle jou "studie" goed geondersoek het nie...
                            Ek is so dankbaar ons ontvang Woordgebaseerde Eindtyd Lering anders was ons ook in die duister soos julle. As ek alles "tussen die lyne" aan julle moet probeer verduidelik is ek bevrees hierdie draad het nie genoeg plek nie en ek weet ook nie of jy al die inligting sal kan verwerk as jy nie eers 2 skrifgedeeltes kan ontleed nie. Hier is vir jou gratis studie materiaal oor Openbaring.......MAHALA!

                            http://www.oospoort.co.za/source/openbaring.html

                            Comment

                            • #15
                              Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

                              Johnny, hoe glo jy, sal ons weet wanneer die sewe jaar verdrukking begin? Gaan daar 'n duidelike teken wees vir die begin daarvan?

                              Ek glo daar gaan 'n groot verdrukking wees, maar ek glo nie ek persoonlik gaan tyd daaraan probeer koppel nie. Dit raak dan te gekompliseerd. Die kans dat ek verkeerd gaan wees is dan ook heel moontlik 100%
                              So baie mense wat al voorheen voorspellings gemaak het en datums vasgemaak het, net om verkeerd te wees.

                              Comment

                              Working...
                              X