Announcement

Collapse
No announcement yet.

Is die eindtyd naby?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Is die eindtyd naby?

    Moenie so gou verward raak of van stryk gebring word as iemand vir julle sou sę die dag van die Here is al hier nie – of dit nou vir julle gesę word in 'n profetiese uitspraak of in 'n preek of in 'n brief wat sogenaamd van ons afkomstig sou wees.


    Laat niemand julle op watter manier ook al mislei nie. Die dag van die Here sal nie aanbreek voordat die laaste afvalligheid gekom het en die wettelose mens wat vir die verderf bestem is, sy verskyning gemaak het nie.


    Hy sal hom verset teen al wat God genoem word of wat as heilig vereer word, en hy sal hom bo hulle verhef. Hy sal selfs in die tempel van God gaan sit en voorgee dat hy God is.

    Het hierdie mens al sy verskyning gemaak? 2 THESSALONICENSE vers 2
    MARANA THA!

  • #2
    Re: Is die eindtyd naby?

    Originally posted by Louis F Brits View Post
    2 THESSALONICENSE vers 2
    Hoofstuk??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Re: Is die eindtyd naby?

      Jammer man, 2 THESSALONICENSE 2 vers 1 tot waar jy wil lees
      MARANA THA!

      Comment


      • #4
        Re: Is die eindtyd naby?

        Ek glo hierdie "mens" (Transhumanism) is al springlewendig. Dit is net 'n kwessie van tyd en die 7 jaar verdukking is om die draai.

        Comment

        Working...
        X