Announcement

Collapse
No announcement yet.

G_d se Feesdae

Collapse
This topic is closed.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • G_d se Feesdae

    Hallo
    Ek is splinternuut hier en weet nie mooi hoe alles werk nie

    Net gewonder of enigeen belang sou stel in modules/kortkursus oor al die Feesdae van G_d ?

  • #2
    Hoffie
    Ek is nie so seker wat jy bedoel met die feesdae van God nie. In die NT is daar nie so iets soos dit nie en in die OT (Lev. 23) was dit die feeste van Israel. Sal graag wil hoor hoe jy dit verstaan.

    Comment


    • #3
      Hallo Hoffie,
      Ek stem saam met David, alhoewel die profetiese aard van die feeste natuurlik 'n baie interesante gesprek kan wees. Is dit wat jy graag oor wil gesels ?

      Comment


      • #4
        G_d se Feesdae

        Hallo manne,
        jammer ek nou eers "reply", ek sit hier by die huis en so af en toe dan hardloop ek na rekenaar! Doen anner werkies tussen in.
        Ja dis 'n heel interesante "topic" die?
        Heel eerste moet jul nie vir my kwaad word , want sien ek is nie meer 'n Christen nie.
        Tweedens sal ek moet vra wat beteken dit as ek se dat ek gaan NET vir my koffie maak maar nie vir julle nie? Of wat dit beteken as ek sou se dat ek NET gaan koffie maak?
        Hierdie is 'n uiters belangrike vraag, sonder 'n antwoord sal ek julle nie kan wys wat die belangrikheid is van G_d se feesdae nie.

        Comment


        • #5
          Hoffie
          Nee, jong, ek hou nie daarvan om in raaisels te praat nie. SÍ maar wat jy oor die feeste te sÍ het en waarom jy nie 'n Christen is nie, dan kan ons gesels.

          Comment


          • #6
            Hoe kan die hou van G_d se Fees-dae jou nie meer 'n Christen maak nie??
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Feesdae vir die NT Dienaar

              Die OT Feesdae het tot vervulling gekom met Jesus se koms,

              maar daar is nog feesdae wat Hy gaan vervul.

              Dis 'n baie interessante studie b.v.

              Paasfees - vervul deur Jesus se Offer aan die Kruis


              Loof Hutte Fees (Pentecost) vervul in Handl. 1-2


              maar nou ja hier is 'n webwerf wat dit verduidelik http://endtimepilgrim.org/unleavened.htm

              maar hierdie is nou baie interessante onderwerp gaan kyk gerus hier dit is nogal indrukwekkend
              http://endtimepilgrim.org/feastslord.htm



              Hierdie webwerf is baie goed (en veilig) http://www.chosenpeople.com/main/art..._passover.html
              Anton VS

              Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

              -- Abraham Kuyper --


              www.collegia.blogspot.com

              Comment


              • #8
                Originally posted by Antonvs View Post
                Die OT Feesdae het tot vervulling gekom met Jesus se koms,
                Sommige feesdae is in Christus vervul

                maar daar is nog feesdae wat Hy gaan vervul.
                Ja, inderdaad

                Dis 'n baie interessante studie b.v.

                Paasfees - vervul deur Jesus se Offer aan die Kruis
                Dit is reg,,, Dit is Passover


                Loof Hutte Fees (Pentecost) vervul in Handl. 1-2
                Loof Hutte Fees, is Fees van Tabernacles (Sukkot).... slegs gedeeltelik vervul....
                Pentecost (Shavuot) is 50 dae na PaasFees (Pesach)..... en Loof Hutte Fees is in +- September....

                So: Eerste is PaasFees / Pasga (Pesach) Passover...... vervul aan die kruis
                Dan 50 dae daarna is Pinkster Fees (Shavuot) Pentecost.... Die Here bly by ons deur die uitstorting van Sy Heilige Gees...
                Loofhutte Fees.... wanneer Hy weer kom sal dit vervul word, saam met Trompette en Fees van Versoening.....wanneer Hy self weer onder ons sal kom woon.
                Gaan lees mooi self na die webtuistes wat jy kwoteer, hulle spel dit mooi uit veral die een : http://endtimepilgrim.org/feastslord.htm
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Hallo Hoffie

                  Hallo Hoffie

                  Ek bespeur "Kaballa" se redenasie metodes in jou plasings. . .

                  Is jy besig met 'n studie hierin ?

                  Ek wil ook graag weet hoe die "Christene" dit reggekry het om jou "te oortuig" om nie meer 'n christen te wees nie

                  groete
                  2Ti 3:12 En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.

                  Comment


                  • #10
                    Ek sluit nou die draad mense, die gesprek is nie meer relevant hier op die ope bord nie

                    Groete
                    Phil

                    Comment

                    Working...
                    X