Announcement

Collapse
No announcement yet.

Dit reen katte en honde en Oom Angus preek!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Dit reen katte en honde en Oom Angus preek!!

    Jozi for Jesus!!

    50 000 manne staan met hulle hande na die hemel uitgereik in die reŽn en sing!!!

    Amen kom Here Jesus !!!

    Oom Angus is sopnat in die reŽn en die manne sit bankvas want hulle is honger vir die Woord....hulle is honger vir Jesus!!

    Dankie Here Jesus dat U in die manne van Suid Afrika se hart kom werk!!

    Oom Angus verwag dat daar so 200 000 manne sal saamtrek by Shalom volgende jaar!!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Dit is darem wonderlik dat die manne opgedaag het ten spyte van die reen!!! Dit wys net hoe honger is ons mense vir JESUS!!!! Hier is beslis 'n oplewing in ons ou landjie.

    Comment


    • #3
      Ek het saam met vriende Angus op loftus gaan kyk, en was toe nog nie oortuig om my hart vir die Here te gee nie, maar ek kan jou een ding se, SA is in vir 'n groot ding.

      Daar was meer mense daar as 'n rugby wedstryd en dit was vir my amazing. Ek dink werklik dit is hoe Chirstenskap moet wees, niks moet ons roer behalwe God nie. Hierdie man het werklik 'n uitstekende getuienis!

      Kom is bid saam vir SA se redding!
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment


      • #4
        'n Vriend se getuienis ::: "Ek het Christenskap in aksie gesien. 'n Blanke Afrikaanse meisie het met 'n baba gesit toe die reŽn begin, en 'n swartman het sy sambreel vir haar gaan gee.... amazing!!"
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment

        Working...
        X