Announcement

Collapse
No announcement yet.

Een geldstelsel vir węreld dalk hier?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • CFJ
    replied
    Re: Een geldstelsel vir węreld dalk hier?

    Originally posted by Ta-An View Post
    Is dit BRICS se geld eenheid??
    Ek het toe gaan uitvind wat BRICS is. Dit is nie dieselfde ding as die Bitcoin nie. Ek sal 'n skakel plaas as mens net iets kry wat meer bondig is as wat ekself kon kry tot nou.

    Leave a comment:


  • Die Filadelfieer
    replied
    Re: Een geldstelsel vir węreld dalk hier?

    Die idee van 'n internet gebaseerde geldstelsel bly interesant, maar of dit gaan werk op die langeduur sal ons moet sien.

    Leave a comment:


  • CFJ
    replied
    Re: Een geldstelsel vir węreld dalk hier?

    Originally posted by Ta-An View Post
    Is dit BRICS se geld eenheid??
    Ek is nie seker nie, mens sal moet gaan nalees. Ek het net my eerste indrukke gegee toe ek te hore kom van hierdie nuwe stelsel en weet nie te veel op hierdie stadium nie.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Een geldstelsel vir węreld dalk hier?

    Is dit BRICS se geld eenheid??

    Leave a comment:


  • CFJ
    started a topic Een geldstelsel vir węreld dalk hier?

    Een geldstelsel vir węreld dalk hier?

    Lees gerus hierdie artikel oor die nuwe Bitcoin, wat oor ander redes as 'n sentrale geldstelsel vir die hele węreld voorgehou word, maar is dit nie maar net om 'n voet in die deur te kry nie?
Working...
X