Announcement

Collapse
No announcement yet.

Israel vs. Palestina

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Israel vs. Palestina

    Interesant om te sien wie in die wÍreld ondersteun vir wie nÍ ?

    Ditlyk regtig of lande waar die regering oorwegend pro-Christen is ( Amerika as vorbeeld) ook pro Israel is, terwyl lande soos Suid Afrika wat duidelik anti-Christelik is eerder na die Palestynse kant to oorhel.

  • #2
    Re: Israel vs. Palestina

    Dit is nogal interresant. Ek kan aan die een kant nie verstaan hoe mense Palestynse kant kan vat as mens in ag neem dit is terroriste nie. En die publiek daar(die palestynse publiek) wil voorkom of hulle hierdie terroriste ondersteun.

    Die wÍreld is regtig 'n snaakse plek deesdae..

    Comment

    • #3
      Re: Israel vs. Palestina

      Ook opvallend is dat regse Afrikaners byna deur die bank gekant is teen Israel. Dit kom uit die dae van WO2 toe die Afrikaners Hitler ondersteun en die Jode gehaat het. Dit kom ook uit ons Afrikaners se gereformeerde erfenis wat in wese 'n anti-Israel teologie is. Regses vandag sal veel eerder die Palistyne ondersteun as om iets goeds van Israel te sÍ.

      Comment

      • #4
        Re: Israel vs. Palestina

        Originally posted by David2 View Post

        Interresant, sou dit nooit raai nie.. Sou gereken het hulle ken van terroriste in hierdie landjie van ons.. ek weet donkie jare terug was daar afrikaners wat duitsland ondersteun het, maar dit was meer uit die haat van die engelse en al hul nonsens.

        enige iemand wat teen Israel in hierdie kwessie is, dink nie logies oor die gebeure nie en het dalk een of ander wrok teen Israel. Selfs gematigde moslems moet by hulself kan dink dat Hamas 'n groot probleem is en die hoofoorsaak van al die nonsens is.

        Comment

        • #5
          Re: Israel vs. Palestina

          Originally posted by David2 View Post
          Ook opvallend is dat regse Afrikaners byna deur die bank gekant is teen Israel. Dit kom uit die dae van WO2 toe die Afrikaners Hitler ondersteun en die Jode gehaat het. Dit kom ook uit ons Afrikaners se gereformeerde erfenis wat in wese 'n anti-Israel teologie is. Regses vandag sal veel eerder die Palistyne ondersteun as om iets goeds van Israel te sÍ.

          Die indruk wat ek kry is dat die "besadigde" Afrikaner eerder vir Israel ondersteun, maar wat jy sÍ oor ons nasie se "ultra" regses maak sin. Dit verbaas my nog steeds om die haat vir die jodedom onder van hierdie mense raak te lees.

          Comment

          • #6
            Re: Israel vs. Palestina

            Dit is vir my ook heel onverstaanbaar .Gelukkig ken ek of weet ek nie van mense wat ek ken wat teen Israel gekant is nie .

            Comment

            • #7
              Re: Israel vs. Palestina

              Originally posted by Die Filadelfieer View Post
              Interesant om te sien wie in die wÍreld ondersteun vir wie nÍ ?

              Ditlyk regtig of lande waar die regering oorwegend pro-Christen is ( Amerika as vorbeeld) ook pro Israel is, terwyl lande soos Suid Afrika wat duidelik anti-Christelik is eerder na die Palestynse kant to oorhel.
              Hi Filadelfieer:

              Jong, jammer om van die OP van hierdie draad af te dwaal, maar sou jy regtig se SA is nou 'duidelik anti-Christelik'? Dis nuus vir my, want toe ek so 8 jaar terug daar gekuier het, het ek dit nie so ervaar nie. My tuiskerk in SA is pro-Israel, en ons bid vir Israel.

              'Update' my bietjie, asb.

              B.
              Jeremiah 29:11
              "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

              Comment

              • #8
                Re: Israel vs. Palestina

                http://www.dievryburger.co.za/2014/0...oene-aan-gasa/

                Ons regering se prioriteite is so agterstevoor dis genoeg om van gek te word. Hulle kan nie eers plaaslike probleme uitsorteer nie soos al die gruwelike geweld by ons, veral in die vorm van "hijackings", dan nog al die stakings wat een na die ander die land stuk vir stuk afbreek.
                Ek kan myself voorstel hoeveel ander lande nes ons s'n dan geld aan hulle skenk. Gaan die geld werklik vir humanitere redes gebruik word, of gaan dit Hamas se saak bevorder?

                Comment

                • #9
                  Re: Israel vs. Palestina

                  Originally posted by paidforinfull View Post
                  Hi Filadelfieer:

                  Jong, jammer om van die OP van hierdie draad af te dwaal, maar sou jy regtig se SA is nou 'duidelik anti-Christelik'? Dis nuus vir my, want toe ek so 8 jaar terug daar gekuier het, het ek dit nie so ervaar nie. My tuiskerk in SA is pro-Israel, en ons bid vir Israel.

                  'Update' my bietjie, asb.

                  B.
                  Sjoe, ek weet nie eintlik waar om te begin nie, maar kom ek probeer .

                  Een voorbeeld van die rigting waarin die land beweeg het is die aksies van die regering van die dag.
                  Voorvadergeeste (lees : demone) word openlik betrek en aanbid by alle instellings, beginnende by die parlement waar hierdie demone voor elke sitting ingenooi word deur middel van sangomas wat alle verrigtinge moet seŽn. Na hierdie demoniese "sŽening" kan die land se bestuur eers bespreek word, met goedkeuring van die demone (wat hulle voordoen as voorvadergeeste) natuurlik.

                  Comment

                  • #10
                    Re: Israel vs. Palestina

                    Jy het dit goed gestel .Wat my ook bekommerd maak ,is dat ek van nie een Kerkleier weet wat in die openbaar daar teen waarsku nie .Om mense te waarsku het niks met politiek te doe nie en dit is nog vir my 'n groter raaisel .
                    Last edited by trudie; Jul 25 2014, 10:50 AM. Reason: spel

                    Comment

                    • #11
                      Re: Israel vs. Palestina

                      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                      Sjoe, ek weet nie eintlik waar om te begin nie, maar kom ek probeer .

                      Een voorbeeld van die rigting waarin die land beweeg het is die aksies van die regering van die dag.
                      Voorvadergeeste (lees : demone) word openlik betrek en aanbid by alle instellings, beginnende by die parlement waar hierdie demone voor elke sitting ingenooi word deur middel van sangomas wat alle verrigtinge moet seŽn. Na hierdie demoniese "sŽening" kan die land se bestuur eers bespreek word, met goedkeuring van die demone (wat hulle voordoen as voorvadergeeste) natuurlik.
                      Dankie vir die verduideliking . Ja, ek verstaan nou waarvan jy praat. Ek dink dit gaan maar wereldwyd so - nou nie die demone-betrekking nie, maar regerings draai al hoe meer hulle rugge op die Here. Hy's nie eers meer welkom in skole nie. Selfs Christen skole in die VSA mag nou nie meer voornemende onderwysers vra wat hulle 'orientasie' is nie, as jy weet wat ek bedoel.

                      Ons kan maar net bid.

                      B.
                      Jeremiah 29:11
                      "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                      Comment

                      • #12
                        Re: Israel vs. Palestina

                        Nog 'n "Anti-Christelike" voorbeeld is: SA is deel van BRICS... Rusland, Indie, China....Ek weet nie hoevell Christene daar is nie...
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor

                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment

                        • #13
                          Re: Israel vs. Palestina

                          Ek skryf sommer oor iets wat mens oor die algemeen sien en nie noodwendig wat mens lees in die draad nie. Een ding wat my opval, is dat wanneer dit by Israel kom dan moet hierdie of daardie volk gemeet word aan is hulle vir of teen Israel. Is dit realisties? Watter volk is vir Jesus?

                          Daar is geen verwagting dat enige volk pertinent vir Jesus moet wees nie, want die Bybel leer tog van die smal weg en die breŽ weg en tog is daar 'n groot saak of volke vir of teen Israel moet wees of nie?

                          Wat is die ergste, om anti-semities te wees of anti-Jesus te wees? Ek is glad nie baie positief oor die oordrewe fokus op Israel nie, want 'n gelowige word gemeet aan hul liefde vir mekaar en hul medemens, nie hul liefde vir Israel spesifiek en pertinent Israel nie. Dit klink verdag, as mens dit op die oppervlak beskou en maak nie altyd sin nie.

                          Die wortel wat Israel dra in Romeine 11 is in my verstaan Jesus en nie 'n aardse volk Israel nie...
                          The Rapture

                          My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                          but I must confess, donít worry
                          the rapture is not before the Great Tribulation
                          itís before Godís wrath!!!

                          Because His wrath is not meant for you
                          itís for all the people in the zoo
                          think about it and refreshÖ
                          you will see thereís no way out of here, in the flesh

                          If you really believe, you will see
                          the rapture is for you and me
                          when we decide to leave from here
                          that very day, oh! God adhereÖ

                          Comment

                          • #14
                            Re: Israel vs. Palestina

                            En tog Ferdi, die Bybel is daarvan vol dat Israel 'n groot saak in die wÍreld sal wees teen die tyd van die einde. Dit is nie my of jou keuse nie, dit is eenvoudig so in die Bybel voorspel en so sien ons dit vandag gebeur. Meeste probeer hierdie sentrale swaartepunt van die wÍreld wegredeneer, maar hulle kan nie. Israel, een van die kleiste landjies wat daar is, skaars so groot soos die Kruger en dan is baie daarvan nog woestyn ook, en tog, hulle voer voedsel uit en as daar byna enige iets daar gebeur, dan is dit hoofopskrifte die wÍrelddeur, positief of negatief. Meestal negatief maar steeds hoofopskrifte. So was dit sedert 1948 en lyk my so gaan dit bly - wat jy en ek nou ookal daarvan sÍ.

                            Waarom hierdie oordrewe belangstelling in Israel? Eenvoudig net omdat die duiwel iets weet wat oor en oor in die Bybel profeteer word, iets wat die meeste Chrstene nie meer weet nie, of nie wil weet nie, en dit is dat Israel, of ons dit wil weet of nie, 'n toekoms in die Bybel het - onteenseglik. Satan haat dit en probeer alles om dit te laat misluk en God verkeerd te bewys en baie kerke help hom om dit te doen, maar voor die hand liggend is die feit dat hulle almal, hoe ver hulle ookal in die meerderheid is, beskaamd gaan staan.

                            Comment

                            • #15
                              Re: Israel vs. Palestina

                              Jy skryf van anti Jesus of pro Israel .Die moslems is nie net anti Jesus nie hulle plaas Hom onder Mohammed ,of ondergeskik .Keuse tussen die 2 groepe behoort nie moelik te wees nie maar een of ander tyd sal ons moet kies.

                              Comment

                              Working...
                              X