Announcement

Collapse
No announcement yet.

Duitsland en die Eindtye?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Duitsland en die Eindtye?

    Iets blyk net, dat iemand wat verhewe is, wil domineer. Is daar meriete in so stelling?

    Lees gerus die volgende artikel (Which Country really rules the World?) en lewer gerus kommentaar daaroor seblief....
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Re: Duitsland en die Eindtye?

    Ek weet te min van die lande van die wêreld om te kan saam stem of nie. Volgens my gevoel moet Amerika nog steeds die belangrikste/dominerendste land wees. Wat egter interessant is, is dat volgens Siener Duitsland wel die sterkste land sal wees na die volgende moontlike wêreldoorlog.

    Comment

    Working...
    X