Announcement

Collapse
No announcement yet.

Duitsland en die Eindtye?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Kalahari
    replied
    Re: Duitsland en die Eindtye?

    Ek weet te min van die lande van die węreld om te kan saam stem of nie. Volgens my gevoel moet Amerika nog steeds die belangrikste/dominerendste land wees. Wat egter interessant is, is dat volgens Siener Duitsland wel die sterkste land sal wees na die volgende moontlike węreldoorlog.

    Leave a comment:


  • CFJ
    started a topic Duitsland en die Eindtye?

    Duitsland en die Eindtye?

    Iets blyk net, dat iemand wat verhewe is, wil domineer. Is daar meriete in so stelling?

    Lees gerus die volgende artikel (Which Country really rules the World?) en lewer gerus kommentaar daaroor seblief....
Working...
X