Announcement

Collapse
No announcement yet.

Economist 2015

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Economist 2015

    Het julle al na die Economist 2015 se voorblad gekyk? As julle nog nie het nie doen dit gerus, want dit is nogal insiggewend. Dit is so vol simboliek, en daar is goeie webblaaie wat dit verduidelik, maar ek wil liewers nie 'n 'link' hier plaas nie.

    Groete,
    B.
    Last edited by paidforinfull; Mar 10th 2015, 08:29 PM.
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

  • #2
    Re: Economist 2015

    Originally posted by paidforinfull View Post
    Het julle al na die Economist 2015 se voorblad gekyk? As julle nog nie het nie doen dit gerus, want did is nogal insiggewend. Dit is so vol simboliek, en daar is goeie webblaaie wat dit verduidelik, maar ek wil liewers nie 'n 'link' hier plaas nie.

    Groete,
    B.
    Jy kan maar die link plaas B, want of mens nou dit noem en mense soek dit self of klik net op die link, dit is seker maar 'n half dosyn van die een en 6 van die ander...
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Re: Economist 2015

      Originally posted by CFJ View Post
      Jy kan maar die link plaas B, want of mens nou dit noem en mense soek dit self of klik net op die link, dit is seker maar 'n half dosyn van die een en 6 van die ander...
      Dankie, F. Die een link is: http://vigilantcitizen.com/vigilantr...e-predictions/

      Ek se nie ek stem saam met hoe hulle elke puntjie verstaan of verduidelik nie, veral nie die een met die pyltjies gemerk 11.5 en 11.3 nie.
      Ek het 'n bietjie navorsing gaan doen en toe vind ek dit is die IP adres van die DoD Network Information Center (Department of Defense Network Information Center - kyk maar na die website Acronym Finder asook ander). Ok, so hoekoms skiet die DoD pyltjies af?

      Nou ja, die 'powers that be' is glad nie skaam om hulle voornemens en planne vir hierdie jaar met ons almal te deel nie. Nie goed nie.

      B.
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment


      • #4
        Re: Economist 2015

        Dit is nou wat mens in Engels sou beskryf as, 'breaking news'. Ek wonder watter Afrikaanse woord beskryf dit ook so lekker. Dis 'n baie leersame artikel en daar is genoeg prentjies ook, vir die wat nie kan of wil lees nie, wat meer as 'n 1000 woorde sê. Dankie B...
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #5
          Re: Economist 2015

          Originally posted by CFJ View Post
          Dit is nou wat mens in Engels sou beskryf as, 'breaking news'. Ek wonder watter Afrikaanse woord beskryf dit ook so lekker. Dis 'n baie leersame artikel en daar is genoeg prentjies ook, vir die wat nie kan of wil lees nie, wat meer as 'n 1000 woorde sê. Dankie B...
          Ja, dis nogal iets om oor na te dink.

          Jong, dinge lyk op so baie vlakke nie goed nie. Ek glo vas ons staan op die drumpel van die begin van die Groot Verdrukking. Mag die Here ons beskerm!

          B.
          Jeremiah 29:11
          "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

          Comment


          • #6
            Re: Economist 2015

            Ek glo dit ook B. Dit wat in daardie artikel geskryf is, is 'n 'wake-up call' sonder weerga. Dis is al die groot kanonne wat geluide begin maak en hulle is sommer blatant ook!
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…


            Comment


            • #7
              Re: Economist 2015

              Gaan kyk gerus na Jonathan Cahn se lering oor Jesaja 9/10 op Youtube.

              Comment


              • #8
                Re: Economist 2015

                Originally posted by Rapture Ready View Post
                Gaan kyk gerus na Jonathan Cahn se lering oor Jesaja 9/10 op Youtube.
                Ek sal so maak, dankie. Ek het wel al na heelwat van sy clips op YouTube gekyk, en ek het sy boek getiteld 'Harbinger' wat ek hierdie komende vakansie gaan lees.

                B.
                Jeremiah 29:11
                "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                Comment


                • #9
                  Re: Economist 2015

                  Originally posted by Rapture Ready View Post
                  Gaan kyk gerus na Jonathan Cahn se lering oor Jesaja 9/10 op Youtube.
                  Vreeslik dramaaaties, maar lyk my nie dit sê eintlik veel nie. Verskoon my sarkasme, maar dit verg regtig nie 'n profeet om: "Die oordeel is naaaby." te sê, met dramatiese musiek en flitsende beelde in die agtergrond nie. Kan iemand my dalk sê of hy darem iets met substans sê op 'n stadium?

                  Comment

                  Working...
                  X