Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat is die doel van 'n letterlike 1000-jarige vrederyk?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Wat is die doel van 'n letterlike 1000-jarige vrederyk?

    In die Bybel word gelowiges se verwagting van die hemel sterk aan hulle oorgedra. Mens lees byvoorbeeld,

    Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus,
    (Filp 3:20)

    As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.
    (Kol 3:1-3)


    Jesus het juis die koninkryk van die hemele kom verkondig en wys waar ons skat is...

    Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.
    (Mat 6:19-21)


    Wat is die doel van 'n aardse, letterlike 1000-jarige vrederyk, as ons verwagting volgens die Bybel, slegs 'n hemelse verwagting moet wees?

    Het ons nie nou, terwyl ons in soveel verdrukking is, 'n vrederyk nodig nie?

    Wat baat 'n toekomstige letterlike 1000-jarige vrederyk nou, vandag, vir my en jou?
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Re: Wat is die doel van 'n letterlike 1000-jarige vrederyk?

    Hi Ferdi

    Ek glo nie dat daardie 1000 jaar hier op aarde gespandeer gaan word nie, maar wel in die hemel. Die sondige aarde se oppervlak gaan totaal en al vernietig wees deur die glorie van Jesus Christus se wederkoms.

    Hier het ek voorheen my verstaan hieroor uitgelig.

    Groete

    Ben

    Comment

    Working...
    X