Announcement

Collapse
No announcement yet.

'Gevoel'

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 'Gevoel'

    Net vir interessantheidshalwe: het julle ook 'n gevoel van afwagting dat iets binnekort(erig) gaan gebeur (ek weet nie wat nie, maar bv. iets met die eindtye te doen)?

    Ek voel sterk dat die Heilige Gees dit op my hart le dat hier 'n ding kom.

    Groete,
    B.
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

  • #2
    Re: 'Gevoel'

    Originally posted by paidforinfull View Post

    Hi B,

    Presies dieselfde by my ook. Mens 'sense' dit net soos die Ingelsman sal sê. Die gewone wat mens sou doen, byvoorbeeld in besigheid, werk net nie meer nie en orals getuig mense dit. Die natuur is ekstra deurmekaar en dis net of alles so oktaaf hoër inspeel op hierdie gevoel wat mens kry, as in vorige jare...
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…

    Comment

    • #3
      Re: 'Gevoel'

      Hi,
      Ek het presies ook so 'n "gevoel", 'n verwagting dat iets aan die broei is en daardie gevoel word net al sterker in my soos tyd aanstap. Ek wou juis ook nes jy 'n plasing maak om selfde vraag te vra maar jy my voorgespring

      Comment

      • #4
        Re: 'Gevoel'

        Originally posted by RR van Wyk View Post

        Ek dink dit wys mens net wat speel af in elke mens se gemoed RR en dat jy aan B hierdie noem, is verseker nie toevallig nie. Hier is iets groots oppad en dit sal goed en sleg tegelyk wees...
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…

        Comment

        • #5
          Re: 'Gevoel'

          Ons gesinnetjie is besig om deur Lukas te lees en dit is 'n wonderlike bemoediging as ons lees:
          En daar sal tekens wees aan son en maan en sterre, en op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Want die kragte van die hemele sal geskud word. En dan sal hulle die Seun van die mens sien kom in ‘n wolk, met groot krag en heerlikheid. En as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle verlossing naby is.
          (Luk 21:25-28)

          Comment

          • #6
            Re: 'Gevoel'

            My gevoel is dat Iran enige dag nou gaan aankondig dat hulle nukes het. Dink net hoe wereld spanning gaan toeneem....

            Comment

            • #7
              Re: 'Gevoel'

              Originally posted by Ben Cronje View Post
              My gevoel is dat Iran enige dag nou gaan aankondig dat hulle nukes het. Dink net hoe wereld spanning gaan toeneem....
              Ek het gisteraand na 'n praatjie geluister waar een van die sprekers reken dat Iran heel moontlik binnekort iets gaan aanvang, maar nie by hulself nie. Dit gaan moontlik saam in 'n aliansie met een of meer ander lande wees.

              Comment

              • #8
                Re: 'Gevoel'

                Ek moet se dat dit my laat beter voel dat julle ouens ook hierdie dinge aanvoel - soms wonder mens of jy koekoes raak. Dis net dat ek al lankal voel hier kom 'n ding, maar die laaste ruk voel ek dit baie sterker aan.

                Soos wat Son of the South uit Lukas aangehaal het: En as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle verlossing naby is.

                Aan die een kant voel ek 'n gevoel van opgewondenheid in my opborrel, en aan die ander kant glo ek ook dat dinge eers baie erger gaan raak voor Jesus ons kom haal. Ek voel ook baie jammer vir Israel, want ek weet dinge gaan baie erg raak vir hulle.

                Dus kan mens maar net waak en bid, en aan die Here vasklou en elke dag dit doen wat Hy vir mens gee om te doen.

                CFJ, ek stem saam met jou: dinge is net nie meer soos dit was nie, en die manier van dinge doen (veral in besigheid) verander ook. Soos die Ingelsmanne sal se; dit wat kom is a 'game changer'.

                Ek glo vas dit gaan moeiliker en moeiliker vir Christene raak om aan te hou om sekere werk te doen. Hierdie hele nuwe 'vrolike huwelikswet' wat in die VSA aanvaar is het al klaar veroorsaak dat sekere Christene hulle regerings-werk moes los omdat hulle weier om huwelikslisensies aan sekere mense uit te reik. Groot stories. Ons werk in 'n Amerikaanse Christenskool en het 'n hele klomp instruksies gekry oor hoe dit ons gaan affekteer. Dit raak nou bykans onmoontlik om voornemende onderwysers sekere vrae te vra, en dit raak ook dit wat mens die kinders mag leer aan. Ons wonder hoe lank ons nog so sal kan aangaan ...

                Groete,
                B.
                Jeremiah 29:11
                "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                Comment

                • #9
                  Re: 'Gevoel'

                  Die laaste tyd word dit al duideliker dat baie mense aanvoel dinge is besig om te gebeur. Op die internet lees mens oor en oor dieselfde boodskap dat baie iets verwag in middel September.
                  Baie dinge wat gelyk gaan gebeur. Ekonomie wat tuimel, die Joodse feesdae wat inpas met die gebeure, en nog vele ander wat mens kan oplees oor. Ek hoef nie eers skakels te gee nie want die internet gons daaroor.

                  Comment

                  • #10

                    Iets interesant wat ook in September plaasvind RR, is dat die Pous die Amerikaanse Kongres gaan toespreek en spesifiek vir Obama gaan besoek. Blykbaar gaan hy een of ander belangrike aankondiging maak..., mens kan seker maar raai wat dit gaan wees!
                    The Rapture

                    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                    but I must confess, don’t worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    it’s before God’s wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    it’s for all the people in the zoo
                    think about it and refresh…
                    you will see there’s no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhere…

                    Comment

                    • #11
                      Re: 'Gevoel'

                      Moet net nie bang wees nie

                      Ek glo hierdie 'gevoel' wat julle het kan mens gelykstel aan die Fees van Trompette (nê??)
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor

                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment

                      • #12
                        Re: 'Gevoel'

                        Originally posted by Ta-An View Post
                        Moet net nie bang wees nie
                        Dit is darem maar wonderlik hoeveel bemoediging mens in die Woord kan vind. Die versie vir vandag sê:
                        Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose.
                        (2Th 3:3)

                        Comment

                        • #13
                          Re: 'Gevoel'

                          Originally posted by paidforinfull View Post
                          Net vir interessantheidshalwe: het julle ook 'n gevoel van afwagting dat iets binnekort(erig) gaan gebeur (ek weet nie wat nie, maar bv. iets met die eindtye te doen)?

                          Ek voel sterk dat die Heilige Gees dit op my hart le dat hier 'n ding kom.

                          Groete,
                          B.
                          So, het daar toe nou al iets gebeur?

                          Ek bedoel, buiten dat daar nou méér Moslems in Europa is as nog ooit tevore in die geskiedenis?

                          Comment

                          • #14
                            Re: 'Gevoel'

                            Originally posted by Son of the South View Post
                            So, het daar toe nou al iets gebeur?

                            Ek bedoel, buiten dat daar nou méér Moslems in Europa is as nog ooit tevore in die geskiedenis?
                            Nog niks van belang wat ek van weet nie, maar ek glo dit kom. Hoe en wanneer weet mens nou nie, maar ek glo dit gaan nie meer baie jare wees nie.

                            B.
                            Jeremiah 29:11
                            "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                            Comment

                            • #15
                              Re: 'Gevoel'

                              Originally posted by Son of the South View Post
                              So, het daar toe nou al iets gebeur?

                              Ek bedoel, buiten dat daar nou méér Moslems in Europa is as nog ooit tevore in die geskiedenis?
                              Daar gebeur elke dag iets van belang. Dit is net 'n stadige proses. Mens breinspoel nie massas mense in een dag nie dit vat tyd.

                              Comment

                              Working...
                              X