Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wie se vrou is ons nou?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Wie se vrou is ons nou?

    In die Bybel lees ons dat Israel word die vrou van God genoem. Jesaja.54:5 Want jou Maker is jou Man; HERE van die leŽrskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser. Hy sal die God van die hele aarde genoem word. Hier word Net Israel aangespreek om te toon dat sy die vrou is. Nou word daar n ander bruid deur mense opgerig om aan die Seun n vrou te gee, maar hulle vergeet een ding en dit is dat die evangelie se fondasie lÍ in Israel want die saligheid is uit die Jode. Johannes.4:22 Julle aanbid wat julle nie weet nie; ons aanbid wat ons weet, want die saligheid is uit die Jode.Dus sien ek dat Jesus het gekom om die vrou van God te herstel en nie vir Hom as vrou te neem nie. Dit sal egbreuk wees en n skande wat die wet betref. Christus tree hier op as middelaar en verteenwoordig God se vrou vir genade dat sy nie verstoot moet word nie. Hierdie genade deur het die weg na God oopgemaak vir alle mense deur die kruisdood. Christus het nie n bruid of vrou kom soek soos sommige beweer nie. Dit is ook nie wat Paulus in gedagte gehad het toe hy die gemeente van Efese aangespreek het nie. Hy het oor die reinheid van die kerk verwys hoe rein die kerk moet wees met die openbaring van Christus.
Working...
X