Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die leuen van Larkin

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Die leuen van Larkin

    Die leuen van Larkin.

    Die prent van Larkin wat 'n voorstelling maak van twee opstandings wat heel ongegrond is vir die heiliges. Daar is net twee opstandings die eerste en tweede waarvan die eerste opstanding alleenlik vir die heiliges bedoel is. Die tweede opstanding het alleenlik betrekking met die opstanding van die goddelose na die 1000 jaar tydperk. Onthou die eerste opstanding het alleenlik betrekking op die regverdiges. Dus, moet ons maar wag totdat die voltaligheid van hulle wat ter wille van die evangelie gedood word volbring word.
    Die leuen van Larkin.doc
Working...
X