Announcement

Collapse
No announcement yet.

Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

    Waar in die Bybel, word bevestig dat Jode of dan nou fisiese Israel, hulle land terug gekry het in 1948?

    Hoekom sou God vir 'n volk wat Jesus verwerp, seŽn om hulle land te herstel?
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ

  • #2
    Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

    Hoe kom nie Israel nie .Wil jy dan eerder dat die moslems dit kry .Of nog erger die 'kerk ' soos dit vandag daar uitsien .Ons kan sien dat die Bybelse waarhede vewerp word .

    Comment

    • #3
      Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

      Originally posted by trudie View Post
      Hoe kom nie Israel nie .Wil jy dan eerder dat die moslems dit kry .Of nog erger die 'kerk ' soos dit vandag daar uitsien .Ons kan sien dat die Bybelse waarhede vewerp word .
      Hi Trudie,

      Hoe verstaan jy God se werkswyse as Hy die volgende aan Israel sÍ?
      en hulle hul tot U bekeer met hul hele hart en met hul hele siel, in die land van hul vyande wat hulle weggevoer het, en hulle bid tot U in die rigting van hulle land wat U aan hulle vaders gegee het, van die stad wat U verkies het, en die huis wat ek vir u Naam gebou het, (1Kn 8:48)

      en hulle hul tot U bekeer met hul hele hart en met hul hele siel in die land van hul gevangenskap, van die wat hulle weggevoer het, en hulle bid in die rigting van hulle land wat U aan hulle vaders gegee het, en van die stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het, (2Kr 6:38)

      met die woorde: Bekeer julle tog elkeen van sy verkeerde weg en van die boosheid van julle handelinge, en woon in die land wat die HERE aan julle en julle vaders gegee het, van eeu tot eeu; (Jer 25:5)

      En Ek het na julle gestuur al my knegte, die profete, vroeg en laat, om te sÍ: Bekeer julle tog elkeen van sy verkeerde weg en maak julle handelinge goed en loop nie agter ander gode aan om hulle te dien nie; dan sal julle bly in die land wat Ek aan julle en julle vaders gegee het. Maar julle het geen gehoor gegee en na My nie geluister nie. (Jer 35:15)

      Wanneer herstel Hy hulle land? Doen Hy dit sommer net om profesie te vervul of is daar eers 'n voorwaarde?
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ

      Comment

      • #4
        Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

        Jesus het geweet baie sal Israel vir hulleself wil opeis en daarom soos ek verstaan het Hy die volgende gesÍ...

        Ek ken jou werke en verdrukking en armoede maar jy is ryk en die lastering van die wat sÍ dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar ‘n sinagoge van die Satan. (Opn 2:9)

        Kyk, Ek gee jou uit die sinagoge van die Satan, van die wat sÍ dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar lieg Ek sal maak dat hulle kom en voor jou voete neerbuig en erken dat Ek jou liefgehad het. (Opn 3:9)

        Wie is Jode vandag of eerder, Israel, wie is God se Israel, want dit is en bly immers Syne, dan nie? As Jesus hierdie woorde uiter, hoe sou ons vandag se Jode moet sien, waar hulle Hom laster en steeds nie erken as die Messias nie? Wie is dit anders as Satan, wanneer Jesus gelaster word?
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ

        Comment

        • #5
          Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

          My vraag bly egter " Wie is ons om names God te besluit . " As ek na vandag se mense kyk ,is daar geen nasie wat die vinger na Israel kan wys nie .As ons op die selfde manier as Israel geoordeel word ,is ons ' nasie wat voorvadergeeste aanbid .Daar was gelowiges in Israel met Jesus se dood .Gaan almal vewerp word om dat die wat nie geglo het dat Jesus die Seun van God is nie in die meerderheid was .God is betroubaar en God het nog altyd Sy beloftes in stand gehou .Ons as mense het lyk my nie die insig om alles wat God belowe het ten volle te verstaan nie .Al wat ek van oortuig is , is dat God reg sal laat geskied .

          Comment

          • #6

            Die vraag wat by myself opkom, is presies wie is God se Israel, is dit 'n fisiese volk of 'n geestelike volk? Hoe verstaan jy hierdie gedeelte?

            En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.
            (Gal 3:29)

            Hoe sou jy dit vergelyk met wat hier staan?
            En Ek sal aan jou en jou nageslag nŠ jou die land van jou vreemdelingskap gee, die hele land Kanašn, as Ďn ewige besitting; en Ek sal vir hulle Ďn God wees. Verder het God aan Abraham gesÍ: Maar jy moet my verbond hou, jy en jou nageslag nŠ jou, van geslag tot geslag.
            (Gťn 17:8-9)

            Dit was 'n verbond wat ons almal moet erken en dan staan daar om bevestiging aan GalasiŽrs 3:29 te gee die volgende oor gelowige mense se erflating...

            Daarom, onthou dat julle wat vroeŽr heidene in die vlees was en onbesnedenes genoem word deur die sogenaamde besnydenis wat in die vlees met hande verrig word, dat julle in diť tyd sonder Christus was, vervreemd van die burgerskap van Israel en vreemdelinge ten aansien van die verbonde van die belofte, sonder hoop en sonder God in die wÍreld. Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeŽr ver was, naby gekom deur die bloed van Christus. Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het deurdat Hy in sy vlees die vyandskap tot niet gemaak het, naamlik die wet van gebooie wat in insettinge bestaan; sodat Hy, deur vrede te maak, die twee in Homself tot een nuwe mens kon skep en albei in een liggaam met God kon versoen deur die kruis, nadat Hy daaraan die vyandskap doodgemaak het. En Hy het die evangelie van vrede kom verkondig aan julle wat ver was en aan die wat naby was; want deur Hom het ons albei die toegang deur een Gees tot die Vader.
            (Efs 2:11-18)

            Die Here het ons een gemaak, daar is nie meer Israel en nie-Israel nie, almal is nou Israel wat Jesus in geloof aanneem en volgens die belofte nie meer vreemdelinge nie, maar mede-erfgename...

            As hierdie boodskap van die Nuwe Testament nie die kern van ons verstaan is nie, dan is daar nie 'n Nuwe Testament nie...
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ

            Comment

            • #7
              Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

              Die vraag wat elkeen net moet uitmaak, is hoekom sal die Here 'n onderskeid maak, deur mense wat nie wedergebore is, deels Sy volk te noem en deels nie? Die middelmuur van skeiding is dan afgebreek? As 'n fisiese Israel vandag nog meriete het, dan was die Nuwe Testament en die verbond daarin vervleg, oorbodig. Dit neem ook die krag van die kruis van Christus (wat totale en volkome versoening kom bring het), na 'n vlak van 'n onnoemenswaardige gebeurtenissie toe, terwyl die kruis van Christus die hoogtepunt is van die ganse geskiedenis.

              Mens kan net deel van God se volk word, as jy gewederbaar is en geloof maak jou Sy volk, niks anders nie. Die Ou Testament was 'n tyd van VLEES, WERKE en WET. Die Nuwe Testament het 'n tyd geword van GEES, GENADE en GELOOF. Dit is 'n baie ernstige dwaling om iets wat vas verander het, weer terug te neem na die Ou Testament en VLEES, WERKE en WET as 'n las op die mens te kom plaas. Ons is verlos daarvan!
              The Rapture

              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
              but I must confess, donít worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              itís before Godís wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              itís for all the people in the zoo
              think about it and refreshÖ
              you will see thereís no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhereÖ

              Comment

              • #8
                Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

                Vir diť wat nog nie het nie, kyk na hierdie video en sÍ wat julle daarvan dink:

                https://www.youtube.com/watch?v=typ2pl2L47k
                Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                Comment

                • #9
                  Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

                  As jy roep om hulp, mag jou klomp afgode jou red! Maar ’n wind sal hulle wegwaai en hulle omstamp. Wie egter tot My sy toevlug neem, sal die hele land erf en my heilige berg besit.”

                  • #10
                    Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

                    Originally posted by CFJ View Post
                    As jy roep om hulp, mag jou klomp afgode jou red! Maar ’n wind sal hulle wegwaai en hulle omstamp. Wie egter tot My sy toevlug neem, sal die hele land erf en my heilige berg besit.”
                    Die vraag is, is dit wat gebeur het in 1948, 'n volk wat volgens hierdie Godspraak uit Jesaja 57, hulle tot Hom gewend het?

                    Maak oop julle oŽ en luister Israel!!!
                    The Rapture

                    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                    but I must confess, donít worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    itís before Godís wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    itís for all the people in the zoo
                    think about it and refreshÖ
                    you will see thereís no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhereÖ

                    Comment

                    • #11
                      Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

                      Originally posted by Philip dT View Post
                      Vir diť wat nog nie het nie, kyk na hierdie video en sÍ wat julle daarvan dink:

                      https://www.youtube.com/watch?v=typ2pl2L47k
                      Hi Philip,

                      Dis seker nie die gewilde siening van ons dag nie, maar dis presies soos ek dit verstaan en kom op 'n tyd wat baie nodig is en persoonlik dink ek dit is 'n uitstekende video...
                      The Rapture

                      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                      but I must confess, donít worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      itís before Godís wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      itís for all the people in the zoo
                      think about it and refreshÖ
                      you will see thereís no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhereÖ

                      Comment

                      • #12
                        Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

                        Wat my net opval, is dat voor 1948 was fisiese Israel nie teologies so 'n pertinente siening soos daarna nie. Die geskiedenis wat die Kerk betref, was dat Israel hoofsaaklik gesien is/was as 'n geestelike Israel en die tye waarin ons nou leef het hierdie fokus feitlik heeltemal in die niet verdwyn... en is dit 'n klein minderheid wat steeds glo Israel is 'n geestelike Israel.

                        • #13

                          ...of dat die kerk Israel vervang het.

                          Vandag, as jy laasgenoemde suggereer, is daar baie wat meen jy is 'n anti-Semiet.
                          Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                          Comment

                          • #14
                            Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

                            Originally posted by Philip dT View Post
                            ...of dat die kerk Israel vervang het.

                            Vandag, as jy laasgenoemde suggereer, is daar baie wat meen jy is 'n anti-Semiet.
                            Soos ek verstaan, is die bottomline dit: Op grond waarvan kan vandag se ongelowige Jode aanspraak maak op God se beloftes in die Ou Testament? Etnisiteit? Religie? KontinuÔteit met historiese Israel? Nie een van laasgenoemde kan stand hou in die lig van die geskiedenis of die Nuwe Verbond nie.

                            JudaÔsme soos ons dit vandag ken, het eers ontstaan na 70 n.C. en is eintlik 'n voortsetting van die tradisies van die FariseŽrs wie Christus as Messias verwerp het.

                            Die Nuwe Verbond, wat die eerste een Oud gemaak het (Heb 8) beteken dat die kriteria vir kindskap in die Nuwe Testament wesenlik verander het. Waar vlees (etnisiteit, volk), wet en besnydenis (alles uiterlik) deel was van kindskap in die Ou Verbond, val alles wat uiterlik is weg in Christus. In Christus word kindskap, en dus ook die basis waarop ons kan aanspraak maak op God se beloftes, wesenlik geherdefinieer, en is die merktekens van kindskap slegs innerlik en nie (deels) uiterlik nie. Nou is ons God se kinders en Abraham se kinders slegs op grond van geloof in Christus (Gal 3:7 en 29) en die inwoning van die Heilige Gees wat getuig saam met ons gees dat ons God se kinders is (Rom 8:16). Laasgenoemde is die enigste kriteria vir kindskap en die enigste kriteria vir aanspraak op God se beloftes sedert die Nuwe Testament.
                            Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                            Comment

                            • #15
                              Re: Israel kry land terug in 1948, is dit Bybelse profesie?

                              William Miller vat dit vir my mooi saam:

                              Eers het hy die volgende gedoen:

                              For two years, from 1816-18, Miller's attention was given to Bible study. He set aside commentaries and, as far as possible, all preconceived ideas, and launched into his investigation of Bible teachings, using only his Bible and Cruden's Concordance. The longer his study continued, the deeper became his confidence in the Scriptures; but the further he found himself from some of the popular theological teachings of the time. Miller's own statement of what he calls “The Result Arrived At,” published in a pamphlet, should be given careful scrutiny”:

                              En tot die volgende slotsom gekom:

                              “While thus studying the Scriptures, I became satisfied, if the prophecies which have been fulfilled in the past are any criterion by which to judge of the manner of the fulfillment of those which are future, that the popular views of the spiritual reign of Christ, a temporal millennium before the end of the world, and the Jews' return, are not sustained by the word of God; for, I found that all the Scriptures on which those favorite theories are based, are as clearly expressed as are those that were literally fulfilled at the first advent, or at any other period in the past.

                              I found it plainly taught in the Scriptures that Jesus Christ will again descend to this earth, coming in the clouds of heaven, in all the glory of his Father: that, at his coming the kingdom and dominion under the whole heaven will be given to Him and the saints of the Most High, who will possess it forever, even forever and ever: that, as the old world perished by the deluge, so the earth that now is, is reserved unto fire, to be melted with fervent heat at Christ's coming, after which, according to the promise, it is to become the new earth wherein the righteous will forever dwell: that, at his coming, the bodies of all the righteous dead will be raised, and all the righteous living be changed from a corruptible to an incorruptible, from a mortal to an immortal state; that they will all be caught up together to meet the Lord in air, and will reign with him forever in the regenerated earth: that, the controversy [of] Zion will then be finished, her children be delivered from bondage, and from the power of the tempter, and the saints be all presented to God blameless, without spot or wrinkle in love; that, the bodies of the wicked will then all be destroyed, and their spirits be reserved in prison until their resurrection and damnation; and that when the earth is thus regenerated, the righteous raised, and the wicked destroyed, the kingdom of God will have come, when his will will be done on earth as it is done in heaven; that the meek will inherit it, and the kingdom become the saints'.

                              I found that the only millennium taught in the word of God is the thousand years which are to intervene between the first resurrection and that of the rest of the dead, as inculcated in the twentieth of Revelation; and that it must necessarily follow the personal coming of Christ and the regeneration of the earth: that, till Christ's coming, and the end of the world, the righteous and wicked are to continue together on the earth, and that the horn of the Papacy is to war against the saints until his appearing and kingdom, when it will be destroyed by the brightness of Christ's coming; so that there can be no conversion of the world before the advent; and that as the new earth, wherein dwelleth righteousness, is located by Peter after the conflagration, and is declared by him to be the same for which we look, according to the promise of Isa. 65:17, and is the same that John saw in vision after the passing away of the former heavens and earth; it must necessarily follow that the various portions of Scripture that refer to the millennial state must have their fulfillment after the resurrection of all the saints that sleep in Jesus.

                              I also found that the promises respecting Israel's restoration are applied by the apostle to all who are Christ's,—the putting on of Christ constituting them Abraham's seed, and heirs according to the promise.”—William Miller, Apology and Defence, pages 7-9. (This is a pamphlet of thirty-six pages, written in 1845.)

                              Comment

                              Working...
                              X