Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    CFJ, SÍ die Woord nie Írens, die anti-Chris "het al gekom" nie?

    Ek bedoel, daar's gedurig anti-Christusse aan't kom? Nes daar gedurig pseudo Christusse aan’t kom is.

    Comment


    • Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

      Originally posted by Gerhard Ebersoehn View Post
      CFJ, SÍ die Woord nie Írens, die anti-Chris "het al gekom" nie?

      Ek bedoel, daar's gedurig anti-Christusse aan't kom? Nes daar gedurig pseudo Christusse aan’t kom is.
      Verwys jy hierna Gerhard...?

      Kinders, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, bestaan daar ook nou baie antichriste, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is. Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons nie; want as hulle van ons was, sou hulle by ons gebly het; maar dit moes aan die lig kom dat hulle nie almal van ons is nie.
      (1Joh 2:18-19)
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ


      Comment

      Working...
      X