Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die tyd van herstel....?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Johnny
    replied
    Re: Die tyd van herstel....?

    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
    Waar in die Ou Testament kom die naam Jesus voor ?
    Oral waar jy die woord Engel met 'n hoofletter lees in die Ou Testament, verwys dit na Jesus.

    In 57 verse en 61 plekke. Die eerste daarvan is hier:

    Genesis 16:7 "En die Engel van die HERE het haar by n fontein in die woestyn gevind, by die fontein op pad na Sur,......"

    Die laaste plek:

    Maleagi 3:1 "Kyk, Ek stuur my boodskapper wat die weg voor My uit sal baan; dan sal skielik na sy tempel kom die Here na wie julle soek, naamlik die Engel van die verbond, na wie julle n begeerte het. Kyk, Hy kom, s die HERE van die lerskare."

    Leave a comment:


  • Phil Fourie
    replied
    Mense, ons leef in 'n tyd waar dit waarlik nodig is dat ons die Heilige Gees moet vra vir onderskeiding, hierdie skrywe is so ver van die pad af, dit is nie eers snaaks nie, net die eerste paar paragrawe wat ek myself kon dwing om te lees was vol teenstrydighede met die Woord.

    Hou maar eerder verby hier

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Originally posted by Son of the South View Post
    Kompos hoop toe? (Gehenna)
    En dit is waar die wurm nie ophou vreet nie, and die vuur nooit blus nie

    Leave a comment:


  • Son of the South
    replied
    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
    Waareen gaan die "onkruid" as hulle weggeraap word An ?
    Kompos hoop toe? (Gehenna)

    Leave a comment:


  • Die Filadelfieer
    replied
    Originally posted by ACCM View Post
    Fila, weet jy, ek dink nou aan die die gelykenis van die onkruid en die koring ...... sou die onkruid weg geraap word, dink net wat se groot verwarring daar by mense sal wees wat agterbly.... veral die wat wag op 'n wegraping... en dan agterbly... mens sal maar kyk na wie agterbly saam met jou

    Waareen gaan die "onkruid" as hulle weggeraap word An ?

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
    Waar in die Ou Testament kom die naam Jesus voor ? Ek sien die mods beloer darem die ou se uitlatings versigtig, want ai toggie, 'n vals wegraping ?
    Fila, weet jy, ek dink nou aan die die gelykenis van die onkruid en die koring ...... sou die onkruid weg geraap word, dink net wat se groot verwarring daar by mense sal wees wat agterbly.... veral die wat wag op 'n wegraping... en dan agterbly... mens sal maar kyk na wie agterbly saam met jou

    Leave a comment:


  • Son of the South
    replied
    Brrrr, gril ek nou tot by my tone.

    Die ingilse moderators het reeds die verwysings na eksterne webtuistes verwyder en 'n oproep gedoen dat iemand tog net die siel moet probeer reghelp.

    Leave a comment:


  • Die Filadelfieer
    replied
    Waar in die Ou Testament kom die naam Jesus voor ? Ek sien die mods beloer darem die ou se uitlatings versigtig, want ai toggie, 'n vals wegraping ?

    Leave a comment:


  • RR van Wyk
    replied
    Hi ACCM
    Daar is heelwat goedjies wat my bietjie ontstel hier. Die "almighty wind ministries" se webtuiste het ek ook na gaan kyk en ek voel vreeslik ongemaklik daaroor. Behalwe dat dit heeltemal te "flashy" is, raak hulle snaakse goed kwyt! onder anderre noem hulle ook weer van die ware sabbat wat volgens die gebooie nog onderhou moet word(tussen vrydag sononder en saterdag sononder)
    Is ek die enigste een wat ongemaklik voel hier of is daar ander wat eenders voel?

    Leave a comment:


  • Ta-An
    started a topic Die tyd van herstel....?

    Die tyd van herstel....?

    Kyk wat loop ek op die Engelse kant raak.... uit SA
    http://bibleforums.org/showthread.php?t=149571

    Eers wou ek s: Wow kyk na die skrif, lyk kompleet soos gevind in SA... en toe is dit in SA al die tyd
Working...
X