Announcement

Collapse
No announcement yet.

Amerika in die 'laaste dae'

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Amerika in die 'laaste dae'

    Dit is (nie sal wees nie): Amerika teen die hele węreld…

    …of

    Dit is (nie sal wees nie): Die hele węreld teen Amerika.

    HOEKOM?

    Vir my is daar net een rede voor: Amerika is die laaste bastion van Calvinistiese Protestantisme op aarde, terwyl die res van die
    węreld Katoliek (spesifiek Rooms Katoliek) en antichris is.

    Dit is al wat my kan laat begryp hoe Trump die sanksieswet teen Rusland en van alle lande Iran, sonder onderskeiding kon onderteken het. Want Islam is die eersgeborene van die vrou in skarlakenrooi en het die identiese DNA as haar teruggekeerde verlore seun, Lutheraanse, Anglikaanse en tallose ander, pseudo Protestantisme.

  • #2
    Re: Amerika in die 'laaste dae'

    Ek weet nie hoeveel data jy het nie, Gerhard.

    Ek het min, maar as jy baie het, gaan kyk gerus hierdie dokumentere program:
    Hidden Faith of the founding fathers.

    Hulle kwoteer uit die briewe van hierdie manne uit; dit laat 'n wenkbrou of twee lig...

    Comment


    • #3
      Re: Amerika in die 'laaste dae'

      Ek wens net, die oomblik wat daai klein mannetjie sy atoombom van die aarde af laat opstyg, die Amerikaners sal weet hoe, en sal gereed wees om die ding net daar bo-op die ou spulletjie te laat ontplof.

      Die Iraniërs s'n moet hulle sommer nog in die ondergrondse maakplek sy skade gekontroleerd bogronds laat aanrig.

      Comment

      Working...
      X