Announcement

Collapse
No announcement yet.

Salf medisyne wat die o oopmaak??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Salf medisyne wat die o oopmaak??

    1953 vertaling Openb 3:18 Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou o te salf, sodat jy kan sien.

    Wat s Jesus hier??Dit maak my dink aan : 2 Kor 3:15 Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, l daar 'n bedekking oor hulle hart; 16 maar wanneer hulle tot die Here bekeer is, word die bedekking weggeneem.

    Dit is tog soos 'n sluier ...dan nie?? 'n Sluier wat bedek en wegsteek, 'n sluier van vlees as dit oor die hart sit... sal salf dit wegneem??
    Ek dink dit verwys na dieseflde soort oopmaak.

    Openbaring 3:22 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes s.

    Sal die salf die ore ook oopmaak??





    Wat is die salf waarvan Jesus praat hier in die boek van Openbaring??

    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

Working...
X