Announcement

Collapse
No announcement yet.

1933/53 NT en Psalms

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 1933/53 NT en Psalms

    In MP3 formaat by Gospel Diercet vir R135 .... nie 'n slegte kopie nie
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ou en Nuwe testament MP3 formaat - ou vertaling

    Ek het in die begin rond van 2008 daai stel gekoop en toe sommer die Bybel genootskap gebel en met hulle gesels oor die stel en het toe by hulle uitgevind wanneer gaan hulle die volledige ou vertaling Bybel (ou en nuwe testament) in MP3 formaat uitbring. Hulle het toe vir my gese so teen einde 2008, so hopelik is sal dit binnekort uitkom. Ek probeer hulle nou bel om uit te vind of dit al beskikbaar is maar niemand is beskikbaar daar nie, seker nog op verlof.

    Comment


    • #3
      1953 Ou Testament in MP3 formaat beskikbaar

      1953 Ou Testament is uiteindelik ook nou beskikbaar in MP3 formaat vir R290:
      https://ww2.onthedot.co.za/otdlive/M...e&JavaScript=y

      Comment


      • #4
        Is ekke van my trollie af om te se dit sal geloof versterk?

        Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.


        Ek verstaan die vers letterlik, en hoe meer ek die Woord hoor en luister , hoe meer gaan my gedagtes oor die Woord wees en my denke verander en die Woord in my hart se kamers geskryf word soos Andrew Murray gskryf het en dan kan die Satan dit nie van my wegneem nie! Ek dink die moderne tegnologie gee ons ook geleenthede wat ons soms nie verdien nie.

        Ry in die verkeer en i.p.v radio en pop musiek luister ek Bybel en groei so ook my geloof.
        Dis alles net genade -Ma Grace
        "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

        Comment


        • #5
          Re: 1953 Ou Testament in MP3 formaat beskikbaar

          Originally posted by Psalm View Post
          1953 Ou Testament is uiteindelik ook nou beskikbaar in MP3 formaat vir R290:
          https://ww2.onthedot.co.za/otdlive/M...e&JavaScript=y
          Lyk my die link bestaan nie meer nie. Kan iemand my dalk help met 'n Ou Vertaling in audio formaat?

          Comment


          • #6
            Re: 1953 Ou Testament in MP3 formaat beskikbaar

            Originally posted by Jozi68 View Post
            Lyk my die link bestaan nie meer nie. Kan iemand my dalk help met 'n Ou Vertaling in audio formaat?
            Hallo Jozi,

            Welkom hier by ons. Ek is nie seker of dit reeds per internet beskikbaar is nie en kan help soek en miskien vra dat die ander ook sal kyk. Ek kan egter kyk of die CD's wat beskikbaar is, nog bestaan en wie dit uitgee. Ek het self so CD gehad en weet net nie waar dit nou is nie, maar as ek dit vind en jy stel belang, dan pos en dit vir jou.
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…


            Comment

            Working...
            X