Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wie nie vr nie, kan nie wt nie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Wie nie vr nie, kan nie wt nie

    Hoekom moet mens aanhou vrae vra, as mens meer wil weet?
    The Rapture

    My dearest friends, Im so sorry so sorry
    but I must confess, dont worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    its before Gods wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    its for all the people in the zoo
    think about it and refresh
    you will see theres no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere



  • #2
    Alle bekerings en herlewings begin by vrae en antwoorde op daardie vrae. Mens wonder soms of mense besef dat veral die Reformasie, juis oor vrae vra, was wat dit was. Kategismus het ook hierdie doel om 'n kort begrip in die vorm van vrae en antwoorde, van die vernaamste leerstellinge te wees.

    Daar is seker niks so verfrissend om vrae te vra nie, want hoe sal 'n kind groei as daar nie vrae is nie. Miskien is dit 'n toets in enige mens se kindskap in die Here, die aantal blywende vrae wat mens vra. Daar is tye wat ekself nie vrae vra nie, wat ook van die leegste tye kan wees en mens borrel sommer oor van blydskap as mens 'n vraag het wat vir lank 'n antwoord gesoek het. Dit bly seker maar di grootste ontdekking, 'n antwoord op 'n vraag!
    The Rapture

    My dearest friends, Im so sorry so sorry
    but I must confess, dont worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    its before Gods wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    its for all the people in the zoo
    think about it and refresh
    you will see theres no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere


    Comment


    • #3
      Hosea 4:6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.

      2 Thim 2:15 L jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.

      Die eerste vers s duidelik... ons gaan ten gronde weens gebrek aan kennis... volgens die Engelse vertaling s 2Tim. om jouself daarop toe te l, is "..to study"

      Dus ons moet die Woord bestudeer sodat ons nie ten gronde gaan weens 'n gebrek aan kennis nie, maar ons self "to show ourselves approved to G_d" ...'aanvaarbaar tot G_d te maak deur die Woord te bestudeer sodat ons die waarheid reg kan sny..
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      Working...
      X