Announcement

Collapse
No announcement yet.

Geloof en aksie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Geloof en aksie

    Duidelik deur die skrif loop geloof en aksie hand aan hand. Om te glo is nie altyd genoeg nie............
    My vraag is hoe bring 'n mens geloof en aksie in werking?
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Miskien kan 1 sa 13:19 - 1 sa 14:14 help....

    13 wys dat Jonathan en Saul swaarde/e? gehad het en res van Israel nie, dan lees jy in 14 hoe Jonathan besluit neem en in ? geloof/ vertoue ? ( selfde ding ? die geval ) in God optree en amper in vers 9 en 10 die reels stel as't ware.

    Miskien kan iemand anders beter verduidelik? ( die was Gary Kieswetter bybelstudie wat ons laasjaar gedoen het)
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

    Comment


    • #3
      Dankie Willem, ek het sommer die draad uitgedruk, sodat ek die skrif vannaand kan deurgaan, sal jou op hoogte hou van die inligting.
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment


      • #4
        Vir aksie met ons gewoonlik self die aansitterknoppie druk

        my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

        If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

        Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

        Comment


        • #5
          Originally posted by MercyChild View Post
          Duidelik deur die skrif loop geloof en aksie hand aan hand. Om te glo is nie altyd genoeg nie............
          My vraag is hoe bring 'n mens geloof en aksie in werking?
          Daar is net een manier Linda, mens moet iewers in God se akker werksaam begin raak. Wat mens alles kan doen is egter 'n veel dieper onderwerp, maar dit bly eenvoudig, mens kan nie net filosofeer oor geloof en oor God nie, mens moet iewers iets begin doen. Hierdie iets is prakties en vra "commitment".
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Galasiërs 5:6 druk die verband tussen geloof en dade mooi uit met dié besonderse woorde:

            "Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan"

            Comment

            Working...
            X